A+ Graad 2 Afrikaans

Hierdie program is slegs beskikbaar vir lede!

A+ Graad 2 bestaan uit honderde genotvolle oefeninge in die 5 sleutel leerareas. Hierdie beproefde vaardigheide is noodsaaklik om u kind toe te rus met die nodige kennis vir die primêre opvoedkundige fase.

Category:

Description

A+ Graad 2 bestaan uit honderde genotvolle oefeninge in die 5 sleutel leerareas. Hierdie beproefde vaardigheide is noodsaaklik om u kind toe te rus met die nodige kennis vir die primêre opvoedkundige fase. Die vaardigheidsontwikkeling sluit in; optelling, aftrekking, vermenigvuldiging (tafels), hoofrekene – deling, lees, spelling, logiese beredenering, geheue, konsentrasie en basiese rekenaarvaardighede.

In alle aktiwiteite word die leerder in ‘n pretbelaaide atmosfeer vasgevang. Die speletjies is so ontwerp dat kinders dit maklik kan verstaan sonder ouer toesig of bystand met die gevolg dat die kind nie alleenlik sy/haar intellektuele vaardighede ontwikkel nie maar ook sy/haar selfvertroue ontwikkel.

Die grafiese voorblad is ontwerp wat ‘n Sirkus-avontuur uitbeeld. Elke voorwerp op die verhoog verteenwoordig ‘n vaardigheid of aktiwiteit.

Die navigasie tussen aktiwiteite is baie maklik vir kinders om te gebruik.

English