{"id":6666,"date":"2019-06-18T14:49:20","date_gmt":"2019-06-18T12:49:20","guid":{"rendered":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/?p=6666"},"modified":"2020-11-23T12:38:44","modified_gmt":"2020-11-23T10:38:44","slug":"die-voordele-van-fantasiespel","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/af\/die-voordele-van-fantasiespel\/","title":{"rendered":"Die voordele van fantasiespel"},"content":{"rendered":"<figure class=\"wp-block-image\"><img decoding=\"async\" width=\"819\" height=\"461\" data-src=\"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/wp-content\/uploads\/2019\/06\/fantasie.png\" alt=\"\" class=\"wp-image-6661 lazyload\" data-srcset=\"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/wp-content\/uploads\/2019\/06\/fantasie.png 819w, https:\/\/besigebreintjies.co.za\/wp-content\/uploads\/2019\/06\/fantasie-300x169.png 300w, https:\/\/besigebreintjies.co.za\/wp-content\/uploads\/2019\/06\/fantasie-768x432.png 768w, https:\/\/besigebreintjies.co.za\/wp-content\/uploads\/2019\/06\/fantasie-560x315.png 560w\" data-sizes=\"(max-width: 819px) 100vw, 819px\" src=\"data:image\/svg+xml;base64,PHN2ZyB3aWR0aD0iMSIgaGVpZ2h0PSIxIiB4bWxucz0iaHR0cDovL3d3dy53My5vcmcvMjAwMC9zdmciPjwvc3ZnPg==\" style=\"--smush-placeholder-width: 819px; --smush-placeholder-aspect-ratio: 819\/461;\" \/><\/figure>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Onthou jy toe jy kleinding jouself vir ure kon besig hou\nsonder televisie of spoggerige elektronika? Onthou hoe jy kombershuise in die\nsitkamer gebou het, bokskarre gemaak het en met jou verbeelding die w\u00eareld vol\ngery het? <\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Mens dink terug en voel dan half laf vir al die dinge\nwaarmee ons vorendag gekom het, maar ons besef nie altyd die voordele wat dit\nvir ons ingehou het as kinders wat besig was om te groei en ontwikkel nie.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Die voordele wat fantasiespel inhou sluit onder meer in:<\/p>\n\n\n\n<h4 class=\"wp-block-heading\">Dit bevorder kreatiewe denke en probleemoplossing<\/h4>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Vrye kreatiwiteit wat nie onderdruk word\nnie, help dat kinders selfs meer kreatief raak en nog meer buite die boks dink.\nVerbeelding word op die manier ontsluit en ontwikkel tot op \u2018n vlak wat\nuiteindelik help met kreatiewe idees en probleemoplossing as ouer kinders en as\nvolwassenes. Dit kan eenvoudig net wees hoe om \u2018n boks te omskep in iets om mee\nte speel, of om \u2018n rol in die speletjie te skep vir \u2018n nuwe maatjie wat onverwags\nsaam kom speel.<\/p>\n\n\n\n<h4 class=\"wp-block-heading\">Dit boots die regte lewe na<\/h4>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Kinders sien en hoor baie meer as wat mens\nbesef, hetsy deur ons eie optrede, of deur wat hulle ander mense sien doen wat\n\u2018n rol in hulle lewens speel, of op die televisie. Hulle kan verskeie situasies\nin hulle speletjies uitbeeld wat alles insluit vanaf speel-speel werk, soos\nontvangsdame, dokter, juffrou of kelner wees, tot konfliksituasies wat hulle\naanskou het. Dis daarom so belangrik om seker te maak dat ons reg optree\nwanneer ons kinders ons dophou, sodat hulle weet wat hul regte optrede moet\nwees in situasies waar daar byvoorbeeld konflik is. Dit sal hulle beter toerus\nom hulle van \u2018n jong ouderdom af te leer wat die regte manier is om konflik op\nte los.<\/p>\n\n\n\n<h4 class=\"wp-block-heading\">Dit help met die ontwikkeling van sosiale en emosionele vaardighede<\/h4>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Hetsy daar gesprek gevoer word met\nverbeeldingsmaatjies of met speelgoed, leer dit kinders om te gesels en hoe om\nmet ander om hulle te kommunikeer, en sodoende word hulle sosiale vaardighede\nbevorder, veral wanneer hulle nie gereeld saam met ander maatjies kan speel\nnie. <\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Terwyl hulle speel, eksperimenteer hulle\nmet verskeie sosiale en emosionele rolle in hul lewens. Hulle leer byvoorbeeld\nhoe om beurte te maak, en oor verantwoordelikhede soos die versorging van iets\nof iemand (soos \u2018n speelgoedbaba of troeteldier). Dit leer hulle ook oor\nemosies, soos hoe om simpatie te h\u00ea met \u2018n persoon of \u2018n situasie.