My eerste Verf met water Kunsboek: Boek 3

R156.00

  • Sagteband
  • 12 Illustrasies
  • Geskik vir kinders 3 jaar en ouer

Stimuleer jou kind se kreatiwiteit met hierdie oulike kunsboeke. Al wat nodig is, is om met die vingers, ‘n oorpluisie of kwassie oor die prente te verf met water. Die verf is veilige, groente-gebaseerde kleure.

In stock

Description

Elke jong kind droom daarvan om te verf en om sy eie werk uit te stal. Maar die kind moet in die eerste paar stappe aangemoedig word deur ‘n goeie resultaat met min moeite te verkry.

Al wat nodig is, is om met die vingers, ‘n oorpluisie of kwassie oor die prente te verf met water. Die stewige papier sal die klein hoeveelheid water wat benodig word, goed absorbeer en die kleure sal helder en lewendig vertoon.

Elke geperforeerde bladsy is dadelik gereed om uitgestal te word. Boonop sal die eenvoudige illustrasies die kind inspireer om die prente te kopieer en sy eie, unieke kunswerke te skep. Alle verf is veilige, groente-gebaseerde kleure.

Skepper: Mario Boon

English

Cookies Policy

We use cookies so that you may have a better online experience with us.

To view our cookie policy click here.

Please note that by viewing our website, you accept our use of cookies.