Opvoedkundige Aflaaibare Plakkaat: Alfabet (Afrikaans)

R20.00

Hierdie produk is gratis vir sekere lede. Afslag sal by die betaalpunt toegepas word.

  • A3 en A4 (meer as 2 bladsye) plakkate
  • Volkleur
  • Aflaaibaar
  • Beskikbaar in Afrikaans en Engels
  • Druk en lamineer die plakkaat

Beskrywing

Die Opvoedkundige Aflaaibare Plakkaat: Alfabet (Afrikaans) sal jou kind help om op ‘n visuele manier oor die alfabet te leer. Elke letter sluit ‘n ooreenstemmende woord en prent in. Die letter self is gebaseer op die standaard skryfmetode en bevat lyne om aan te dui hoe om dit korrek te skryf.

Opvoedkundige plakkate kan kinders help om sleutelkonsepte soos die alfabet, basiese tel, kleure of selfs die dae van die week en maand te vas te lê. Of jou kind by dagsorg of tuis is, deur hierdie opvoedkundige plakkate by hul omgewing te voeg sal die boublokke vir leer versterk.

Afrikaans