Description
Die Opvoedkundige Aflaaibare Plakkaat: Watersiklus (Afrikaans) sal jou kind help om op ‘n visuele manier te leer oor die watersiklus. Die geïllustreerde plakkaat beeld die 4 (vier) belangrikste fases in die watersiklus uit naamlik kondensasie, neerslag, opgaring en verdamping.
Opvoedkundige plakkate kan kinders help om sleutelkonsepte soos die alfabet, basiese tel, kleure of selfs die dae van die week en maand te vas te lê. Of jou kind by dagsorg of tuis is, deur hierdie opvoedkundige plakkate by hul omgewing te voeg sal die boublokke vir leer versterk.