<\/p>\n\n\n\n<h4 class=\"wp-block-heading\">Dit bevorder taalontwikkeling<\/h4>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Die beste manier om enige iets te bemeester\nis deur herhaling en oefening. Hoe meer hul gesels, hoe vinniger ontwikkel dit\nhulle taalvaardighede en dit bou om die beurt hulle selfvertroue ook. Dit kan\nselfs help om \u2018n tweede taal te te leer en ontwikkel, byvoorbeeld Engels wat\nhulle op die televisie hoor, wat ook \u2018n baie belangrike tweede taal vir hulle\ngaan word in die toekoms.<\/p>\n\n\n\n<h4 class=\"wp-block-heading\">Dit bevorder onafhanklikheid van moderne tegnologie en speelgoed<\/h4>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Dis belangrik vri kinders om te weet dat mens\nnie net kan pret h\u00ea deur met duur en moderne speelgoed te speel nie, maar dat\npret selfs in alledaagse items gevind kan word, en dat mens jouself met enige\niets, enige tyd en plek kan vermaak.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Fantasiespel kan ook op verskeie maniere aangemoedig word.\nDit sluit onder meer die volgende maniere in:<\/p>\n\n\n\n<ul class=\"wp-block-list\"><li>Om klaar gereed speelgoed te h\u00ea vereis nie so\nbaie kreatiwiteit om mee te speel nie, so om vir hulle items te voorsien soos le\u00eb\nbokse, le\u00eb kombuispapierrolle, ou lakens en \u2018n paar idees, sal hulle kreatiewe\ndenke baie meer aanmoedig en stimuleer. Selfs ou klere en skoene uit jou kas\nkan ure se vermaak verskaf.<\/li><li>Om terug te dink aan die speletjies wat ons in\nons kleintyd gespeel het en hulle te voorsien met idees en voorstelle van wat\nhulle kan doen, sal hulle in die regte rigting stuur en help om kreatiwiteit\naan te moedig. Kort voor lank sal hulle ons ou speletjies uitgebrei, verander\nof verbeter het deur hulle eie persoonlikhede daarby in te bring. Soms is dit\nnet nodig om \u2018n klein saadjie te plant vir \u2018n hele boom om te groei.<\/li><li>Deur af en toe saam met hulle te speel, help dit\nhulle om hul idees uit te brei en te bevorder, en dit help hulle om te weet dat\nhulle hulself mag uitleef in fantasiespel en dat hulle nie skaam hoef te voel\ndaaroor nie. Dis ook \u2018n lekker manier om kwaliteit tyd saam met kinders deur te\nbring, weg van tegnologie en moderne speelgoed af. Selfs al is dit net om \u2018n\nteepartytjie te hou, \u2018n piekniek op die sitkamer mat, of om almal saam aandete\nte eet in \u2018n kombershuis.<\/li><\/ul>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Daar l\u00ea w\u00earelde en wag vir ons kinders om oop te sluit en te\nverower, beide fisiese en verbeeldingsw\u00earelde. Ons as ouers kan so maklik vir\nhulle die sleutels daarvan gee, of nog beter, \u2018n padkaart tot daardie sleutels.\nAl wat dit vat is bietjie verbeelding!<\/p>","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Onthou jy toe jy kleinding jouself vir ure kon besig hou sonder televisie of spoggerige elektronika? Onthou hoe jy kombershuise in die sitkamer gebou het, bokskarre gemaak het en met jou verbeelding die w\u00eareld vol gery het? Mens dink terug en voel dan half laf vir al die dinge waarmee ons vorendag gekom het, maar ons besef nie altyd die voordele wat dit vir ons ingehou het as kinders wat besig was om te groei en ontwikkel nie. Die voordele wat fantasiespel inhou sluit onder meer in: Dit bevorder kreatiewe denke en probleemoplossing Vrye kreatiwiteit wat nie onderdruk word nie, help dat kinders selfs meer kreatief raak en nog meer buite die boks dink. Verbeelding word op die manier ontsluit en ontwikkel tot op \u2018n vlak wat uiteindelik help met kreatiewe idees en probleemoplossing as ouer kinders en as volwassenes. Dit kan eenvoudig net wees hoe om \u2018n boks te omskep in iets om mee te speel, of om \u2018n rol in die speletjie te skep vir \u2018n nuwe maatjie wat onverwags saam kom speel. Dit boots die regte lewe na Kinders