Opvoedkundige Aflaaibare Plakkaat: Familie (Afrikaans)

R20.00

Hierdie produk is gratis vir sekere lede. Afslag sal by die betaalpunt toegepas word.

  • A3 en A4 plakkate
  • Eerste persoon seun en meisie plakkate beskikbaar, 3 variasies
  • Volkleur
  • Aflaaibaar
  • Beskikbaar in Afrikaans en Engels
  • Druk en lamineer die plakkaat

Description

Die Opvoedkundige Aflaaibare Plakkaat: Familie (Afrikaans) oor families sal jou kind help om op ‘n visuele manier te leer en hul algemene kennis oor verwantskappe in families uitbrei. Die verwantskappe word deur prettige illustrasies uitgebeeld tesame met elkeen se naam (oom, neef, ens).

Opvoedkundige plakkate kan kinders help om sleutelkonsepte soos die alfabet, basiese tel, kleure of selfs die dae van die week en maand te vas te lê. Of jou kind by dagsorg of tuis is, deur hierdie opvoedkundige plakkate by hul omgewing te voeg sal die boublokke vir leer versterk.

English