Apr 10

Monster-broodjies

Kleingoed is mal oor kos wat as ‘n “prentjie” aangebied word. Voortaan sal ons meer resepte deel wat jou kind sal laat “oe” en “aa” oor Mamma se kreatiwiteit.

Monster-broodjie resep:

Genoeg vir: 1 toebroodjie

Bestandele:

  • 2 snye volgraan brood (of ander)
  • 4 snytjies komkommer
  • 2 donker olywe
  • ‘n Klein bietjie roomkaas
  • Ongeveer 4 snye Cheddar (of kaas van jou keuse)
  • Ongeveer 2 snye Salami (of kouevleis van jou keuse)
  • Botter of ander vulsel vir jou broodjie

Metode:

  1. Rooster die snye brood. Sny die broodjies sodat jy twee driekhoekige broodjies het.
  2. Smeer jou toebroodjies met botter (of plaas ‘n ander vulsel op die een gedeelte van jul broodjie).
  3. Plaas jou ronde stukke salami bo-op een kant van elke toebroodjie om die tong van die monster te vorm.
  4. Sny jou kaas in stukke om die tande van jou monster te vorm. Plaas die kaas bo-op die koue vleis
English

Cookies Policy

We use cookies so that you may have a better online experience with us.

To view our cookie policy click here.

Please note that by viewing our website, you accept our use of cookies.