{"id":6098,"date":"2019-03-13T13:27:29","date_gmt":"2019-03-13T11:27:29","guid":{"rendered":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/?p=6098"},"modified":"2020-11-23T12:34:14","modified_gmt":"2020-11-23T10:34:14","slug":"hoe-om-ouer-boeties-en-sussies-voor-te-berei-op-die-koms-van-n-nuwe-baba","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/af\/hoe-om-ouer-boeties-en-sussies-voor-te-berei-op-die-koms-van-n-nuwe-baba\/","title":{"rendered":"Hoe om ouer boeties en sussies voor te berei op die koms van &#8216;n nuwe baba"},"content":{"rendered":"<figure class=\"wp-block-image\"><img decoding=\"async\" width=\"819\" height=\"461\" data-src=\"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/wp-content\/uploads\/2019\/03\/siblinge-2.png\" alt=\"\" class=\"wp-image-6102 lazyload\" data-srcset=\"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/wp-content\/uploads\/2019\/03\/siblinge-2.png 819w, https:\/\/besigebreintjies.co.za\/wp-content\/uploads\/2019\/03\/siblinge-2-300x169.png 300w, https:\/\/besigebreintjies.co.za\/wp-content\/uploads\/2019\/03\/siblinge-2-768x432.png 768w, https:\/\/besigebreintjies.co.za\/wp-content\/uploads\/2019\/03\/siblinge-2-560x315.png 560w\" data-sizes=\"(max-width: 819px) 100vw, 819px\" src=\"data:image\/svg+xml;base64,PHN2ZyB3aWR0aD0iMSIgaGVpZ2h0PSIxIiB4bWxucz0iaHR0cDovL3d3dy53My5vcmcvMjAwMC9zdmciPjwvc3ZnPg==\" style=\"--smush-placeholder-width: 819px; --smush-placeholder-aspect-ratio: 819\/461;\" \/><\/figure>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Elke ouer onthou die tyd toe hulle hul eerste baba huistoe\ngebring het. Daar was opgewondenheid, vreugde, en dalk selfs vrese en\nbekommernisse oor hoe om aan te pas tot die lewe met \u2018n baba in die huis of oor\nhoe om alleen na hulle om te sien. Elke gedagte en elke oorweging het om\ndaardie een baba gedraai, wat al jou liefde en aandag geniet het. Maar, wanneer\n\u2018n tweede baba sy of haar opwagting maak, is dinge ietwat anders.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Die vrese van ouerskap en om op jou eie na jou baba om te\nsien is dalk minder as die eerste keer, maar nou is daar reeds \u2018n ouer kind in\ndie huis wat ook oorweeg moet word. Maak nie saak hoe oud jou oudste is nie, hy\nof sy het steeds ook hul eie individuele behoeftes en begeertes, nie net fisies\nnie, maar ook emosioneel. Onthou, vir baie lank was hy of sy die enigste kind\nin die huis, wat al die aandag en liefde geniet het wat jy gehad het om te gee,\nen nou moet hulle nie net hul huis met \u2018n totale vreemdeling deel nie, maar ook\ndie harte van hul ouer\/s. Dit kan ook nogal oorweldigend wees vir \u2018n jong\nverstand om te verstaan wat \u2018n swangerskap is en wat dit oor die langtermyn\ngaan beteken, maar gelukkig l\u00ea daar \u2018n volle 9 maande voor om hulle te kan\nvoorberei op wat kom. <\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Hier is \u2018n paar voorstelle oor hoe om hulle voor te berei op\ndie koms van \u2018n nuwe baba, wat veral op toepassing sal wees op ouer kinders wat\nal \u2018n beter begrip het van die lewe om hulle:<\/p>\n\n\n\n<h4 class=\"wp-block-heading\">Vertel hulle so vroeg as moontlik van die swangerskap<\/h4>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Vir verstaanbare redes dat \u2018n swangerskap\nin die eerste 3 maande as ho\u00eb risiko vir verlies geag word, wil mens nie\nonmiddelik vir almal die goeie nuus gee nie, veral vir ouer kinders in die\ngesin. Dit is moeilik genoeg om te verstaan dat daar \u2018n baba in Mamma se maag\ngroei, en nog moeiliker om skielik te moet verduidelik dat daai baba skielik\nnou weg is, sou daar dalk iets gebeur en die swangerskap kom tot \u2018n einde. <\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">So gou as wat jy gemaklik voel om vir jou\nouer kind te vertel van die swangerskap, hetsy dit is na die eerste 3 maande\nverby is of na die eerste besoek aan die dokter, deel die nuus gerus met hulle.\nProbeer om nie te lank te wag nie, want hoe langer jy wag, hoe minder tyd bly\ndaar oor om hulle voor te berei. 40 weke voel dalk soos \u2018n ewigheid, maar dit\nvlieg eintlik in \u2018n oogwink verby!