sien en hoor baie meer as wat mens besef, hetsy deur ons eie optrede, of deur wat hulle [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"closed","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[39],"tags":[],"class_list":["post-6666","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-interesting-articles"],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO plugin v28.6 - https:\/\/yoast.com\/product\/yoast-seo-wordpress\/ -->\n<title>Die voordele van fantasiespel - Besige Breintjies<\/title>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/af\/die-voordele-van-fantasiespel\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"en_US\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"Die voordele van fantasiespel - Besige Breintjies\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"Onthou jy toe jy kleinding jouself vir ure kon besig hou sonder televisie of spoggerige elektronika? Onthou hoe jy kombershuise in die sitkamer gebou het, bokskarre gemaak het en met jou verbeelding die w\u00eareld vol gery het? Mens dink terug en voel dan half laf vir al die dinge waarmee ons vorendag gekom het, maar ons besef nie altyd die voordele wat dit vir ons ingehou het as kinders wat besig was om te groei en ontwikkel nie. Die voordele wat fantasiespel inhou sluit onder meer in: Dit bevorder kreatiewe denke en probleemoplossing Vrye kreatiwiteit wat nie onderdruk word nie, help dat kinders selfs meer kreatief raak en nog meer buite die boks dink. Verbeelding word op die manier ontsluit en ontwikkel tot op \u2018n vlak wat uiteindelik help met kreatiewe idees en probleemoplossing as ouer kinders en as volwassenes. Dit kan eenvoudig net wees hoe om \u2018n boks te omskep in iets om mee te speel, of om \u2018n rol in die speletjie te skep vir \u2018n nuwe maatjie wat onverwags saam kom speel. Dit boots die regte lewe na Kinders sien en hoor baie meer as wat mens besef, hetsy deur ons eie optrede, of deur wat hulle [&hellip;]\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/af\/die-voordele-van-fantasiespel\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"Besige Breintjies\" \/>\n<meta property=\"article:published_time\" content=\"2019-06-18T12:49:20+00:00\" \/>\n<meta property=\"article:modified_time\" content=\"2020-11-23T10:38:44+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/wp-content\/uploads\/2019\/06\/fantasie.png\" \/>\n<meta name=\"author\" content=\"Besige Breintjies\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:label1\" content=\"Written by\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data1\" content=\"Besige Breintjies\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:label2\" content=\"Est. reading time\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data2\" content=\"4 minute\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\\\/\\\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"Article\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/die-voordele-van-fantasiespel\\\/#article\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/die-voordele-van-fantasiespel\\\/\"},\"author\":{\"name\":\"Besige Breintjies\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/#\\\/schema\\\/person\\\/ce9ead25e489312e7ceffdb84f3b801b\"},\"headline\":\"Die voordele van fantasiespel\",\"datePublished\":\"2019-06-18T12:49:20+00:00\",\"dateModified\":\"2020-11-23T10:38:44+00:00\",\"mainEntityOfPage\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/die-voordele-van-fantasiespel\\\/\"},\"wordCount\":829,\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/die-voordele-van-fantasiespel\\\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2019\\\/06\\\/fantasie.png\",\"articleSection\":[\"Interesting Articles\"],\"inLanguage\":\"af-ZA\"},{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/die-voordele-van-fantasiespel\\\/\",\"url\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/die-voordele-van-fantasiespel\\\/\",\"name\":\"Die voordele van fantasiespel - Besige