{"id":8951,"date":"2019-08-19T14:40:14","date_gmt":"2019-08-19T12:40:14","guid":{"rendered":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/?p=8951"},"modified":"2020-11-23T12:40:26","modified_gmt":"2020-11-23T10:40:26","slug":"vrouwees-in-2019","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/af\/vrouwees-in-2019\/","title":{"rendered":"Vrouwees in 2019"},"content":{"rendered":"<div class=\"wp-block-image\"><figure class=\"aligncenter\"><img decoding=\"async\" width=\"750\" height=\"723\" data-src=\"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/wp-content\/uploads\/2019\/08\/image1.jpeg\" alt=\"\" class=\"wp-image-8952 lazyload\" data-srcset=\"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/wp-content\/uploads\/2019\/08\/image1.jpeg 750w, https:\/\/besigebreintjies.co.za\/wp-content\/uploads\/2019\/08\/image1-300x289.jpeg 300w, https:\/\/besigebreintjies.co.za\/wp-content\/uploads\/2019\/08\/image1-560x540.jpeg 560w\" data-sizes=\"(max-width: 750px) 100vw, 750px\" src=\"data:image\/svg+xml;base64,PHN2ZyB3aWR0aD0iMSIgaGVpZ2h0PSIxIiB4bWxucz0iaHR0cDovL3d3dy53My5vcmcvMjAwMC9zdmciPjwvc3ZnPg==\" style=\"--smush-placeholder-width: 750px; --smush-placeholder-aspect-ratio: 750\/723;\" \/><figcaption><em>Source unknown<\/em><\/figcaption><\/figure><\/div>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Hierdie \u2018meme\u2019 het onlangs die rondte gedoen op sosiale media, rondom Ma wees in 2019 en dit het my baie laat dink\u2026 <\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Daar is soveel fasette van vrou wees &#8211; ma, dogter, vriendin,\nkollega, suster en beminde om \u2018n paar te noem. Dit alleen klink uitputtend, n\u00e9?\nDan is daar nog skoolvergaderings, oefen, gebalanseerde dieet (wat kinders eet),\nskoonheidsroetines wat ons wil volg, huishouding bestuur, troeteldiere versorg,\nfamilie en skoonfamilie en, en, en\u2026<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Ek glo ons as vrouens kan alles doen en nog wonderlik lyk\nterwyl ons besig is daarmee. Maar (daar is altyd \u2018n maar), ons sit enorme druk\nop onsself! Sosiale media is defnintief olie op die vuur \u2013 ons sien ander mammas\nin hul oefenklere, in ontwerpers pakkies, perfek gestilleer met die nuutste (en\nduurste) bykomstighede \u00e9n nie \u2018n plooi in sig nie. Die foto\u2019s van kinderpartytjies\nwat meer elegant is as jou troue\u2026 Mens kan amper nie help om skuldig te voel\noor jou verbleikde sweetpak wat effens styf sit en die hasie partytjiepakkies\nwat jy met liefde self gemaak het nie.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Ons worstel met ons beroepe \u2013 bly ek tuis om my eie kinders\ngroot te maak of werk ek sodat ek voel ek beteken iets in die w\u00eareld? &nbsp;Baie keer s\u00ea mense \u201cjy het te hard geswot of\ngewerk om net by die huis te bly\u201d. Ander vra weer hoe jy jou kinders so klein\nskool toe stuur en dan nogals voldag ook?<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">\u2018Mommy guilt\u2019 is daar en dan kom jou selfbeeld ook nog ter\nsprake. \u201cHoekom is my maag nie so plat na 2 kinders nie? My vel is vaal en my\nhare is vervelig! Waar kry vrouens tyd vir naels doen en geld vir \u2018micro\nneedeling\u2019?\u201d<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Op die vakansiedag raak ek toe stil en begin dink aan alles\nwat vrouens kan doen en alreeds vermag het. Ek dink aan elke liewe wonderlike\nsterk vrou in my lewe en die struikelblokke wat hulle al moes oorkom het. Ek\nbegin dink aan alles wat ek <strong>reg<\/strong> doen as vrou, ma, suster en vriendin.\nDit alles maak my dankbaar en geliefd voel! Dit maak my ook skaam dat ek myself\nmeet aan sulke oppervlakkige dinge en vergeet hoe kosbaar die lewe is! <\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Die glimlaggies op my kinders, man en familie se gesigte is\nal wat ek nodig het. Vir hulle is ek beeldskoon (ou sweetpak of te nie). Hulle\nken my binneste, my hart en my intensies!<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">So kom ons komplimeteer mekaar, sien die goeie raak, wees\nlief vir onsself en vir mekaar!<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Kom ons vier die wonderlike wese van vrouwees!