<\/p>\n\n\n\n<h4 class=\"wp-block-heading\">Praat gereeld oor die baba en wat hul verwagtinge is<\/h4>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Moet dit nie die begin, middel en einde van\nelke dag maak nie, en maak seker dat dit nie lyk of jy eerder oor die baba as\noor jou oudste wil praat nie, maar spandeer genoeg tyd om oor die baba te praat\nen wat jou oudste kan verwag wanneer die baba eers hier is.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Vra hom of haar vrae om uit te vind wat hul\nverwagtinge en persepsies is, en spandeer genoeg tyd op elkeen van daardie\nverwagtinge (natuurlik nie alles op een dag nie) om hul voor te berei op wat\ndie werklikheid eintlik gaan wees.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Baie jonger kinders is aanvanklik baie\nopgewonde om te hoor hulle kry \u2018n boetie of sussie, maar hulle begryp nie altyd\nonmiddelik wat dit beteken nie. Hulle verwag dalk \u2018n klein kleuter wat dadelik\nkan hardloop en speel, en is nie voorbereid op die feit dat hulle piepklein\ngebore word en vir die eerste paar maande basies net eet en slaap, en dat dit\n\u2018n lang ruk gaan neem vir die baba om te groei tot die maatjie wat hulle so\ngraag wil h\u00ea nie.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Hulle het ook \u2018n idee van wat hulle vir\nhulself kan doen en verstaan nie dat babas nog nie al daai goed ook vir hulself\nkan doen en dat hulle baie aandag en hulp nodig het nie. Vir sommige van hulle\nkan dit selfs \u2018n skok wees om uit te vind dat babas nie self die toilet kan\ngebruik nie en dat alles in \u2018n doek gebeur wat gereeld geruil moet word. <\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Om hulle op feite soos die voor te berei\nsal hulle help om hulle eie verwagtinge te beheer en en selfs help om sommige\nteleurstellings te beperk wanneer baba eers hier is. <\/p>\n\n\n\n<h4 class=\"wp-block-heading\">Deel jou swangerskap<\/h4>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Betrek jou ouer kind so veel as moontlik by\ndie swangeskap sodat hulle ingesluit kan voel by die nuwe lewe wat besig is om\nte groei en ontwikkel. Wys vir hom of haar sonar foto\u2019s, neem videos van die\nsonars om agterna te wys, of vat hom\/haar saam na \u2018n paar afsprake toe indien\nmoontlik. <\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Wanneer die baba se bewegings duidelik\ngevoel kan word, laat hom of haar jou maag voel. Die beweging sal hulle ook\nhelp om tot \u2018n beter besef te kom dat daar \u2018n klein mensie daar binne groei.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Dink aan \u2018n prettige manier vir jou kind om\ndie geslag van die baba uit te vind. Daar is hope idees aanlyn wat oulik en\npret kan wees!<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Deur betrokke te voel sal hulle ook meer\ngemaklik en opgewonde voel oor die nuweling wat een van die dae kom.<\/p>\n\n\n\n<h4 class=\"wp-block-heading\">Verseker jou oudste konstant daarvan dat hy of sy vir jou nog net so belangrik soos altyd is.<\/h4>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Dit is baie belangrik vir ouer kinders om\nte weet, selfs nog voordat baba kom, hulle nog net so belangrik as wat hulle\nwas voordat daar ooit sprake van \u2018n nuwe baba was. Maak seker hulle weet dit\nmaak nie saak wat gebeur nie of hoe dol \u2018n dag raak nie, as hulle jou nodig\nhet, sal jy ook daar wees om in hulle behoeftes te voorsien, net soos die nuwe\nbaba s\u2019n.<\/p>\n\n\n\n<h4 class=\"wp-block-heading\">Betrek jou oudste by die voorbereidings vir die nuwe baba<\/h4>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Nuwe babas vereis baie voorbereiding in\nterme van die aankoop van alles wat hulle nodig het, die voorbereiding van die\nbaba kamer, ensovoorts. Dit is die ideale geleentheid om jou oudste se insette\nthe vra of om hulle te laat help om items soos kombersies, speelgoed en klere\nte laat kies. Dit sal hulle laat voel of hulle opinies ook saakmaak en dat\nhulle \u2018n werklike bydrae gelewer het. <\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Babas is duur en ons weet finansies trek\nmaar noustrop in vandag se tyd, maar waar dit moontlik is, probeer om hier en\ndaar \u2018n nuwe aankoop vir jou oudste ook te maak, sodat hy of sy nie afgeskeep\nvoel nie.