{"id":6346,"date":"2019-04-18T10:45:49","date_gmt":"2019-04-18T08:45:49","guid":{"rendered":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/?p=6346"},"modified":"2020-11-23T12:37:13","modified_gmt":"2020-11-23T10:37:13","slug":"n-plesierige-maar-gesonde-paasfees","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/af\/n-plesierige-maar-gesonde-paasfees\/","title":{"rendered":"\u2018n Plesierige, maar gesonde Paasfees"},"content":{"rendered":"<div class=\"wp-block-image\"><figure class=\"aligncenter\"><img decoding=\"async\" width=\"819\" height=\"461\" data-src=\"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/wp-content\/uploads\/2019\/04\/easterr.png\" alt=\"\" class=\"wp-image-6347 lazyload\" data-srcset=\"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/wp-content\/uploads\/2019\/04\/easterr.png 819w, https:\/\/besigebreintjies.co.za\/wp-content\/uploads\/2019\/04\/easterr-300x169.png 300w, https:\/\/besigebreintjies.co.za\/wp-content\/uploads\/2019\/04\/easterr-768x432.png 768w, https:\/\/besigebreintjies.co.za\/wp-content\/uploads\/2019\/04\/easterr-560x315.png 560w\" data-sizes=\"(max-width: 819px) 100vw, 819px\" src=\"data:image\/svg+xml;base64,PHN2ZyB3aWR0aD0iMSIgaGVpZ2h0PSIxIiB4bWxucz0iaHR0cDovL3d3dy53My5vcmcvMjAwMC9zdmciPjwvc3ZnPg==\" style=\"--smush-placeholder-width: 819px; --smush-placeholder-aspect-ratio: 819\/461;\" \/><\/figure><\/div>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\"><em><strong>Skrywer:<\/strong><\/em><strong> Retha Booyens<\/strong><\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Met Paasfees is \u2018n oormaat sjokolade skielik aan die orde van\ndie dag. Indien jy uit enige winkel kan stap sonder \u2018n paaseier of sjokolade\nverdien jy beslis \u2018n klop op die skouer.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Maar op \u2018n meer ernstige noot, hoe verseker mens dat hierdie\nfeestyd steeds plesierig maar ook gesond is?<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">In terme van Paasfees aktiwiteite is dit die perfekte\ngeleentheid om herinneringe te bou, familie tradisies te vestige n ook sommer\nontslae te raak v an die kleintjies se oortollige energie.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Gesonde eetgoedjies is ook \u2018n uitdaging, maar ons deel ons beste\nen die\u00ebtkundig-goedgekeurde bederfies.<\/p>\n\n\n\n<h3 class=\"wp-block-heading\">Aktiwiteit: Skattejag<\/h3>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">In plaas daarvan om net die gewone skattejag te doen,\ninkorporeer \u2018n paar takies om te verseker dat die hele dag nie net gaan oor\nlekkers eet nie.<\/p>\n\n\n\n<h4 class=\"wp-block-heading\">Hoe werk dit?<\/h4>\n\n\n\n<ol class=\"wp-block-list\"><li>Laai die gratis aktiwiteit <a href=\"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/wp-content\/uploads\/2019\/04\/skattejag.pdf\" target=\"_blank\" rel=\"noreferrer noopener\" aria-label=\"hier af  (opens in a new tab)\">hier af <\/a>en druk dit uit.<\/li><li>Kies die hoeveelheid lekkergoed, paaseiers en\/of gesonde opsies wat weggesteek gaan word in die skattejag (neem ook die hoeveelheid kinders wat gaan deelneem in ag).<\/li><li>Steek die items op strategiese plekke weg (lag genoeg sodat hulle kan bykom).<\/li><li>Besluit hoeveel takies hulle moet doen nadat elke \u201cskat\u201d gevind is (2 of 3 tussen elkeen, hang af hoeveel \u201cskatte\u201d weggesteek is).<\/li><li>Maak \u2018n regmerk langs elke aktiwiteit wat voltooi is.<\/li><li>Geniet die bederfies na die tyd.<\/li><\/ol>\n\n\n\n<h3 class=\"wp-block-heading\">Aktiwiteit: Plak die stert<\/h3>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Hierdie is \u2018n lekker aktiwiteit om binneshuis te doen indien die\nweer nie saamspeel die naweek nie.<\/p>\n\n\n\n<h4 class=\"wp-block-heading\">Hoe werk dit?<\/h4>\n\n\n\n<ol class=\"wp-block-list\"><li>Laai die gratis aktiwiteit <a href=\"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/wp-content\/uploads\/2019\/04\/plak-die-stert.pdf\" target=\"_blank\" rel=\"noreferrer noopener\" aria-label=\"hier af (opens in a new tab)\">hier af<\/a> en druk dit uit.<\/li><li>Knip die stertjie uit.<\/li><li>Plak die papier teen die muur \u2013 laag genoeg sodat die kleingoed kan bykom.<\/li><li>Verwyder enige breekbare items en potensi\u00eble gevare rondom julle speelarea (let op na skerp hoeke van tafels, ens.)