Almal is pynlik bewus van die ekonomiese druk – veral hierdie tyd van die jaar. Mens spandeer altyd ‘n bietjie meer, daardie 13de tjek of Kersfeesbonus maak dit tog so maklik! Salarisse word in meeste gevalle ‘n bietjie vroeër betaal, wat handig te pas kom met vakansietyd, maar dit kan... read more →
Dec
03
Dec
02
Dit voel soms soos ‘n onmoontlike taak om kinders te kry om slaai te eet… Ek verstaan, slaaiblare van ‘n hamburger word af gekrap en souttert met spinasie in word vir die honde gevoer. Ek glo die beste manier om kleuters te kry om groente tee et is om dit... read more →
Nov
29
Mens kon nie help om bietjie meer patrioties te wees tydens die Rugby Wêreldbeker nie. Dit bring vir my soveel nostalgiese herinneringe terug van toe ek op skool was. Ek het baie min geweet van rugby – en ek moet bieg, ek ken vandag nog nie al die reëls nie,... read more →
Nov
21
We have reached the end of the year – the last stretch where pressure is running high and we are all just trying to get to the December holidays with our sanity intact. Our little ones are feeling the pressure as well – exams, assessments, sports gradings and award ceremonies.... read more →
Nov
20
Met vandag se tegnologie moet ons slim keuses maak wanneer ons kies waarna ons kinders kyk en hoe gereeld hulle aan skerms blootgestel word. Die Wêreld Gesondheids Organisasie (WHO) het sopas ‘gaming’ as ‘n verslawende toestand geklassifiseer. Sommige ouers is baie opgewonde wanneer die kinders saam TV- of rekenaarspeletjies begin... read more →
Nov
14
Van ons ken die siektetoestand goed, ons lewe daarmee saam - ‘n oupa, ‘n ouer of selfs ‘n maatjie van skool wat ons aan die siekte blootstel. Die res van ons weet amper niks van Diabetes nie. 14 November is Wêreld Diabetes Melitus (DM) dag en dit is belangrik om... read more →
Oct
24
These adorable toilet paper roll monsters are super cute and really easy to make. You will need some empty toilet paper rolls, paint, craft paper, markers, scissors and glue to get you started. If you have other supplies (such as googly eyes and pom-poms) at home, feel free to use... read more →
Oct
24
It is that time of the year again, where the creepy creatures and medieval villains come out to play. In South Africa we don’t really celebrate this holiday as enthusiastically as the USA and other parts of the Western world, but some neighbourhoods are starting the tradition for some fun... read more →
Oct
24
Ingredients: 250 g Margarine 50ml Honey10ml Bicarbonate of Soda250ml Cake Flour250ml Sugar500ml Oats250ml Desiccated coconut125ml Orange/yellow candies (you can also use mini marshmallows and draw eyes on them with a food marker) – this could also be substituted with either any dried berries125ml Cranberries or Raisins Instructions: Preheat oven to... read more →
Oct
03
It’s strawberry season and that means they are more affordable, so spoil your kids with yummy dried strawberries! Preheat oven at 100 degrees CelsiusWash the strawberries and remove all the stems.Line a baking tray with baking paper and pack strawberries evenly on the tray.Place in oven for 3 hours. Leave... read more →



