Opvoedkundige Aflaaibare Plakkaat: Maaltafels (Afrikaans)

R20.00

Hierdie plakkaat sal jou kind help die maaltafels visueel te leer. Die 1- tot 12 maaltafels word uitgebeeld. Gereelde herhaling sal jou kind help om die wiskundige konsep te bemeester.

Opvoedkundige plakkate kan kinders help om sleutelkonsepte soos die alfabet, basiese tel, kleure of selfs die dae van die week en maand te vas te lê. Of u kind by dagsorg of tuis is, deur hierdie opvoedkundige plakkate by hul omgewing te voeg sal die boublokke vir leer te versterk.

  • A3 en A4 plakkate
  • Volkleur
  • Aflaaibaar
  • Beskikbaar in Afrikaans en Engels
  • Druk en lamineer die plakkaat

Hierdie produk is gratis vir sekere lede. Afslag sal by die betaalpunt toegepas word.

Afrikaans