Woordwys (Android-toestelle)

R29.99

In hierdie speletjie moet jy probeer om binne 3 minute soveel betekenisvolle woorde te skep as wat jy kan. Die woorde word geskep deur met jou vinger oor ‘n matriks van letters te teken.

Category:
English