Breintjies\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/#website\"},\"primaryImageOfPage\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/die-voordele-van-fantasiespel\\\/#primaryimage\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/die-voordele-van-fantasiespel\\\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2019\\\/06\\\/fantasie.png\",\"datePublished\":\"2019-06-18T12:49:20+00:00\",\"dateModified\":\"2020-11-23T10:38:44+00:00\",\"author\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/#\\\/schema\\\/person\\\/ce9ead25e489312e7ceffdb84f3b801b\"},\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/die-voordele-van-fantasiespel\\\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/die-voordele-van-fantasiespel\\\/\"]}]},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/die-voordele-van-fantasiespel\\\/#primaryimage\",\"url\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2019\\\/06\\\/fantasie.png\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2019\\\/06\\\/fantasie.png\"},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/die-voordele-van-fantasiespel\\\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Home\",\"item\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"Die voordele van fantasiespel\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/#website\",\"url\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/\",\"name\":\"Besige Breintjies\",\"description\":\"Make learning fun!\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"af-ZA\"},{\"@type\":\"Person\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/#\\\/schema\\\/person\\\/ce9ead25e489312e7ceffdb84f3b801b\",\"name\":\"Besige Breintjies\",\"image\":{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/ee7da9af83cf9b8587134fa34c054f59a4e9d4ccf76959b8352acd295dd9209a?s=96&d=mm&r=g\",\"url\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/ee7da9af83cf9b8587134fa34c054f59a4e9d4ccf76959b8352acd295dd9209a?s=96&d=mm&r=g\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/ee7da9af83cf9b8587134fa34c054f59a4e9d4ccf76959b8352acd295dd9209a?s=96&d=mm&r=g\",\"caption\":\"Besige Breintjies\"},\"url\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/af\\\/author\\\/besige44brein22\\\/\"}]}<\/script>\n<!-- \/ Yoast SEO plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"Die voordele van fantasiespel - Besige Breintjies","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/af\/die-voordele-van-fantasiespel\/","og_locale":"en_US","og_type":"article","og_title":"Die voordele van fantasiespel - Besige Breintjies","og_description":"Onthou jy toe jy kleinding jouself vir ure kon besig hou sonder televisie of spoggerige elektronika? Onthou hoe jy kombershuise in die sitkamer gebou het, bokskarre gemaak het en met jou verbeelding die w\u00eareld vol gery het? Mens dink terug en voel dan half laf vir al die dinge waarmee ons vorendag gekom het, maar ons besef nie altyd die voordele wat dit vir ons ingehou het as kinders wat besig was om te groei en ontwikkel nie. Die voordele wat fantasiespel inhou sluit onder meer in: Dit bevorder kreatiewe denke en probleemoplossing Vrye kreatiwiteit wat nie onderdruk word nie, help dat kinders selfs meer kreatief raak en nog meer buite die boks dink. Verbeelding word op die manier ontsluit en ontwikkel tot op \u2018n vlak wat uiteindelik help met kreatiewe idees en probleemoplossing as ouer kinders en as volwassenes. Dit kan eenvoudig net wees hoe om \u2018n boks te omskep in iets om mee te speel, of om \u2018n rol in die speletjie te skep vir \u2018n nuwe maatjie wat onverwags saam kom speel. Dit boots die regte lewe na Kinders sien en hoor baie meer as wat mens besef, hetsy deur ons eie optrede, of deur wat hulle [&hellip;]","og_url":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/af\/die-voordele-van-fantasiespel\/","og_site_name":"Besige Breintjies","article_published_time":"2019-06-18T12:49:20+00:00","article_modified_time":"2020-11-23T10:38:44+00:00","og_image":[{"url":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/wp-content\/uploads\/2019\/06\/fantasie.png","type":"","width":"","height":""}],"author":"Besige