Bestanddele:
- 1 medium-grootte suurlemoen se sap
- 2 koppies frambose
- 2 koppies Griekse jogurt
- 4 eetlepels heuning
- 1 teelepel vanielje-ekstrak
Metode:
- Gooi al die bestanddele saam in ’n voedselverwerker.
- Meng tot dit ’n lekker gladde beslag is vorm.
- Verdeel die beslag in leë jogurthouertjies of gooi dit in jou gunsteling roomysvorm.
- Plaas dit in die vrieskas vir 30 minute en druk dan roomysstokkies in die houertjes (indien nodig).
- Vries vir nog 3-4 uur of tot dit ferm is.
Comments are closed.