Feb 04

Yoghurt popsicles

This quick summer snack is approved by moms and kids everywhere! Your little one will believe it is ice cream. You will need: A six-pack kiddies yoghurt (compare a few brands and pick the one with the least sugar in per 100g) Some ice-cream sticks from a craft store (most... read more →
Feb 04

Love Languages in kids

We often think of love languages as something we learnt about in our pre-wedding counselling sessions or something we searched for on the internet when our relationships seemed to be in trouble. BUT we speak different love languages from a young age and therefore we, as parents, need to fill... read more →
Feb 04

Versierings vol liefde vir Valentynsdag

Daar is niks soos ‘n paar kleurvolle harte om enige huis, kantoor of klaskamer op te helder nie! Hierdie aktiwiteit is vir die jongspan wat reeds kan sny en plak. Jy benodig: Papierbord Skêr Gom Gekleurde karton (of papier) Lint Opsioneel: blinkers, verf, of plakkers Metode: Sny die middelste gedeelte... read more →
Feb 04

Valentine’s Day Wordsearch

Download your FREE Valentine's Day Wordsearch game in English or Afrikaans. Simply click on the images or links below. Afrikaans | English
Feb 03

Veiligheid in die water

Daar was onlangs ‘n paar hartseer stories in die media oor kinders wat verdrink het, selfs ouer kinders wat kon swem. Dit maak mens van voor af bewus van die groot gevaar wat water inhou – ongeag van ouderdom, ervaring of toestand (see, swembad, reën of sonskym). Daar is grotendeels... read more →
Jan 15

Egg Muffin Cups

Ingredients 6 Eggs 50 ml Milk or Milk Alternative2 Slices Ham 6 Cherry Tomatoes ½ Bell Pepper 1 Handful Spinach Leaves 5 Leaves Basil 1 Sprig Parsley Salt Black Pepper 50 g Cheese or Dairy Free Cheese (Optional) Instructions Preheat oven to 180°C.Using spray oil or oil and a pastry... read more →
Jan 15

Lunchbox packing list

And with the new year comes the dreaded question by many busy moms, ‘what do I pack for lunch today?’ We have a list that will be sure to help you. Protein-Rich Foods Turkey, roast beef, or ham rolled upDeli meat slices in lettuce wrapsCheese cubes or string cheeseHummus &... read more →
Jan 07

Daaglikse aktiwiteite vir die uitgerekte vakansie

Die jaar se skoolvakansie voel ekstra lank – skole het vroeg gesluit en begin eers weer middel Januarie. Al die werkende ouers moes al plan maak om die kinders êrens te laat kuier of ekstra verlof bymekaarskraap. Maar vir daai laaste week wat almal al effens in mekaar se hare... read more →
Dec 06

Tyd vir presente!

Kerstyd is sinoniem met presente, of ons dit nou wil erken of nie. Die 24ste Desember kan dalk vir kinders na die langste dag van die jaar voel tot iemand uiteindelik aankondig dat dit tyd is om geskenke oop te maak.   So wat koop mens vir jou kleinding? Iets... read more →
Dec 06

Desember Dankbaarheid

Met Kersfees om die draai raak mens maklik vasgevang in geskenke vir jouself, jou kinders en geliefdes. Mens moet tyd maak vir inkopies, Kerspartytjies en natuurlik die opkomende vakansie. Hoe meer ek reg maak vir die feesseisoen, hoe meer besef ek hoe baie ek het om voor dankbaar te wees!... read more →
English

Cookies Policy

We use cookies so that you may have a better online experience with us.

To view our cookie policy click here.

Please note that by viewing our website, you accept our use of cookies.