{"id":7988,"date":"2019-07-12T13:43:20","date_gmt":"2019-07-12T11:43:20","guid":{"rendered":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/?p=7988"},"modified":"2020-11-23T12:39:43","modified_gmt":"2020-11-23T10:39:43","slug":"jou-geestesgesondheid","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/af\/jou-geestesgesondheid\/","title":{"rendered":"Jou geestesgesondheid"},"content":{"rendered":"<p class=\"wp-block-paragraph\">Geestesgesondheid klink soos \u2018n vreemde woord wat mens laat dink aan \u2018n vampier of \u2018n draak \u2013 maar hierdie is \u2018n term wat ons as ouers baie meer bewus van moet wees. <\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Van ons het twee-jariges en hulle geestesgesondheid word daagliks bevraagteken as gevolg van die verkeerde bord of koppie wat jy gekies het om te gebruik, selfs die hond wat na hulle kyk kan gevoelens van woede of trane te vore bring. Tieners beproef jou selfbeeld, klere smaak en bestuursvermo\u00ebns\u2026 Ouers maak maklik grappies oor moegheid, min slaap en die fases waardeur ons kinders gaan. Maar ouerskap is vol uitdagings en mens voel soms alleen \u2013 en daarom kyk ons na die verskillend tipes geestes versteurings wat onder ouers kan voorkom.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Postnatale depressie kom voor na die geboorte van \u2018n kind. Ons vermoed altyd dis normaal by mamma\u2019s as gevolg van hormoonveranderings, slapelose nagte en al die groot veranderinge wat plaasvind, maar ons vergeet dat pa\u2019s se lewens ook aansienlik baie verander. <a href=\"http:\/\/postpartummen.com\/\">Postpartummen.com<\/a> beweer 1 in 4 nuwe pa\u2019s kan lei aan postnatale depressie. <\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Postnatale depressie kan enige tyd gedurende swangerskap begin tot en met die eerste jaar na geboorte. Dit kom ook nie net voor na die geboorte van die eerste kind nie, maar kan kop uit steek na kind nommer 2 of 3. Simptome sluit in onre\u00eblmatige gemoedsverandering, insomnia, aanhoudend huil, ge\u00efrriteerdheid, die onvermo\u00eb om daaglikse take te kan uitvoer, wanneer jy sukkel om &#8216;n band te vorm met baba en jou baba (of jouself) wil seermaak. Meer mamma\u2019s begin praat oor hierdie onderwerp en pappa\u2019s moer ook \u2013 dis niks om oor skaam te wees nie. Daar is medikasie beskikbaar, wat selfs veilig is om te drink terwyl jy borsvoed. En so ook \u2018n paar natuurlike opsies wat ouers kan oorweeg, soos Omega 3 vetsure, massering, aromaterapie en oefening. Daar word beweer dat hierdie vorm van depressie wel later kinders se ontwikkeling en gedrag kan affekteer, so raadpleeg so gou as moontlik jou dokter indien jy vermoed jy meer as net die \u201cBaby Blues\u201d het. Gesels ook met jou naaste mense en vorm \u2018n ondersteunings netwerk. <\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Daar is ook nou \u2018n nuwe tipe depressie waarvan daar gepraat word, die \u201cPost weaning depression\u201d, soos genoem deur Kellymom.com. Dit dit is normaal om hartseer te wees as die fase verbygaan, maar hierdie tipe depressie is wanneer die gevoelens van angstigheid, ge\u00efrriteerdheid en gemoedsveranderinge nie weg gaan nie. Dit word toegeskryf aan die hormoonveranderinge wat plaasvind wanneer ma\u2019s ophou borsvoed. Prolaktien en Oksitisien is die groot menere wat blameer word. Prolaktien bring \u2018n gevoel van kalmte en ontspanning na vore waar Oksitosien weer die hormoon van liefde genoem word en juis help om \u2018n band met jou baba te vorm. As die speen proses baie vinnig vorder of dis ma\u2019s wat moet speen voor dat hul dalk reg was of wat nie self besluit het om die proses te begin nie kan die gevoelens baie meer intens beleef. Alhoewel dit die einde van \u2018n baie spesiale verhouding is, is dit ook die begin van \u2018n nuwe fase tussen jou en jou kleinding. \u00a0<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Ouers kan ook lei aan ernstige angstigheid, soveel so dat\ndit hulle hele lewens om ver kan gooi en dit allerdaagse take onmoontlik maak.