Beskrywing
A+ Kleuter bevat honderde opwindende oefeninge wat verdeel word in 6 sleutel vaardigheidsontwikkelingsafdelings. Hierdie basiese vaardighede is noodsaaklik vir die voorbereiding van u kind vir die primêre opvoedingsfase. Die vaardighede ter sprake sluit in; tel, syfer-erkenning, woordeskat, logiese denke, geheue herroeping, vorms- en kleurherkenning, voorwerpgroepering en basiese rekenaarvaardighede in.
In alle aktiwiteite word die leerder in ‘n pretbelaaide atmosfeer vasgevang. Die speletjies is so ontwerp dat kinders dit maklik kan verstaan sonder ouer toesig of bystand met die gevolg dat die kind nie alleenlik sy/haar intellektuele vaardighede ontwikkel maar ook sy/haar selfvertroue ontwikkel.