A+ Kleuter Afrikaans

Hierdie program is slegs beskikbaar vir lede!

A+ Kleuter bevat honderde opwindende oefeninge wat verdeel word in 6 sleutel vaardigheidsontwikkelingsafdelings. Hierdie basiese vaardighede is noodsaaklik vir die voorbereiding van u kind vir die primêre opvoedingsfase.

Category:

Description

A+ Kleuter bevat honderde opwindende oefeninge wat verdeel word in 6 sleutel vaardigheidsontwikkelingsafdelings. Hierdie basiese vaardighede is noodsaaklik vir die voorbereiding van u kind vir die primêre opvoedingsfase. Die vaardighede ter sprake sluit in; tel, syfer-erkenning, woordeskat, logiese denke, geheue herroeping, vorms- en kleurherkenning, voorwerpgroepering en basiese rekenaarvaardighede in.

Alle aktiwiteite word aangebied in ‘n speletjiesformaat met kleurvolle grafika. Hierdie speletjies is so ontwerp dat kleuters dit maklik vind en speel sonder ouer bystand. Uiteindelik ontwikkel die kind nie net sy/haar intellektuele vlak en vermoëns nie maar ook ‘n mate van selfvertroue.

English