Opvoedkundige Aflaaibare Plakkaat: Planete (Afrikaans)

R20.00

Hierdie plakkaat oor ons sonnestelsel se planete sal jou kind help om op ‘n visuele manier te leer oor die ruimte. Die Son en 8 planete word vergesel deur hul benamings, prettige illustrasies wat dit sal maklik sal maak vir jong kinders om die planete voortaan uit te ken en word in die korrekte volgorde in wentelbane uitgebeeld.

Opvoedkundige plakkate kan kinders help om sleutelkonsepte soos die alfabet, basiese tel, kleure of selfs die dae van die week en maand te vas te lê. Of u kind by dagsorg of tuis is, deur hierdie opvoedkundige plakkate by hul omgewing te voeg sal die boublokke vir leer te versterk.

  • A3 en A4 plakkate
  • Volkleur
  • Aflaaibaar
  • Beskikbaar in Afrikaans en Engels
  • Druk en lamineer die plakkaat

Hierdie produk is gratis vir sekere lede. Afslag sal by die betaalpunt toegepas word.

Afrikaans