Besige Breintjies bied jou bekroonde sagteware vir so min as R149!

Ons is trots om die A+ Reeks opvoedkundige sagteware bekend te stel.

Die program ontwikkel vaardighede soos konsentrasie, om met begrip te lees, leesspoed, spelling, wiskunde, geheue en soveel meer. Hierdie beproefde vaardighede is vir u kind noodsaaklik om homself/haarself toe te rus met die fundamentele kennis vir die primêre opvoedingsfase.

Die program wat julle sal ontvang sal jou kleinding skoolgereed kry op ‘n kontemporêre manier.

Hierdie program bespaar tyd en kan orals gebruik word: by die huis, in die motor, op vakansie, of selfs in die dokter se wagkamer! Die program verskaf ure se pret, terwyl kinders slimmer word – sonder dat hulle besef hulle is besig om te leer.

As ‘n spesiale aanbieding ontvang jy ‘n R200 geskenkbewys om op ons webwinkel te gebruik deur slegs jou besonderhede in te vul – een van ons konsultante sal jou dan skakel met meer informasie oor die program.

    English