<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Groete, <br>Zanj\u00e9 Kromhout<\/p>","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Hierdie \u2018meme\u2019 het onlangs die rondte gedoen op sosiale media, rondom Ma wees in 2019 en dit het my baie laat dink\u2026 Daar is soveel fasette van vrou wees &#8211; ma, dogter, vriendin, kollega, suster en beminde om \u2018n paar te noem. Dit alleen klink uitputtend, n\u00e9? Dan is daar nog skoolvergaderings, oefen, gebalanseerde dieet (wat kinders eet), skoonheidsroetines wat ons wil volg, huishouding bestuur, troeteldiere versorg, familie en skoonfamilie en, en, en\u2026 Ek glo ons as vrouens kan alles doen en nog wonderlik lyk terwyl ons besig is daarmee. Maar (daar is altyd \u2018n maar), ons sit enorme druk op onsself! Sosiale media is defnintief olie op die vuur \u2013 ons sien ander mammas in hul oefenklere, in ontwerpers pakkies, perfek gestilleer met die nuutste (en duurste) bykomstighede \u00e9n nie \u2018n plooi in sig nie. Die foto\u2019s van kinderpartytjies wat meer elegant is as jou troue\u2026 Mens kan amper nie help om skuldig te voel oor jou verbleikde sweetpak wat effens styf sit en die hasie partytjiepakkies wat jy met liefde self gemaak het nie. Ons worstel met ons beroepe \u2013 bly ek tuis om my eie kinders groot te maak of werk ek sodat ek voel ek beteken [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"closed","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[39],"tags":[],"class_list":["post-8951","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-interesting-articles"],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO plugin v28.3 - https:\/\/yoast.com\/product\/yoast-seo-wordpress\/ -->\n<title>Vrouwees in 2019 - Besige Breintjies<\/title>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/af\/vrouwees-in-2019\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"en_US\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"Vrouwees in 2019 - Besige Breintjies\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"Hierdie \u2018meme\u2019 het onlangs die rondte gedoen op sosiale media, rondom Ma wees in 2019 en dit het my baie laat dink\u2026 Daar is soveel fasette van vrou wees &#8211; ma, dogter, vriendin, kollega, suster en beminde om \u2018n paar te noem. Dit alleen klink uitputtend, n\u00e9? Dan is daar nog skoolvergaderings, oefen, gebalanseerde dieet (wat kinders eet), skoonheidsroetines wat ons wil volg, huishouding bestuur, troeteldiere versorg, familie en skoonfamilie en, en, en\u2026 Ek glo ons as vrouens kan alles doen en nog wonderlik lyk terwyl ons besig is daarmee. Maar (daar is altyd \u2018n maar), ons sit enorme druk op onsself! Sosiale media is defnintief olie op die vuur \u2013 ons sien ander mammas in hul oefenklere, in ontwerpers pakkies, perfek gestilleer met die nuutste (en duurste) bykomstighede \u00e9n nie \u2018n plooi in sig nie. Die foto\u2019s van kinderpartytjies wat meer elegant is as jou troue\u2026 Mens kan amper nie help om skuldig te voel oor jou verbleikde sweetpak wat effens styf sit en die hasie partytjiepakkies wat jy met liefde self gemaak het nie. Ons worstel met ons beroepe \u2013 bly ek tuis om my eie kinders groot te maak of werk ek sodat ek voel ek beteken [&hellip;]\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/af\/vrouwees-in-2019\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"Besige Breintjies\" \/>\n<meta property=\"article:published_time\" content=\"2019-08-19T12:40:14+00:00\" \/>\n<meta property=\"article:modified_time\" content=\"2020-11-23T10:40:26+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/wp-content\/uploads\/2019\/08\/image1.jpeg\" \/>\n<meta name=\"author\" content=\"Besige Breintjies\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:label1\" content=\"Written by\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data1\" content=\"Besige Breintjies\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:label2\" content=\"Est. reading time\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data2\" content=\"2 minute\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\\\/\\\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"Article\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/vrouwees-in-2019\\\/#article\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/vrouwees-in-2019\\\/\"},\"author\":{\"name\":\"Besige Breintjies\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/#\\\/schema\\\/person\\\/ce9ead25e489312e7ceffdb84f3b801b\"},\"headline\":\"Vrouwees