Dissipline kom in baie vorme voor deesdae. Lystraf is nou teen die wet, maar sommige ouers sien nie die skade in ‘n ligte pakslae of raps op die hand nie.... read more →
Wees konsekwent Jou huisreëls gaan net krag hê as dit deurlopend toegepas word. Wat vandag geld, moet more ook geld. Stel duidelike grense Jou kind moet presies weet wat aanvaarbaar... read more →