<\/li><li>Gebruik wondergom (Prestick) om die stertjie vas te plak.<\/li><li>Blinddoek die kleintjies en draai hulle een keer in die rondte voordat hulle die stertjie op die hasie probeer vas plak.<\/li><\/ol>\n\n\n\n<h3 class=\"wp-block-heading\"><g class=\"gr_ gr_8 gr-alert gr_spell gr_inline_cards gr_run_anim ContextualSpelling ins-del multiReplace\" id=\"8\" data-gr-id=\"8\">Gesonder<\/g> Bederfies<\/h3>\n\n\n\n<figure class=\"wp-block-image\"><img decoding=\"async\" width=\"819\" height=\"191\" data-src=\"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/wp-content\/uploads\/2019\/04\/bederfies-1.png\" alt=\"\" class=\"wp-image-6355 lazyload\" data-srcset=\"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/wp-content\/uploads\/2019\/04\/bederfies-1.png 819w, https:\/\/besigebreintjies.co.za\/wp-content\/uploads\/2019\/04\/bederfies-1-300x70.png 300w, https:\/\/besigebreintjies.co.za\/wp-content\/uploads\/2019\/04\/bederfies-1-768x179.png 768w, https:\/\/besigebreintjies.co.za\/wp-content\/uploads\/2019\/04\/bederfies-1-560x131.png 560w\" data-sizes=\"(max-width: 819px) 100vw, 819px\" src=\"data:image\/svg+xml;base64,PHN2ZyB3aWR0aD0iMSIgaGVpZ2h0PSIxIiB4bWxucz0iaHR0cDovL3d3dy53My5vcmcvMjAwMC9zdmciPjwvc3ZnPg==\" style=\"--smush-placeholder-width: 819px; --smush-placeholder-aspect-ratio: 819\/191;\" \/><\/figure>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Moedig jou kleingoed aan om gesonder happies te eet deur hierdie\ninteressante bederfies aan te bied.<\/p>\n\n\n\n<h4 class=\"wp-block-heading\">Grondboontjiebotter (of enige ander neut botter) en appel<\/h4>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Vir \u2018n gesonde, ho\u00eb vesel en proteien peuselhappie:<\/p>\n\n\n\n<ul class=\"wp-block-list\"><li>Sny appels in wiggies.<\/li><li>Smeer met grondboontjiebotter (kies die sout en suikervrye\nopsie).<\/li><li>Geniet!<\/li><\/ul>\n\n\n\n<h4 class=\"wp-block-heading\">Sjokolade vrugte<\/h4>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Vir die sjokolade liefhebbers onder ons \u2013 ons weet Paasfees sal\nnie dieselfde wees sonder bietjie van die lekker bederfie nie.<\/p>\n\n\n\n<ul class=\"wp-block-list\"><li>Sny enige vrugte in happie-grootte stukkies \u2013 aarbeie, piesangs,\nappels, druiwe, ens.<\/li><li>Smelt die sjokolade in \u2018n dubbel-koker (een pot met kookwater en\n\u2018n ander bod it sodat die sjokolade as gevolg van die hitte van die ander pot)\nof in \u2018n mikrogolfoond (30 sekondes inkremente sodat dit nie aanbrand nie).<\/li><li>Doop die vrugte in die sjokolade en plaas op \u2018n bord\/ bakplaat\nmet bakpapier om af te koel.<\/li><\/ul>\n\n\n\n<h4 class=\"wp-block-heading\">Vrugte en jogurt roomys<\/h4>\n\n\n\n<ul class=\"wp-block-list\"><li>Neem enige vrugte van jou keuse \u2013 kies kontrasterende kleure vir\n\u2018n mooier prentjie.<\/li><li>Sny die vrugte op in kleiner stukkies en plaas in \u2018n roomysvorm\n(indien jy nie \u2018n roomysvorm ht nie, gebruik gerus \u2018n klein glas).<\/li><li>Voeg muesli, granola of fyngekapte neute by vir ekstra tekstuur\n(indien jy dit verkies).<\/li><li>Vul op met \u00f3f jogurt verdun met melk \u00f3f vrugtesap.<\/li><li>Indien verkies, kan alles ook saam verpulp word en dan gevries\nword.<\/li><li>Steek \u2018n stokkie in die vorm en vries dan tot hard (2-3 ure).<\/li><\/ul>","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Skrywer: Retha Booyens Met Paasfees is \u2018n oormaat sjokolade skielik aan die orde van die dag. Indien jy uit enige winkel kan stap sonder \u2018n paaseier of sjokolade verdien jy beslis \u2018n klop op die skouer. Maar op \u2018n meer ernstige noot, hoe verseker mens dat hierdie feestyd steeds plesierig maar ook gesond is? In terme van Paasfees aktiwiteite is dit die perfekte geleentheid om herinneringe te bou, familie tradisies te vestige n ook sommer ontslae te raak v an die kleintjies se oortollige energie. Gesonde eetgoedjies is ook \u2018n uitdaging, maar ons deel ons beste en die\u00ebtkundig-goedgekeurde bederfies. Aktiwiteit: Skattejag In plaas daarvan om net die gewone skattejag te doen, inkorporeer \u2018n paar takies om te verseker dat die hele dag nie net gaan oor lekkers eet nie. Hoe werk dit? Laai die gratis aktiwiteit hier af en druk dit uit. Kies die hoeveelheid lekkergoed, paaseiers en\/of