<\/p>\n\n\n\n<h4 class=\"wp-block-heading\">Berei jou oudste voor op wat om te verwag wanneer die baba eers by die huis is<\/h4>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Ons as volwassenes weet dat babas huil\nwanneer hulle iets nodig het, hetsy dit \u2018n voeding is in die dag of nag, \u2018n\nskoon doek, of net wanneer hulle bietjie liefde nodig het. <\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Ouer kinders mag dalk nie so voorbereid wees\nop hierdie feit, of dat dit hulle kan wakker maak in die nag nie. Ook mag hulle\ndalk glad nie die redes vir die gehuil verstaan nie. <\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Spandeer genoeg tyd om jou kind voor te\nberei op wat die daaglikse roetine min of meer gaan wees wanneer die baba eers\nby die huis is, sodat hy of sy ook kan weet wat om te verwag. Net soos ons\ndaarvan hou om te weet wat om te verwag, wil hulle ook graag weet en nie onkant\ngevang word nie. <\/p>\n\n\n\n<h4 class=\"wp-block-heading\">Nadat die baba gekom het<\/h4>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Wanneer die baba hier is en huistoe kom,\nhou steeds jou ouer kind betrokke sodat hul nie uitgesluit of alleen voel nie.\nLaat hul help met klein takies soos om hand by te sit met badtyd of om klere\nensovoorts aan te gee.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Nie net vorm ons as volwassenes \u2018n hegte\nband met ons babas as ons hulle vashou nie, dieselfde gebeur wanneer ouer\nkinders hulle vashou. As hulle wil, moedig hulle aan om met jou hulp die baba\nvas te hou en so tyd saam met die baba te spandeer. Moedig hom of haar aan om\nvir die baba te sing, rympies op te s\u00ea of stories te vertel.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Meeste van alles, maak seker jy maak genoeg\ntyd elke dag om alleen en kwaliteit tyd saam met jou ouer kind te spandeer dat\nhulle steeds weet jy het hulle nog net so baie lief en dat hulle vir jou nog\nnet so belangrik is as voor daar \u2018n boetie of sussie in die prentjie was.<\/p>","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Elke ouer onthou die tyd toe hulle hul eerste baba huistoe gebring het. Daar was opgewondenheid, vreugde, en dalk selfs vrese en bekommernisse oor hoe om aan te pas tot die lewe met \u2018n baba in die huis of oor hoe om alleen na hulle om te sien. Elke gedagte en elke oorweging het om daardie een baba gedraai, wat al jou liefde en aandag geniet het. Maar, wanneer \u2018n tweede baba sy of haar opwagting maak, is dinge ietwat anders. Die vrese van ouerskap en om op jou eie na jou baba om te sien is dalk minder as die eerste keer, maar nou is daar reeds \u2018n ouer kind in die huis wat ook oorweeg moet word. Maak nie saak hoe oud jou oudste is nie, hy of sy het steeds ook hul eie individuele behoeftes en begeertes, nie net fisies nie, maar ook emosioneel. Onthou, vir baie lank was hy of sy die enigste kind in die huis, wat al die aandag en liefde geniet het wat jy gehad het om te gee, en nou moet hulle nie net hul huis met \u2018n totale vreemdeling deel nie, maar ook die harte van hul ouer\/s. Dit kan ook [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"closed","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[39],"tags":[],"class_list":["post-6098","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-interesting-articles"],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO plugin v28.0 - https:\/\/yoast.com\/product\/yoast-seo-wordpress\/ -->\n<title>Hoe om ouer boeties en sussies voor te berei op die koms van &#039;n nuwe baba - Besige Breintjies<\/title>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/af\/hoe-om-ouer-boeties-en-sussies-voor-te-berei-op-die-koms-van-n-nuwe-baba\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"en_US\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"Hoe om ouer boeties en sussies voor te berei op die koms van &#039;n nuwe baba - Besige Breintjies\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"Elke ouer onthou die tyd toe hulle hul eerste baba huistoe gebring het. Daar was opgewondenheid, vreugde, en dalk selfs vrese en bekommernisse oor hoe