Slaaptyd Stories: 5 minute verhale – Stephanie Moss

R140.00

Hard cover, 48 pages

Geniet elke aand van die week ‘n kort storie met hierdie beminlike Slaaptyd-Storie-versameling. Slaap onder die sterre saam met twee verkennertjies, sweef deur die lug saam met ‘n toweragtige eenhoring, help om die perfekte snoesige eenstuk te vind en soveel meer.

Met 7 stories om te geniet sal die kleinspan hierdie versameling altyd bewaar.

Outeur: Stephanie Moss

Vertaler: Alta Sheard

Illustreerder: Junissa Bianda

Out of stock

Category: Tags: , ,
English