Breintjies","twitter_card":"summary_large_image","twitter_misc":{"Written by":"Besige Breintjies","Est. reading time":"4 minute"},"schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"Article","@id":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/die-voordele-van-fantasiespel\/#article","isPartOf":{"@id":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/die-voordele-van-fantasiespel\/"},"author":{"name":"Besige Breintjies","@id":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/#\/schema\/person\/ce9ead25e489312e7ceffdb84f3b801b"},"headline":"Die voordele van fantasiespel","datePublished":"2019-06-18T12:49:20+00:00","dateModified":"2020-11-23T10:38:44+00:00","mainEntityOfPage":{"@id":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/die-voordele-van-fantasiespel\/"},"wordCount":829,"image":{"@id":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/die-voordele-van-fantasiespel\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/wp-content\/uploads\/2019\/06\/fantasie.png","articleSection":["Interesting Articles"],"inLanguage":"af-ZA"},{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/die-voordele-van-fantasiespel\/","url":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/die-voordele-van-fantasiespel\/","name":"Die voordele van fantasiespel - Besige Breintjies","isPartOf":{"@id":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/#website"},"primaryImageOfPage":{"@id":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/die-voordele-van-fantasiespel\/#primaryimage"},"image":{"@id":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/die-voordele-van-fantasiespel\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/wp-content\/uploads\/2019\/06\/fantasie.png","datePublished":"2019-06-18T12:49:20+00:00","dateModified":"2020-11-23T10:38:44+00:00","author":{"@id":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/#\/schema\/person\/ce9ead25e489312e7ceffdb84f3b801b"},"breadcrumb":{"@id":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/die-voordele-van-fantasiespel\/#breadcrumb"},"inLanguage":"af-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/besigebreintjies.co.za\/die-voordele-van-fantasiespel\/"]}]},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/die-voordele-van-fantasiespel\/#primaryimage","url":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/wp-content\/uploads\/2019\/06\/fantasie.png","contentUrl":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/wp-content\/uploads\/2019\/06\/fantasie.png"},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/die-voordele-van-fantasiespel\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Home","item":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"Die voordele van fantasiespel"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/#website","url":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/","name":"Besige Breintjies","description":"Make learning fun!","potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"af-ZA"},{"@type":"Person","@id":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/#\/schema\/person\/ce9ead25e489312e7ceffdb84f3b801b","name":"Besige Breintjies","image":{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/ee7da9af83cf9b8587134fa34c054f59a4e9d4ccf76959b8352acd295dd9209a?s=96&d=mm&r=g","url":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/ee7da9af83cf9b8587134fa34c054f59a4e9d4ccf76959b8352acd295dd9209a?s=96&d=mm&r=g","contentUrl":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/ee7da9af83cf9b8587134fa34c054f59a4e9d4ccf76959b8352acd295dd9209a?s=96&d=mm&r=g","caption":"Besige Breintjies"},"url":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/af\/author\/besige44brein22\/"}]}},"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/6666","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=6666"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/6666\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=6666"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=6666"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=6666"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}