Woordkrabbel – Afrikaans

R320.00

‘n Klassieke blokkiesraaisel-uitdagingspel vir twee tot vier spelers. Ouderdom 8+.

Die doel van die spel is om meer punte te versamel as die ander spelers.

Spelers wen meer punte deur die plasing van die letterblokkies wat ’n enkele letter vertoon op die bord.

Elke ry blokkies moet ’n woord vorm wat in kruisvorm lees vanaf links na regs in rye of afwaarts in die kolom soos ingesluit in enige standaard woordeboek.

Vir 2-4 spelers.

In stock

English