Opvoedkundige Aflaaibare Plakkaat: Suid-Afrikaanse Nasionale Embleme (Afrikaans)

R20.00

Hierdie plakkaat sal jou kind help om op ‘n visuele manier te leer oor Suid-Afrika se nasionale embleme. Die 6 embleme word deur illustrasies uitgebeeld en die korrekte benaming van elk word ook ingesluit. Help jou kind om hul kennis verder uit te brei deur ook die Suid-Afrikaanse Landswapen plakkaat af te laai.

Opvoedkundige plakkate kan kinders help om sleutelkonsepte soos die alfabet, basiese tel, kleure of selfs die dae van die week en maand te vas te lê. Of u kind by dagsorg of tuis is, deur hierdie opvoedkundige plakkate by hul omgewing te voeg sal die boublokke vir leer te versterk.

  • A3 en A4 plakkate
  • Volkleur
  • Aflaaibaar
  • Beskikbaar in Afrikaans en Engels
  • Druk en lamineer die plakkaat

Hierdie produk is gratis vir sekere lede. Afslag sal by die betaalpunt toegepas word

Afrikaans