Opvoedkundige Aflaaibare Plakkaat: Dinosourusse

R20.00

Hierdie produk is gratis vir sekere lede. Afslag sal by die betaalpunt toegepas word.

  • A3 en A4 plakkate
  • Volkleur
  • Aflaaibaar
  • Beskikbaar in Afrikaans en Engels
  • Druk en lamineer die plakkaat

Beskrywing

Die Opvoedkundige Aflaaibare Plakkaat: Dinosourusse (Afrikaans) sal jou kind help om al sy gunsteling dinosourusse te identifiseer. Daar word agt soorte dinosourusse uitgebeeld met prettige illustrasies en teks.

Opvoedkundige plakkate kan kinders help om sleutelkonsepte soos die alfabet, basiese tel, kleure of selfs die dae van die week en maand te vas te lê. Of jou kind by dagsorg of tuis is, deur hierdie opvoedkundige plakkate by hul omgewing te voeg sal die boublokke vir leer versterk.

Afrikaans

KOEKIESBELEID

We use cookies so that you may have a better online experience with us.

To view our cookie policy click here.

Please note that by viewing our website, you accept our use of cookies.