om aan te pas tot die lewe met \u2018n baba in die huis of oor hoe om alleen na hulle om te sien. Elke gedagte en elke oorweging het om daardie een baba gedraai, wat al jou liefde en aandag geniet het. Maar, wanneer \u2018n tweede baba sy of haar opwagting maak, is dinge ietwat anders. Die vrese van ouerskap en om op jou eie na jou baba om te sien is dalk minder as die eerste keer, maar nou is daar reeds \u2018n ouer kind in die huis wat ook oorweeg moet word. Maak nie saak hoe oud jou oudste is nie, hy of sy het steeds ook hul eie individuele behoeftes en begeertes, nie net fisies nie, maar ook emosioneel. Onthou, vir baie lank was hy of sy die enigste kind in die huis, wat al die aandag en liefde geniet het wat jy gehad het om te gee, en nou moet hulle nie net hul huis met \u2018n totale vreemdeling deel nie, maar ook die harte van hul ouer\/s. Dit kan ook [&hellip;]\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/af\/hoe-om-ouer-boeties-en-sussies-voor-te-berei-op-die-koms-van-n-nuwe-baba\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"Besige Breintjies\" \/>\n<meta property=\"article:published_time\" content=\"2019-03-13T11:27:29+00:00\" \/>\n<meta property=\"article:modified_time\" content=\"2020-11-23T10:34:14+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/wp-content\/uploads\/2019\/03\/siblinge-2.png\" \/>\n<meta name=\"author\" content=\"Besige Breintjies\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:label1\" content=\"Written by\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data1\" content=\"Besige Breintjies\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:label2\" content=\"Est. reading time\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data2\" content=\"7 minute\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\\\/\\\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"Article\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/hoe-om-ouer-boeties-en-sussies-voor-te-berei-op-die-koms-van-n-nuwe-baba\\\/#article\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/hoe-om-ouer-boeties-en-sussies-voor-te-berei-op-die-koms-van-n-nuwe-baba\\\/\"},\"author\":{\"name\":\"Besige Breintjies\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/#\\\/schema\\\/person\\\/ce9ead25e489312e7ceffdb84f3b801b\"},\"headline\":\"Hoe om ouer boeties en sussies voor te berei op die koms van &#8216;n nuwe baba\",\"datePublished\":\"2019-03-13T11:27:29+00:00\",\"dateModified\":\"2020-11-23T10:34:14+00:00\",\"mainEntityOfPage\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/hoe-om-ouer-boeties-en-sussies-voor-te-berei-op-die-koms-van-n-nuwe-baba\\\/\"},\"wordCount\":1431,\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/hoe-om-ouer-boeties-en-sussies-voor-te-berei-op-die-koms-van-n-nuwe-baba\\\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2019\\\/03\\\/siblinge-2.png\",\"articleSection\":[\"Interesting Articles\"],\"inLanguage\":\"af-ZA\"},{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/hoe-om-ouer-boeties-en-sussies-voor-te-berei-op-die-koms-van-n-nuwe-baba\\\/\",\"url\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/hoe-om-ouer-boeties-en-sussies-voor-te-berei-op-die-koms-van-n-nuwe-baba\\\/\",\"name\":\"Hoe om ouer boeties en sussies voor te berei op die koms van 'n nuwe baba - Besige Breintjies\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/#website\"},\"primaryImageOfPage\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/hoe-om-ouer-boeties-en-sussies-voor-te-berei-op-die-koms-van-n-nuwe-baba\\\/#primaryimage\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/hoe-om-ouer-boeties-en-sussies-voor-te-berei-op-die-koms-van-n-nuwe-baba\\\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2019\\\/03\\\/siblinge-2.png\",\"datePublished\":\"2019-03-13T11:27:29+00:00\",\"dateModified\":\"2020-11-23T10:34:14+00:00\",\"author\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/#\\\/schema\\\/person\\\/ce9ead25e489312e7ceffdb84f3b801b\"},\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/hoe-om-ouer-boeties-en-sussies-voor-te-berei-op-die-koms-van-n-nuwe-baba\\\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/hoe-om-ouer-boeties-en-sussies-voor-te-berei-op-die-koms-van-n-nuwe-baba\\\/\"]}]},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/hoe-om-ouer-boeties-en-sussies-voor-te-berei-op-die-koms-van-n-nuwe-baba\\\/#primaryimage\",\"url\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2019\\\/03\\\/siblinge-2.png\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2019\\\/03\\\/siblinge-2.png\"},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/hoe-om-ouer-boeties-en-sussies-voor-te-berei-op-die-koms-van-n-nuwe-baba\\\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Home\",\"item\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"Hoe