\nDie aanhoudende kommer dat iets met jou of jou kind kan gebeur word ondraaglik,\nouers voel meestal of hulle beheer verloor en is konstant opgewerk. Gaan sien\niemand wat kan help en bespreek dit met jou dokter. <\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Onvrugbaarheid is eensaam en hartseer. Mense praat nie graag oor miskrame nie. Ouers van prematuur \u00a0baba\u2019s word oorrompel met emosies van isolasie en kommer &#8211; gaan jou kind oorleef en sal daar skade wees? Dan praat ons nie eers van die hospitaalrekeninge nie! Enkel ouers moet daagliks die skoene van twee ouers vul en moet dan nog meestal voldag werk ook. Baie mamma\u2019s voel skuldig omdat hulle werk en die tuisbly mamma voel weer nutteloos in die geld en prestasie gedrewe w\u00eareld van vandag. Tieners laat mens in jouself twyfel en als bevraagteken oor die vorige veertien jaar. Om kinders aan te neem kom saam met baie emosies en die rol van stiefma of -pa is nooit maklik nie. So \u201cmommy guilt is real\u201den die hele kringloop van ouerskap is vol verskillende uitdagings \u2013 so kom ons ondersteun mekaar en kyk uit vir mekaar.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">En onthou, &#8216;it takes a village to raise a child&#8217;.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Deur Zanje Kromhout<\/p>","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Geestesgesondheid klink soos \u2018n vreemde woord wat mens laat dink aan \u2018n vampier of \u2018n draak \u2013 maar hierdie is \u2018n term wat ons as ouers baie meer bewus van moet wees. Van ons het twee-jariges en hulle geestesgesondheid word daagliks bevraagteken as gevolg van die verkeerde bord of koppie wat jy gekies het om te gebruik, selfs die hond wat na hulle kyk kan gevoelens van woede of trane te vore bring. Tieners beproef jou selfbeeld, klere smaak en bestuursvermo\u00ebns\u2026 Ouers maak maklik grappies oor moegheid, min slaap en die fases waardeur ons kinders gaan. Maar ouerskap is vol uitdagings en mens voel soms alleen \u2013 en daarom kyk ons na die verskillend tipes geestes versteurings wat onder ouers kan voorkom. Postnatale depressie kom voor na die geboorte van \u2018n kind. Ons vermoed altyd dis normaal by mamma\u2019s as gevolg van hormoonveranderings, slapelose nagte en al die groot veranderinge wat plaasvind, maar ons vergeet dat pa\u2019s se lewens ook aansienlik baie verander. Postpartummen.com beweer 1 in 4 nuwe pa\u2019s kan lei aan postnatale depressie. Postnatale depressie kan enige tyd gedurende swangerskap begin tot en met die eerste jaar na geboorte. Dit kom ook nie net voor na die geboorte [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"closed","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[41,39],"tags":[],"class_list":["post-7988","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-health","category-interesting-articles"],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO plugin v28.3 - https:\/\/yoast.com\/product\/yoast-seo-wordpress\/ -->\n<title>Jou geestesgesondheid - Besige Breintjies<\/title>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/af\/jou-geestesgesondheid\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"en_US\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"Jou geestesgesondheid - Besige Breintjies\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"Geestesgesondheid klink soos \u2018n vreemde woord wat mens laat dink aan \u2018n vampier of \u2018n draak \u2013 maar hierdie is \u2018n term wat ons as ouers baie meer bewus van moet wees. Van ons het twee-jariges en hulle geestesgesondheid word daagliks bevraagteken as gevolg van die verkeerde bord of koppie wat jy gekies het om te gebruik, selfs die hond wat na hulle kyk kan gevoelens van woede of trane te vore bring. Tieners beproef jou selfbeeld, klere smaak en bestuursvermo\u00ebns\u2026 Ouers maak maklik grappies oor moegheid, min slaap en die fases waardeur ons kinders gaan. Maar ouerskap is vol uitdagings en mens voel soms alleen \u2013 en daarom kyk ons na die verskillend tipes geestes versteurings wat onder ouers kan voorkom. Postnatale depressie kom voor na die geboorte van \u2018n kind. Ons vermoed altyd dis normaal by mamma\u2019s as gevolg van hormoonveranderings, slapelose nagte en al die groot veranderinge wat plaasvind, maar ons vergeet dat pa\u2019s se lewens ook aansienlik baie verander. Postpartummen.com beweer 1 in 4 nuwe pa\u2019s kan lei aan postnatale depressie. Postnatale