Opvoedkundige Aflaaibare Plakkaat: Afrika Kontinent (Afrikaans)

R20.00

Hierdie plakkaat oor die kontinent van Afrika sal jou kind help om op ‘n visuele manier te leer geografie en ons kontinent. Die kontinent se lande word op ‘n verstaanbare manier uiteengesit.

Help jou kind om ‘n beter begrip te vorm oor waar hulle inpas in die wêreld deur ook die Suid-Afrika en Vasteland plakkate af te laai.

Opvoedkundige plakkate kan kinders help om sleutelkonsepte soos die alfabet, basiese tel, kleure of selfs die dae van die week en maand te vas te lê. Of u kind by dagsorg of tuis is, deur hierdie opvoedkundige plakkate by hul omgewing te voeg sal die boublokke vir leer te versterk.

  • A3 en A4 (oor 2 bladsye) plakkate
  • Volkleur
  • Aflaaibaar
  • Beskikbaar in Afrikaans en Engels
  • Druk en lamineer die plakkaat

Hierdie produk is gratis vir sekere lede. Afslag sal by die betaalpunt toegepas word.

English