This week's lesson continues from the last lesson where we learnt to keep our bodies healthy.
Your body can do al lot of things, that is why we have to keep it healthy. Let's learn how.
Hierdie week se les is 'n opvolg van verlede keer se les wat handel oor hoe om jou liggaam gesond te hou.
Jou liggaam kan baie verskillende dinge doen - dit is hoekom dit so belangrik is om jou liggaam gesond te hou. Kom ons leer hoe!
Hoe eet die monster daardie magneet? (Kyk na die video om te sien waaroor ons praat.) Hierdie week gaan ons voort met ons ontdekking van magnetisme. Ons leer meer... read more →
How does that monster eat that magnet? (Check the video out to see what we are talking about.) This week we continue our discovery of magnetism. We learn more... read more →
Have you ever used a magnet? If you have ever used a computer, you definitely did! In the first of two magnetism lessons, we learn about magnetic fields, which... read more →
Het jy al ooit ‘n magneet gebruik? As jy al 'n rekenaar gebruik het, het jy beslis! In die eerste van twee magnetisme-less leer ons oor magnetiese velde, watter... read more →
Hierdie week leer ons meer oor die laaste twee planete, die Ysreuse, en kyk ons ook van naderby na die groot gasbal waarom al die planete wentel - die... read more →
This week we learn about the last two planets, the Ice Giants and we also look more closely at the great ball of gas that all of the planets... read more →