‘n Kwaai katjie – Audrey Bouquet en Fabien Öckto Lambert

R99.00

Hardeband, 24 bladsye

 ‘n Storie om jou te leer om jou emosies te beheer

Dit is die storie van ‘n katjie . Elke oggend kraai Haan die dorpie wakker. Maar hierdie keer hoor Katjie hom nie… Daarom is hy regtig-egtig in ‘n baie slegte bui!

Dit is nie net die storie van ‘n katjie wat kwaad is nie, maar dit leer jou ook hoe om eenvoudige oplossings te vind sodat jy jou emosies kan beheer en jouself kan kalmeer – die lewe is mos baie beter so.

Ontspanningsterapie gee speelse wenke aan die kind om in beheer van sy eie liggaam en emosies te wees. Dit gee die kind selfvertroue deur sy eie superkragte te ontdek…

Outeur: Audrey Bouquet, ontspanningsterapeut

Vertaler: Cillié Burger

Illustrasies: Fabien Öckto Lambert

Out of stock

English