Opvoedkundige Aflaaibare Plakkaat: Maande van die Jaar (Afrikaans)

R20.00

Hierdie plakkaat sal jou kind help om oor die maande van die jaar op ‘n visuele manier te leer. Die verskeie maande se benamings word uitgebeeld met ‘n prettige illustrasie. Help jou kind om hul kennis verder uit te brei deur ook die Dae van die Week plakkaat af te laai.

Opvoedkundige plakkate kan kinders help om sleutelkonsepte soos die alfabet, basiese tel, kleure of selfs die dae van die week en maand te vas te lê. Of u kind by dagsorg of tuis is, deur hierdie opvoedkundige plakkate by hul omgewing te voeg sal die boublokke vir leer te versterk.

  • A3 en A4 plakkate
  • Volkleur
  • Aflaaibaar
  • Beskikbaar in Afrikaans en Engels
  • Druk en lamineer die plakkaat

Hierdie produk is gratis vir sekere lede. Afslag sal by die betaalpunt toegepas word.

English