Opvoedkundige Aflaaibare Plakkaat: Tyd (Afrikaans)

R20.00

Hierdie produk is gratis vir sekere lede. Afslag sal by die betaalpunt toegepas word.

  • A3 en A4 plakkate
  • Volkleur
  • Aflaaibaar
  • Beskikbaar in Afrikaans en Engels
  • Druk en lamineer die plakkaat

Description

Die Opvoedkundige Aflaaibare Plakkaat: Tyd (Afrikaans) sal jou kind help om oor tyd-lees op ‘n visuele manier te leer. Die illustrasies help om die moeilike begrip baas te raak.

Opvoedkundige plakkate kan kinders help om sleutelkonsepte soos die alfabet, basiese tel, kleure of selfs die dae van die week en maand te vas te lê. Of jou kind by dagsorg of tuis is, deur hierdie opvoedkundige plakkate by hul omgewing te voeg sal die boublokke vir leer versterk.

English