Oct 28

Voëlvoerders vir die tuin

Verskillende voëltjies in die tuin klink so lekker lewendig en hou baie leer geleenthede in vir die kinders- oudiovisueel, sensories, geheue ontwikkeling, “messy play” en nog vele meer! Lok voëltjies na julle tuin of stoep met hierdie lekker peuselhappies. Delicious Dennebol Die aktiwiteit is vreeslik eenvoudig en kinders kan dit... read more →
Oct 19

Hoe gemaak wanneer ouerskap style verskil?

Dit bly maar ‘n ongemaklike onderwerp - veral as mens sterk voel oor jou eie ouerskap styl en keuses. Meestal probeer mense, met goeie intensies, help deur raad te gee of dalk wil jy ander ouers help deur hulle die lig te laat sien wanneer dit kom by dissipline, slaap... read more →
Oct 14

Pasta Bootjies

Bestandele Groot pastaskulpe/ pypies of lasagne velle Tamatiesmoor of pastasous van jou keuse Spinasie, fyn gesny en gewas 1 Houertjie laevet maaskaas ‘n Handvol gerasperde kaas Sout, peper en gedroogde kruie, na smaak Metode Voorverhit die oond teen 200°C Kook die pasta in sout water vir ongeveer 10 minute. Die... read more →
Sep 14

Vetsug in ons kinders

Suid-Afrikaanse kinders sit met ‘n probleem. Nee. Dit is nie hulle skoolpunte nie. Nee. Dit is nie hulle maniere nie. Dit is hulle gewig. Suid-Afrika het van die hoogste syfers oorgewig kinders ter wêreld en dit het ‘n impak op ons kinders vandag, en vir die res van hulle lewens.... read more →
Sep 14

Buitemuurse aktiwiteite

Die skole het heropen maar sommige buitemuurse aktiwiteite het nog nie afgeskop nie. Sommige ouers raak toenemend bekommerd dat die kinders uitmis op geleenthede om hulle talente te ontwikkel. Of van ons wil die kinders se skedule nou vol prop met aktiwiteite en stimulering om op te maak vir verlore... read more →
Sep 14

Oefen speel-speel daai maagspiere!

Die laaste paar maande was groot en klein minder aktief - dankie grendeltyd en koue winter! Skermtyd het vermeerder en om op die bank te lê was deel van ons daaglikse tydsverdryf. Daar was ook baie langer gesit voor boeke en skootrekenaars, sonder die rondloop tussen klasse of pouses se... read more →
Sep 14

Spinasie en mieliekoekies

Die oggende is steeds lekker koud en graanvlokkies nie so heeltemal aanloklik nie. Vir ‘n vinnige ontbyt alternatief, probeer gerus die maklike resep – hierdie kombinasie werk wonderlik. Die mielies is iets bekend en dus sal meeste kinders dit gou-gou verorber. Die spinasie is ryk aan yster en gee bietjie... read more →
Aug 13

Wanneer die kinders soos kat en hond baklei…

Baie ouers kan die positiewe uitwerking wat die laaste paar maande op hulle kinders se verhoudings gehad het, sien. Gesinne het afgeskakel, besige roetines het kalmeer en boeties en sussies het noodgedwonge net mekaar gehad vir geselskap by die huis. Aangesien meeste kinders nou weer by die huis is, kan... read more →
Aug 13

Fyn motoriese oefeninge met knope

Ons almal het daai blikkie vol oorskiet of ekstra knope in die kas. Trek die knope nader en laat die jongspan daai vingertjies en handspiere oefen. Hier is ‘n paar idees wat min voorbereiding  vat en minimale opruiming verg: Vir die heel kleintjies Hemp se knope - Vat enige hemp... read more →
Aug 12

Spinasie en mieliekoekies

Die oggende is steeds lekker koud en graanvlokkies nog nie heeltemal so aanloklik nie. Vir ‘n vinnige ontbyt alternatief, probeer die maklike resep gerus – die kombinasie werk wonderlik. Die mielies is iets bekend en dus sal meeste kinders dit vinnig verorber. Die spinasie is ryk aan yster en gee... read more →
English

Cookies Policy

We use cookies so that you may have a better online experience with us.

To view our cookie policy click here.

Please note that by viewing our website, you accept our use of cookies.