om ouer boeties en sussies voor te berei op die koms van &#8216;n nuwe baba\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/#website\",\"url\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/\",\"name\":\"Besige Breintjies\",\"description\":\"Make learning fun!\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"af-ZA\"},{\"@type\":\"Person\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/#\\\/schema\\\/person\\\/ce9ead25e489312e7ceffdb84f3b801b\",\"name\":\"Besige Breintjies\",\"image\":{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/ee7da9af83cf9b8587134fa34c054f59a4e9d4ccf76959b8352acd295dd9209a?s=96&d=mm&r=g\",\"url\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/ee7da9af83cf9b8587134fa34c054f59a4e9d4ccf76959b8352acd295dd9209a?s=96&d=mm&r=g\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/ee7da9af83cf9b8587134fa34c054f59a4e9d4ccf76959b8352acd295dd9209a?s=96&d=mm&r=g\",\"caption\":\"Besige Breintjies\"},\"url\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/af\\\/author\\\/besige44brein22\\\/\"}]}<\/script>\n<!-- \/ Yoast SEO plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"Hoe om ouer boeties en sussies voor te berei op die koms van 'n nuwe baba - Besige Breintjies","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/af\/hoe-om-ouer-boeties-en-sussies-voor-te-berei-op-die-koms-van-n-nuwe-baba\/","og_locale":"en_US","og_type":"article","og_title":"Hoe om ouer boeties en sussies voor te berei op die koms van 'n nuwe baba - Besige Breintjies","og_description":"Elke ouer onthou die tyd toe hulle hul eerste baba huistoe gebring het. Daar was opgewondenheid, vreugde, en dalk selfs vrese en bekommernisse oor hoe om aan te pas tot die lewe met \u2018n baba in die huis of oor hoe om alleen na hulle om te sien. Elke gedagte en elke oorweging het om daardie een baba gedraai, wat al jou liefde en aandag geniet het. Maar, wanneer \u2018n tweede baba sy of haar opwagting maak, is dinge ietwat anders. Die vrese van ouerskap en om op jou eie na jou baba om te sien is dalk minder as die eerste keer, maar nou is daar reeds \u2018n ouer kind in die huis wat ook oorweeg moet word. Maak nie saak hoe oud jou oudste is nie, hy of sy het steeds ook hul eie individuele behoeftes en begeertes, nie net fisies nie, maar ook emosioneel. Onthou, vir baie lank was hy of sy die enigste kind in die huis, wat al die aandag en liefde geniet het wat jy gehad het om te gee, en nou moet hulle nie net hul huis met \u2018n totale vreemdeling deel nie, maar ook die harte van hul ouer\/s. Dit kan ook [&hellip;]","og_url":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/af\/hoe-om-ouer-boeties-en-sussies-voor-te-berei-op-die-koms-van-n-nuwe-baba\/","og_site_name":"Besige Breintjies","article_published_time":"2019-03-13T11:27:29+00:00","article_modified_time":"2020-11-23T10:34:14+00:00","og_image":[{"url":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/wp-content\/uploads\/2019\/03\/siblinge-2.png","type":"","width":"","height":""}],"author":"Besige Breintjies","twitter_card":"summary_large_image","twitter_misc":{"Written by":"Besige Breintjies","Est. reading time":"7 minute"},"schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"Article","@id":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/hoe-om-ouer-boeties-en-sussies-voor-te-berei-op-die-koms-van-n-nuwe-baba\/#article","isPartOf":{"@id":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/hoe-om-ouer-boeties-en-sussies-voor-te-berei-op-die-koms-van-n-nuwe-baba\/"},"author":{"name":"Besige