A+ Kinders is 5 Spronge Voor

Die A+ Program is ontwerp vir kinders tussen die ouderdom van 2 en ‘n half en 11 jaar. Die program is opgestel in 6 dele naamlik; Kleuter, Graad 1, Graad 2, Graad 3, Graad 4 en Graad 5. Die program word in Afrikaans en Engels aangebied.

Elke graad dek die basiese vaardighede soos begripslees, spoedlees, konsentrasie, wiskunde, spelling (woordeskat en woordbou), geheue ontwikkeling, denke (assosiasie, beplanning en probleemoplossing), kreatiwiteit en skryfwerk (hand/oog koördinasie).

Laai jou gratis inligtingsboekie af, deur op die onderstaande knoppie te druk.
Gratis Inligtingsboekie
Afrikaans

KOEKIESBELEID

We use cookies so that you may have a better online experience with us.

To view our cookie policy click here.

Please note that by viewing our website, you accept our use of cookies.