Purple Mash

Purple Mash is 'n eksklusiewe program vir kinders tussen die ouderdom van 3 en 13 jaar. Dit help kinders om hul kennis op 'n kreatiewe en opwindende manier te verbeter en uit te brei. Die program is ontwerp om jou kind se potensiaal te verhoog, en sodoenende te verseker dat hulle in staat is om hierdie potensiaal ten volle te kan bereik.

Purple Mash is maklik om te gebruik en is ontwikkel om aanlyn gebruik te word. Simbole stel verskillende onderwerpe voor en hul verenigbaarheid met die toepassings, op watter toestelle hulle sal werk en vir watter ouderdomme hulle geskik is.

Die inhoud word voortdurend opgedateer en is in Engels beskikbaar.

Purple Mash sluit Mini Mash in vir die jonger kinders, asook Serial Mash, 'n aanlyn biblioteek wat honderde boeke bevat. Hierdie boeke is geskik vir verskillende ouderdomme en leesvermoë. Nuwe boeke word ook gereeld by die biblioteek gevoeg.

Hierdie program bied die gereedskap en opvoedkundige speletjies wat jou kind op 'n unieke en kreatiewe manier sal leer - maak nie saak wat die onderwerp is nie.

Bee

Besige Breintjies se kliënte het toegang tot die volgende programme:

Purple Mash

Purple Mash

Purple Mash is a comprehensive suite of online learning tools and content, designed to be used by Primary aged children in the classroom and at home.

Mini Mash

Mini Mash

Mini Mash cater for the tiny tots and is a colourful and engaging environment that contains 7 learning areas that help your little one develop basic “Early Years Foundation Stage” skills needed to help them excel later on.

Serial Mash

Serial Mash

Serial Mash is a great way to engage even the most reluctant reader with a wide variety of books to choose from. There are comprehension quizzes after each chapter as well as writing activities based on chapters read. No matter your child’s age or reading ability, Serial Mash has something for you.

Afrikaans