depressie kan enige tyd gedurende swangerskap begin tot en met die eerste jaar na geboorte. Dit kom ook nie net voor na die geboorte [&hellip;]\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/af\/jou-geestesgesondheid\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"Besige Breintjies\" \/>\n<meta property=\"article:published_time\" content=\"2019-07-12T11:43:20+00:00\" \/>\n<meta property=\"article:modified_time\" content=\"2020-11-23T10:39:43+00:00\" \/>\n<meta name=\"author\" content=\"Besige Breintjies\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:label1\" content=\"Written by\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data1\" content=\"Besige Breintjies\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:label2\" content=\"Est. reading time\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data2\" content=\"4 minute\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\\\/\\\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"Article\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/jou-geestesgesondheid\\\/#article\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/jou-geestesgesondheid\\\/\"},\"author\":{\"name\":\"Besige Breintjies\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/#\\\/schema\\\/person\\\/ce9ead25e489312e7ceffdb84f3b801b\"},\"headline\":\"Jou geestesgesondheid\",\"datePublished\":\"2019-07-12T11:43:20+00:00\",\"dateModified\":\"2020-11-23T10:39:43+00:00\",\"mainEntityOfPage\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/jou-geestesgesondheid\\\/\"},\"wordCount\":741,\"articleSection\":[\"Health\",\"Interesting Articles\"],\"inLanguage\":\"af-ZA\"},{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/jou-geestesgesondheid\\\/\",\"url\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/jou-geestesgesondheid\\\/\",\"name\":\"Jou geestesgesondheid - Besige Breintjies\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/#website\"},\"datePublished\":\"2019-07-12T11:43:20+00:00\",\"dateModified\":\"2020-11-23T10:39:43+00:00\",\"author\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/#\\\/schema\\\/person\\\/ce9ead25e489312e7ceffdb84f3b801b\"},\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/jou-geestesgesondheid\\\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/jou-geestesgesondheid\\\/\"]}]},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/jou-geestesgesondheid\\\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Home\",\"item\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"Jou geestesgesondheid\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/#website\",\"url\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/\",\"name\":\"Besige Breintjies\",\"description\":\"Make learning fun!\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"af-ZA\"},{\"@type\":\"Person\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/#\\\/schema\\\/person\\\/ce9ead25e489312e7ceffdb84f3b801b\",\"name\":\"Besige Breintjies\",\"image\":{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/ee7da9af83cf9b8587134fa34c054f59a4e9d4ccf76959b8352acd295dd9209a?s=96&d=mm&r=g\",\"url\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/ee7da9af83cf9b8587134fa34c054f59a4e9d4ccf76959b8352acd295dd9209a?s=96&d=mm&r=g\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/ee7da9af83cf9b8587134fa34c054f59a4e9d4ccf76959b8352acd295dd9209a?s=96&d=mm&r=g\",\"caption\":\"Besige Breintjies\"},\"url\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/af\\\/author\\\/besige44brein22\\\/\"}]}<\/script>\n<!-- \/ Yoast SEO plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"Jou geestesgesondheid - Besige Breintjies","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/af\/jou-geestesgesondheid\/","og_locale":"en_US","og_type":"article","og_title":"Jou geestesgesondheid - Besige Breintjies","og_description":"Geestesgesondheid klink soos \u2018n vreemde woord wat mens laat dink aan \u2018n vampier of \u2018n draak \u2013 maar hierdie is \u2018n term wat ons as ouers baie meer bewus van moet wees. Van ons het twee-jariges en hulle geestesgesondheid word daagliks bevraagteken as gevolg van die verkeerde bord of koppie wat jy gekies het om te gebruik, selfs die hond wat na hulle kyk kan gevoelens van woede of trane te vore bring. Tieners