in 2019\",\"datePublished\":\"2019-08-19T12:40:14+00:00\",\"dateModified\":\"2020-11-23T10:40:26+00:00\",\"mainEntityOfPage\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/vrouwees-in-2019\\\/\"},\"wordCount\":432,\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/vrouwees-in-2019\\\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2019\\\/08\\\/image1.jpeg\",\"articleSection\":[\"Interesting Articles\"],\"inLanguage\":\"af-ZA\"},{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/vrouwees-in-2019\\\/\",\"url\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/vrouwees-in-2019\\\/\",\"name\":\"Vrouwees in 2019 - Besige Breintjies\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/#website\"},\"primaryImageOfPage\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/vrouwees-in-2019\\\/#primaryimage\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/vrouwees-in-2019\\\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2019\\\/08\\\/image1.jpeg\",\"datePublished\":\"2019-08-19T12:40:14+00:00\",\"dateModified\":\"2020-11-23T10:40:26+00:00\",\"author\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/#\\\/schema\\\/person\\\/ce9ead25e489312e7ceffdb84f3b801b\"},\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/vrouwees-in-2019\\\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/vrouwees-in-2019\\\/\"]}]},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/vrouwees-in-2019\\\/#primaryimage\",\"url\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2019\\\/08\\\/image1.jpeg\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2019\\\/08\\\/image1.jpeg\"},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/vrouwees-in-2019\\\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Home\",\"item\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"Vrouwees in 2019\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/#website\",\"url\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/\",\"name\":\"Besige Breintjies\",\"description\":\"Make learning fun!\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"af-ZA\"},{\"@type\":\"Person\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/#\\\/schema\\\/person\\\/ce9ead25e489312e7ceffdb84f3b801b\",\"name\":\"Besige Breintjies\",\"image\":{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/ee7da9af83cf9b8587134fa34c054f59a4e9d4ccf76959b8352acd295dd9209a?s=96&d=mm&r=g\",\"url\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/ee7da9af83cf9b8587134fa34c054f59a4e9d4ccf76959b8352acd295dd9209a?s=96&d=mm&r=g\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/ee7da9af83cf9b8587134fa34c054f59a4e9d4ccf76959b8352acd295dd9209a?s=96&d=mm&r=g\",\"caption\":\"Besige Breintjies\"},\"url\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/af\\\/author\\\/besige44brein22\\\/\"}]}<\/script>\n<!-- \/ Yoast SEO plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"Vrouwees in 2019 - Besige Breintjies","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/af\/vrouwees-in-2019\/","og_locale":"en_US","og_type":"article","og_title":"Vrouwees in 2019 - Besige Breintjies","og_description":"Hierdie \u2018meme\u2019 het onlangs die rondte gedoen op sosiale media, rondom Ma wees in 2019 en dit het my baie laat dink\u2026 Daar is soveel fasette van vrou wees &#8211; ma, dogter, vriendin, kollega, suster en beminde om \u2018n paar te noem. Dit alleen klink uitputtend, n\u00e9? Dan is daar nog skoolvergaderings, oefen, gebalanseerde dieet (wat kinders eet), skoonheidsroetines wat ons wil volg, huishouding bestuur, troeteldiere versorg, familie en skoonfamilie en, en, en\u2026 Ek glo ons as vrouens kan alles doen en nog wonderlik lyk terwyl ons besig is daarmee. Maar (daar is altyd \u2018n maar), ons sit enorme druk op onsself! Sosiale media is defnintief olie op die vuur \u2013 ons sien ander mammas in hul oefenklere, in ontwerpers pakkies, perfek gestilleer met die nuutste (en duurste) bykomstighede \u00e9n nie \u2018n plooi in sig nie. Die foto\u2019s van kinderpartytjies wat meer elegant is as jou troue\u2026 Mens kan amper nie help om skuldig te voel oor jou verbleikde sweetpak wat effens styf sit en die hasie partytjiepakkies wat jy met liefde self gemaak het nie. Ons worstel met ons beroepe \u2013 bly ek tuis om my eie kinders groot te maak of