Albertus die jakkalsie: Dis nie maklik om ‘n ouboet te wees nie – Aline de Pétigny

R112.50

Hardeband, 48 pages

Vandag is Albertus kwaad. Hanno, sy jonger boetie, het hom baie kwaad gemaak.

Gelukkig is Pappa daar om die gemoedere te sus.

Regtigwaar, dit is nie maklik om ‘n ouboet te wees nie.

Outeur: Aline de Pétigny

Vertaler: Cillié Burger

Illustreerder: Estelle Madeddu

Only 2 left in stock

English