Breintjies","@id":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/#\/schema\/person\/ce9ead25e489312e7ceffdb84f3b801b"},"headline":"Hoe om ouer boeties en sussies voor te berei op die koms van &#8216;n nuwe baba","datePublished":"2019-03-13T11:27:29+00:00","dateModified":"2020-11-23T10:34:14+00:00","mainEntityOfPage":{"@id":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/hoe-om-ouer-boeties-en-sussies-voor-te-berei-op-die-koms-van-n-nuwe-baba\/"},"wordCount":1431,"image":{"@id":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/hoe-om-ouer-boeties-en-sussies-voor-te-berei-op-die-koms-van-n-nuwe-baba\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/wp-content\/uploads\/2019\/03\/siblinge-2.png","articleSection":["Interesting Articles"],"inLanguage":"af-ZA"},{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/hoe-om-ouer-boeties-en-sussies-voor-te-berei-op-die-koms-van-n-nuwe-baba\/","url":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/hoe-om-ouer-boeties-en-sussies-voor-te-berei-op-die-koms-van-n-nuwe-baba\/","name":"Hoe om ouer boeties en sussies voor te berei op die koms van 'n nuwe baba - Besige Breintjies","isPartOf":{"@id":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/#website"},"primaryImageOfPage":{"@id":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/hoe-om-ouer-boeties-en-sussies-voor-te-berei-op-die-koms-van-n-nuwe-baba\/#primaryimage"},"image":{"@id":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/hoe-om-ouer-boeties-en-sussies-voor-te-berei-op-die-koms-van-n-nuwe-baba\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/wp-content\/uploads\/2019\/03\/siblinge-2.png","datePublished":"2019-03-13T11:27:29+00:00","dateModified":"2020-11-23T10:34:14+00:00","author":{"@id":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/#\/schema\/person\/ce9ead25e489312e7ceffdb84f3b801b"},"breadcrumb":{"@id":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/hoe-om-ouer-boeties-en-sussies-voor-te-berei-op-die-koms-van-n-nuwe-baba\/#breadcrumb"},"inLanguage":"af-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/besigebreintjies.co.za\/hoe-om-ouer-boeties-en-sussies-voor-te-berei-op-die-koms-van-n-nuwe-baba\/"]}]},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/hoe-om-ouer-boeties-en-sussies-voor-te-berei-op-die-koms-van-n-nuwe-baba\/#primaryimage","url":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/wp-content\/uploads\/2019\/03\/siblinge-2.png","contentUrl":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/wp-content\/uploads\/2019\/03\/siblinge-2.png"},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/hoe-om-ouer-boeties-en-sussies-voor-te-berei-op-die-koms-van-n-nuwe-baba\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Home","item":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"Hoe om ouer boeties en sussies voor te berei op die koms van &#8216;n nuwe baba"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/#website","url":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/","name":"Besige Breintjies","description":"Make learning fun!","potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"af-ZA"},{"@type":"Person","@id":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/#\/schema\/person\/ce9ead25e489312e7ceffdb84f3b801b","name":"Besige Breintjies","image":{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/ee7da9af83cf9b8587134fa34c054f59a4e9d4ccf76959b8352acd295dd9209a?s=96&d=mm&r=g","url":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/ee7da9af83cf9b8587134fa34c054f59a4e9d4ccf76959b8352acd295dd9209a?s=96&d=mm&r=g","contentUrl":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/ee7da9af83cf9b8587134fa34c054f59a4e9d4ccf76959b8352acd295dd9209a?s=96&d=mm&r=g","caption":"Besige Breintjies"},"url":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/af\/author\/besige44brein22\/"}]}},"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/6098","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=6098"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/6098\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=6098"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=6098"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=6098"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}