werk ek sodat ek voel ek beteken [&hellip;]","og_url":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/af\/vrouwees-in-2019\/","og_site_name":"Besige Breintjies","article_published_time":"2019-08-19T12:40:14+00:00","article_modified_time":"2020-11-23T10:40:26+00:00","og_image":[{"url":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/wp-content\/uploads\/2019\/08\/image1.jpeg","type":"","width":"","height":""}],"author":"Besige Breintjies","twitter_card":"summary_large_image","twitter_misc":{"Written by":"Besige Breintjies","Est. reading time":"2 minute"},"schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"Article","@id":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/vrouwees-in-2019\/#article","isPartOf":{"@id":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/vrouwees-in-2019\/"},"author":{"name":"Besige Breintjies","@id":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/#\/schema\/person\/ce9ead25e489312e7ceffdb84f3b801b"},"headline":"Vrouwees in 2019","datePublished":"2019-08-19T12:40:14+00:00","dateModified":"2020-11-23T10:40:26+00:00","mainEntityOfPage":{"@id":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/vrouwees-in-2019\/"},"wordCount":432,"image":{"@id":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/vrouwees-in-2019\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/wp-content\/uploads\/2019\/08\/image1.jpeg","articleSection":["Interesting Articles"],"inLanguage":"af-ZA"},{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/vrouwees-in-2019\/","url":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/vrouwees-in-2019\/","name":"Vrouwees in 2019 - Besige Breintjies","isPartOf":{"@id":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/#website"},"primaryImageOfPage":{"@id":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/vrouwees-in-2019\/#primaryimage"},"image":{"@id":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/vrouwees-in-2019\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/wp-content\/uploads\/2019\/08\/image1.jpeg","datePublished":"2019-08-19T12:40:14+00:00","dateModified":"2020-11-23T10:40:26+00:00","author":{"@id":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/#\/schema\/person\/ce9ead25e489312e7ceffdb84f3b801b"},"breadcrumb":{"@id":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/vrouwees-in-2019\/#breadcrumb"},"inLanguage":"af-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/besigebreintjies.co.za\/vrouwees-in-2019\/"]}]},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/vrouwees-in-2019\/#primaryimage","url":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/wp-content\/uploads\/2019\/08\/image1.jpeg","contentUrl":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/wp-content\/uploads\/2019\/08\/image1.jpeg"},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/vrouwees-in-2019\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Home","item":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"Vrouwees in 2019"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/#website","url":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/","name":"Besige Breintjies","description":"Make learning fun!","potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"af-ZA"},{"@type":"Person","@id":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/#\/schema\/person\/ce9ead25e489312e7ceffdb84f3b801b","name":"Besige Breintjies","image":{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/ee7da9af83cf9b8587134fa34c054f59a4e9d4ccf76959b8352acd295dd9209a?s=96&d=mm&r=g","url":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/ee7da9af83cf9b8587134fa34c054f59a4e9d4ccf76959b8352acd295dd9209a?s=96&d=mm&r=g","contentUrl":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/ee7da9af83cf9b8587134fa34c054f59a4e9d4ccf76959b8352acd295dd9209a?s=96&d=mm&r=g","caption":"Besige Breintjies"},"url":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/af\/author\/besige44brein22\/"}]}},"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/8951","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=8951"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/8951\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=8951"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=8951"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=8951"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}