gesonde opsies wat weggesteek gaan word in die skattejag (neem ook die hoeveelheid kinders wat gaan deelneem in ag). Steek die items op strategiese plekke weg (lag genoeg sodat hulle kan bykom). Besluit hoeveel takies hulle moet doen nadat elke \u201cskat\u201d gevind is (2 of 3 tussen elkeen, hang af hoeveel \u201cskatte\u201d [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"closed","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[45,40],"tags":[],"class_list":["post-6346","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-fun-activities","category-recipes"],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO plugin v28.7 - https:\/\/yoast.com\/product\/yoast-seo-wordpress\/ -->\n<title>\u2018n Plesierige, maar gesonde Paasfees - Besige Breintjies<\/title>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/af\/n-plesierige-maar-gesonde-paasfees\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"en_US\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"\u2018n Plesierige, maar gesonde Paasfees - Besige Breintjies\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"Skrywer: Retha Booyens Met Paasfees is \u2018n oormaat sjokolade skielik aan die orde van die dag. Indien jy uit enige winkel kan stap sonder \u2018n paaseier of sjokolade verdien jy beslis \u2018n klop op die skouer. Maar op \u2018n meer ernstige noot, hoe verseker mens dat hierdie feestyd steeds plesierig maar ook gesond is? In terme van Paasfees aktiwiteite is dit die perfekte geleentheid om herinneringe te bou, familie tradisies te vestige n ook sommer ontslae te raak v an die kleintjies se oortollige energie. Gesonde eetgoedjies is ook \u2018n uitdaging, maar ons deel ons beste en die\u00ebtkundig-goedgekeurde bederfies. Aktiwiteit: Skattejag In plaas daarvan om net die gewone skattejag te doen, inkorporeer \u2018n paar takies om te verseker dat die hele dag nie net gaan oor lekkers eet nie. Hoe werk dit? Laai die gratis aktiwiteit hier af en druk dit uit. Kies die hoeveelheid lekkergoed, paaseiers en\/of gesonde opsies wat weggesteek gaan word in die skattejag (neem ook die hoeveelheid kinders wat gaan deelneem in ag). Steek die items op strategiese plekke weg (lag genoeg sodat hulle kan bykom). Besluit hoeveel takies hulle moet doen nadat elke \u201cskat\u201d gevind is (2 of 3 tussen elkeen, hang af hoeveel \u201cskatte\u201d [&hellip;]\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/af\/n-plesierige-maar-gesonde-paasfees\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"Besige Breintjies\" \/>\n<meta property=\"article:published_time\" content=\"2019-04-18T08:45:49+00:00\" \/>\n<meta property=\"article:modified_time\" content=\"2020-11-23T10:37:13+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/wp-content\/uploads\/2019\/04\/easterr.png\" \/>\n<meta name=\"author\" content=\"Besige Breintjies\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:label1\" content=\"Written by\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data1\" content=\"Besige Breintjies\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:label2\" content=\"Est. reading time\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data2\" content=\"3 minute\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\\\/\\\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"Article\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/n-plesierige-maar-gesonde-paasfees\\\/#article\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/n-plesierige-maar-gesonde-paasfees\\\/\"},\"author\":{\"name\":\"Besige Breintjies\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/#\\\/schema\\\/person\\\/ce9ead25e489312e7ceffdb84f3b801b\"},\"headline\":\"\u2018n Plesierige, maar gesonde Paasfees\",\"datePublished\":\"2019-04-18T08:45:49+00:00\",\"dateModified\":\"2020-11-23T10:37:13+00:00\",\"mainEntityOfPage\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/n-plesierige-maar-gesonde-paasfees\\\/\"},\"wordCount\":549,\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/n-plesierige-maar-gesonde-paasfees\\\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2019\\\/04\\\/easterr.png\",\"articleSection\":[\"Fun Activities\",\"Recipes\"],\"inLanguage\":\"af-ZA\"},{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/n-plesierige-maar-gesonde-paasfees\\\/\",\"url\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/n-plesierige-maar-gesonde-paasfees\\\/\",\"name\":\"\u2018n