beproef jou selfbeeld, klere smaak en bestuursvermo\u00ebns\u2026 Ouers maak maklik grappies oor moegheid, min slaap en die fases waardeur ons kinders gaan. Maar ouerskap is vol uitdagings en mens voel soms alleen \u2013 en daarom kyk ons na die verskillend tipes geestes versteurings wat onder ouers kan voorkom. Postnatale depressie kom voor na die geboorte van \u2018n kind. Ons vermoed altyd dis normaal by mamma\u2019s as gevolg van hormoonveranderings, slapelose nagte en al die groot veranderinge wat plaasvind, maar ons vergeet dat pa\u2019s se lewens ook aansienlik baie verander. Postpartummen.com beweer 1 in 4 nuwe pa\u2019s kan lei aan postnatale depressie. Postnatale depressie kan enige tyd gedurende swangerskap begin tot en met die eerste jaar na geboorte. Dit kom ook nie net voor na die geboorte [&hellip;]","og_url":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/af\/jou-geestesgesondheid\/","og_site_name":"Besige Breintjies","article_published_time":"2019-07-12T11:43:20+00:00","article_modified_time":"2020-11-23T10:39:43+00:00","author":"Besige Breintjies","twitter_card":"summary_large_image","twitter_misc":{"Written by":"Besige Breintjies","Est. reading time":"4 minute"},"schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"Article","@id":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/jou-geestesgesondheid\/#article","isPartOf":{"@id":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/jou-geestesgesondheid\/"},"author":{"name":"Besige Breintjies","@id":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/#\/schema\/person\/ce9ead25e489312e7ceffdb84f3b801b"},"headline":"Jou geestesgesondheid","datePublished":"2019-07-12T11:43:20+00:00","dateModified":"2020-11-23T10:39:43+00:00","mainEntityOfPage":{"@id":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/jou-geestesgesondheid\/"},"wordCount":741,"articleSection":["Health","Interesting Articles"],"inLanguage":"af-ZA"},{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/jou-geestesgesondheid\/","url":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/jou-geestesgesondheid\/","name":"Jou geestesgesondheid - Besige Breintjies","isPartOf":{"@id":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/#website"},"datePublished":"2019-07-12T11:43:20+00:00","dateModified":"2020-11-23T10:39:43+00:00","author":{"@id":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/#\/schema\/person\/ce9ead25e489312e7ceffdb84f3b801b"},"breadcrumb":{"@id":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/jou-geestesgesondheid\/#breadcrumb"},"inLanguage":"af-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/besigebreintjies.co.za\/jou-geestesgesondheid\/"]}]},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/jou-geestesgesondheid\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Home","item":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"Jou geestesgesondheid"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/#website","url":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/","name":"Besige Breintjies","description":"Make learning fun!","potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"af-ZA"},{"@type":"Person","@id":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/#\/schema\/person\/ce9ead25e489312e7ceffdb84f3b801b","name":"Besige Breintjies","image":{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/ee7da9af83cf9b8587134fa34c054f59a4e9d4ccf76959b8352acd295dd9209a?s=96&d=mm&r=g","url":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/ee7da9af83cf9b8587134fa34c054f59a4e9d4ccf76959b8352acd295dd9209a?s=96&d=mm&r=g","contentUrl":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/ee7da9af83cf9b8587134fa34c054f59a4e9d4ccf76959b8352acd295dd9209a?s=96&d=mm&r=g","caption":"Besige Breintjies"},"url":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/af\/author\/besige44brein22\/"}]}},"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/7988","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=7988"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/7988\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=7988"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=7988"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=7988"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}