Opvoedkundige Aflaaibare Plakkaat: My liggaam (Afrikaans)

R20.00

Hierdie plakkaat oor die liggaam sal jou kind help om op ‘n visuele manier te leer oor die verskillende liggaamsdele. 30 liggaamsdele word benoem en word deur ‘n prettige illustrasie uitgebeeld.

Opvoedkundige plakkate kan kinders help om sleutelkonsepte soos die alfabet, basiese tel, kleure of selfs die dae van die week en maand te vas te lê. Of u kind by dagsorg of tuis is, deur hierdie opvoedkundige plakkate by hul omgewing te voeg sal die boublokke vir leer te versterk.

  • A3 en A4 plakkate
  • Seun-plakkaat en dogter-plakkaat beskikbaar, 3 variasies
  • Volkleur
  • Aflaaibaar
  • Beskikbaar in Afrikaans en Engels
  • Druk en lamineer die plakkaat

Hierdie produk is gratis vir sekere lede. Afslag sal by die betaalpunt toegepas word.

English