Plesierige, maar gesonde Paasfees - Besige Breintjies\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/#website\"},\"primaryImageOfPage\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/n-plesierige-maar-gesonde-paasfees\\\/#primaryimage\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/n-plesierige-maar-gesonde-paasfees\\\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2019\\\/04\\\/easterr.png\",\"datePublished\":\"2019-04-18T08:45:49+00:00\",\"dateModified\":\"2020-11-23T10:37:13+00:00\",\"author\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/#\\\/schema\\\/person\\\/ce9ead25e489312e7ceffdb84f3b801b\"},\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/n-plesierige-maar-gesonde-paasfees\\\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/n-plesierige-maar-gesonde-paasfees\\\/\"]}]},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/n-plesierige-maar-gesonde-paasfees\\\/#primaryimage\",\"url\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2019\\\/04\\\/easterr.png\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2019\\\/04\\\/easterr.png\"},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/n-plesierige-maar-gesonde-paasfees\\\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Home\",\"item\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"\u2018n Plesierige, maar gesonde Paasfees\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/#website\",\"url\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/\",\"name\":\"Besige Breintjies\",\"description\":\"Make learning fun!\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"af-ZA\"},{\"@type\":\"Person\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/#\\\/schema\\\/person\\\/ce9ead25e489312e7ceffdb84f3b801b\",\"name\":\"Besige Breintjies\",\"image\":{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/ee7da9af83cf9b8587134fa34c054f59a4e9d4ccf76959b8352acd295dd9209a?s=96&d=mm&r=g\",\"url\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/ee7da9af83cf9b8587134fa34c054f59a4e9d4ccf76959b8352acd295dd9209a?s=96&d=mm&r=g\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/ee7da9af83cf9b8587134fa34c054f59a4e9d4ccf76959b8352acd295dd9209a?s=96&d=mm&r=g\",\"caption\":\"Besige Breintjies\"},\"url\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/af\\\/author\\\/besige44brein22\\\/\"}]}<\/script>\n<!-- \/ Yoast SEO plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"\u2018n Plesierige, maar gesonde Paasfees - Besige Breintjies","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/af\/n-plesierige-maar-gesonde-paasfees\/","og_locale":"en_US","og_type":"article","og_title":"\u2018n Plesierige, maar gesonde Paasfees - Besige Breintjies","og_description":"Skrywer: Retha Booyens Met Paasfees is \u2018n oormaat sjokolade skielik aan die orde van die dag. Indien jy uit enige winkel kan stap sonder \u2018n paaseier of sjokolade verdien jy beslis \u2018n klop op die skouer. Maar op \u2018n meer ernstige noot, hoe verseker mens dat hierdie feestyd steeds plesierig maar ook gesond is? In terme van Paasfees aktiwiteite is dit die perfekte geleentheid om herinneringe te bou, familie tradisies te vestige n ook sommer ontslae te raak v an die kleintjies se oortollige energie. Gesonde eetgoedjies is ook \u2018n uitdaging, maar ons deel ons beste en die\u00ebtkundig-goedgekeurde bederfies. Aktiwiteit: Skattejag In plaas daarvan om net die gewone skattejag te doen, inkorporeer \u2018n paar takies om te verseker dat die hele dag nie net gaan oor lekkers eet nie. Hoe werk dit? Laai die gratis aktiwiteit hier af en druk dit uit. Kies die hoeveelheid lekkergoed, paaseiers en\/of gesonde opsies wat weggesteek gaan word in die skattejag (neem ook die hoeveelheid kinders wat gaan deelneem in ag). Steek die items op strategiese plekke weg (lag genoeg sodat hulle kan bykom). Besluit hoeveel takies hulle moet doen nadat elke \u201cskat\u201d gevind is (2 of 3 tussen elkeen, hang af hoeveel \u201cskatte\u201d [&hellip;]","og_url":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/af\/n-plesierige-maar-gesonde-paasfees\/","og_site_name":"Besige Breintjies","article_published_time":"2019-04-18T08:45:49+00:00","article_modified_time":"2020-11-23T10:37:13+00:00","og_image":[{"url":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/wp-content\/uploads\/2019\/04\/easterr.png","type":"","width":"","height":""}],"author":"Besige