Mar 18

Maak slaaptyd ‘n droom in 5 maklike stappe

Volg hierdie 5 stappe:

  1. Gaan elke aand dieselfde tyd bed toe – selfs oor naweke.
  2. Volge elke aand dieselfde roetine (soos om te gaan bad voor slaaptyd of om uit jul gunsteling leesboekie te lees).
  3. Skakel alle elektroniese toestelle af ‘n halfuur voor slaaptyd.
  4. Trek vir jou kind gemaklike slaapklere aan.
  5. As jou kind sukkel om alleen aan die slaap te raak, gebruik voorwerpe soos ‘n pop, teddiebeer of kombers om hom te troos en veilig te laat voel.
English