Opvoedkundige Aflaaibare Plakkaat: Reptiele en Amfibieë (Afrikaans)

R20.00

Hierdie produk is gratis vir sekere lede. Afslag sal by die betaalpunt toegepas word.

  • A3 en A4 plakkate
  • Volkleur
  • Aflaaibaar
  • Beskikbaar in Afrikaans en Engels
  • Druk en lamineer die plakkaat

Description

Die Opvoedkundige Aflaaibare Plakkaat: Reptiele en Amfibieë (Afrikaans) sal jou kind help om op ‘n visuele manier te leer en hul algemene kennis uitbrei oor reptiele en amfibieë. 5 Amfibieë en 6 reptiele word deur prettige illustrasies uitgebeeld tesame met elkeen se naam. Hierdie plakkaat help ook kinders om die onderskeid te tref tussen watter diere by watter klas inpas.

Opvoedkundige plakkate kan kinders help om sleutelkonsepte soos die alfabet, basiese tel, kleure of selfs die dae van die week en maand te vas te lê. Of jou kind by dagsorg of tuis is, deur hierdie opvoedkundige plakkate by hul omgewing te voeg sal die boublokke vir leer versterk.

English

Cookies Policy

We use cookies so that you may have a better online experience with us.

To view our cookie policy click here.

Please note that by viewing our website, you accept our use of cookies.