Breintjies","twitter_card":"summary_large_image","twitter_misc":{"Written by":"Besige Breintjies","Est. reading time":"3 minute"},"schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"Article","@id":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/n-plesierige-maar-gesonde-paasfees\/#article","isPartOf":{"@id":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/n-plesierige-maar-gesonde-paasfees\/"},"author":{"name":"Besige Breintjies","@id":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/#\/schema\/person\/ce9ead25e489312e7ceffdb84f3b801b"},"headline":"\u2018n Plesierige, maar gesonde Paasfees","datePublished":"2019-04-18T08:45:49+00:00","dateModified":"2020-11-23T10:37:13+00:00","mainEntityOfPage":{"@id":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/n-plesierige-maar-gesonde-paasfees\/"},"wordCount":549,"image":{"@id":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/n-plesierige-maar-gesonde-paasfees\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/wp-content\/uploads\/2019\/04\/easterr.png","articleSection":["Fun Activities","Recipes"],"inLanguage":"af-ZA"},{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/n-plesierige-maar-gesonde-paasfees\/","url":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/n-plesierige-maar-gesonde-paasfees\/","name":"\u2018n Plesierige, maar gesonde Paasfees - Besige Breintjies","isPartOf":{"@id":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/#website"},"primaryImageOfPage":{"@id":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/n-plesierige-maar-gesonde-paasfees\/#primaryimage"},"image":{"@id":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/n-plesierige-maar-gesonde-paasfees\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/wp-content\/uploads\/2019\/04\/easterr.png","datePublished":"2019-04-18T08:45:49+00:00","dateModified":"2020-11-23T10:37:13+00:00","author":{"@id":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/#\/schema\/person\/ce9ead25e489312e7ceffdb84f3b801b"},"breadcrumb":{"@id":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/n-plesierige-maar-gesonde-paasfees\/#breadcrumb"},"inLanguage":"af-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/besigebreintjies.co.za\/n-plesierige-maar-gesonde-paasfees\/"]}]},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/n-plesierige-maar-gesonde-paasfees\/#primaryimage","url":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/wp-content\/uploads\/2019\/04\/easterr.png","contentUrl":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/wp-content\/uploads\/2019\/04\/easterr.png"},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/n-plesierige-maar-gesonde-paasfees\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Home","item":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"\u2018n Plesierige, maar gesonde Paasfees"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/#website","url":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/","name":"Besige Breintjies","description":"Make learning fun!","potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"af-ZA"},{"@type":"Person","@id":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/#\/schema\/person\/ce9ead25e489312e7ceffdb84f3b801b","name":"Besige Breintjies","image":{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/ee7da9af83cf9b8587134fa34c054f59a4e9d4ccf76959b8352acd295dd9209a?s=96&d=mm&r=g","url":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/ee7da9af83cf9b8587134fa34c054f59a4e9d4ccf76959b8352acd295dd9209a?s=96&d=mm&r=g","contentUrl":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/ee7da9af83cf9b8587134fa34c054f59a4e9d4ccf76959b8352acd295dd9209a?s=96&d=mm&r=g","caption":"Besige Breintjies"},"url":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/af\/author\/besige44brein22\/"}]}},"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/6346","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=6346"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/6346\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=6346"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=6346"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=6346"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}