{"id":5850,"date":"2019-02-19T11:31:04","date_gmt":"2019-02-19T09:31:04","guid":{"rendered":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/?p=5850"},"modified":"2020-11-23T12:32:59","modified_gmt":"2020-11-23T10:32:59","slug":"as-jou-peuter-laat-begin-praat","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/af\/as-jou-peuter-laat-begin-praat\/","title":{"rendered":"As jou peuter laat begin praat"},"content":{"rendered":"<figure class=\"wp-block-image\"><img decoding=\"async\" width=\"819\" height=\"461\" data-src=\"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/wp-content\/uploads\/2019\/02\/asjoukindbeginpraat.png\" alt=\"\" class=\"wp-image-5851 lazyload\" data-srcset=\"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/wp-content\/uploads\/2019\/02\/asjoukindbeginpraat.png 819w, https:\/\/besigebreintjies.co.za\/wp-content\/uploads\/2019\/02\/asjoukindbeginpraat-300x169.png 300w, https:\/\/besigebreintjies.co.za\/wp-content\/uploads\/2019\/02\/asjoukindbeginpraat-768x432.png 768w, https:\/\/besigebreintjies.co.za\/wp-content\/uploads\/2019\/02\/asjoukindbeginpraat-560x315.png 560w\" data-sizes=\"(max-width: 819px) 100vw, 819px\" src=\"data:image\/svg+xml;base64,PHN2ZyB3aWR0aD0iMSIgaGVpZ2h0PSIxIiB4bWxucz0iaHR0cDovL3d3dy53My5vcmcvMjAwMC9zdmciPjwvc3ZnPg==\" style=\"--smush-placeholder-width: 819px; --smush-placeholder-aspect-ratio: 819\/461;\" \/><\/figure>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Al die kinders in jou peuter se\nspeelskool babbel al in tweewoord-sinne, maar jou klein liefling s\u00ea nog nie boe\nof ba nie. Is dit nodig om bekommerd te raak?<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Ongeveer 13 % van kinders begin laat te\npraat. Daar is ook gevind dat die meeste laat-praters \u2019n gesinsgeskiedenis het\nvan vroe\u00eb taalvaardigheidsvertraging, heelwaarskynlik manlik is, moontlik\ngebore is met \u2019n gewig van minder as 85% van die optimale geboortegewig, of\nvroe\u00ebr as 37 weke in die swangerskap gebore is.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Wie word gesien as laat-praters? \u02bcn\nLaat-prater is \u02bcn peuter wat \u02bcn goeie begrip van taal het en verder in alle\nopsigte goed ontwikkel is, maar \u02bcn beperkte woordeskat vir sy ouderdom het. Hy\nhet al die nodige boustene om te praat, maar praat baie min of glad nie.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">\u02bcn Peuter van 18 maande moet al ten\nminste 20 woorde gebruik, en \u02bcn 24 maande oue kind moet meer as \u02bcn honderd\nwoorde kan s\u00ea en tweewoord sinne kan maak. Die sinne moet egter selfgeskepte\nsinne wees soos \u201chondjie weg\u201d of \u201cbeentjie eina\u201d, en nie kombinasies wat altyd\nsaam gebruik word nie.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Wat kan jy as ouer doen om te verseker\ndat jou kind se spraakontwikkeling verbeter?<\/p>\n\n\n\n<ul class=\"wp-block-list\"><li>Laat\njou kind se gehoor toets. Selfs \u02bcn geringe gehoorprobleem kan probleme met\nspraak- en taalontwikkeling veroorsaak.<\/li><li>Lees\nherhalende boeke voor en sing herhalende liedjies. Wanneer jou kind dieselfde\npatroon herhaaldelik hoor, sal hy kan voorspel wat volg. Hy sal dan begin om\ndie woorde in te vul wanneer jy \u02bcn pouse voor \u02bcn herhalende woord los. Kinders\nleer deur herhaling.<\/li><li>Praat,\npraat, praat! Praat oor alles wat hy doen, wat gebeur en waarmee jy besig is.\nGebruik kort sinne en maklike, herhalende woorde waar jy kan.<\/li><li>Paar\nwoorde met aksies. Kinders is meer geneig om \u02bcn woord na te boots wanneer die\nwoord met \u02bcn bekende aksie gepaard gaan.<\/li><li>Gebruik\nbaba-gebaretaal om die verbale kommunikasie te oorbrug. Die gebruik van tekens\nen gebare kan kinders se taalvaardighede verbeter.<\/li><li>Moenie\nkwaad en gefrustreerd raak nie.<\/li><li>Brei\nuit op wat jou kind s\u00ea. As hy \u201cbal\u201d s\u00ea, s\u00ea dan woorde wat daarmee saamgaan soos\n\u201cbal gooi\u201d, \u201cbal rol\u201d, \u201crooi bal\u201d. Wanneer hy sukkel om \u02bcn woord te s\u00ea, vul dit\nin vir hom en wanneer hy na iets wys met sy vingertjie, s\u00ea die naam van die\nvoorwerp waarna hy wys.<\/li><\/ul>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Hou vol om hierdie wenke toe te pas, maar as jy nie \u02bcn verbetering waarneem nie, sorg dat jy professionele hulp kry. Sommige kinders doen so goed in ander areas van ontwikkeling dat die ouers aanneem dat die vertraging in spraak self sal weggaan. Dit is egter nie altyd die geval nie. Dit is beter \u02bcn spraakterapeut te raadpleeg.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Oorspronklike artikel geskryf deur Marli Naidoo. Lees dit gerus op <a href=\"https:\/\/jougesin.solidariteit.co.za\/jou-peuter-laat-begin-praat\/\" target=\"_blank\" rel=\"noreferrer noopener\" aria-label=\"Solidariteit (opens in a new tab)\">Solidariteit<\/a>.<br><\/p>","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Al die kinders in jou peuter se speelskool babbel al in tweewoord-sinne, maar jou klein liefling s\u00ea nog nie boe of ba nie. Is dit nodig om bekommerd te raak? Ongeveer 13 % van kinders begin laat te praat. Daar is ook gevind dat die meeste laat-praters \u2019n gesinsgeskiedenis het van vroe\u00eb taalvaardigheidsvertraging, heelwaarskynlik manlik is, moontlik gebore is met \u2019n gewig van minder as 85% van die optimale geboortegewig, of vroe\u00ebr as 37 weke in die swangerskap gebore is. Wie word gesien as laat-praters? \u02bcn Laat-prater is \u02bcn peuter wat \u02bcn goeie begrip van taal het en verder in alle opsigte goed ontwikkel is, maar \u02bcn beperkte woordeskat vir sy ouderdom het. Hy het al die nodige boustene om te praat, maar praat baie min of glad nie. \u02bcn Peuter van 18 maande moet al ten minste 20 woorde gebruik, en \u02bcn 24 maande oue kind moet meer as \u02bcn honderd woorde kan s\u00ea en tweewoord sinne kan maak. Die sinne moet egter selfgeskepte sinne wees soos \u201chondjie weg\u201d of \u201cbeentjie eina\u201d, en nie kombinasies wat altyd saam gebruik word nie. Wat kan jy as ouer doen om te verseker dat jou kind se spraakontwikkeling verbeter? Laat jou kind [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"closed","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[39],"tags":[],"class_list":["post-5850","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-interesting-articles"],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO plugin v28.0 - https:\/\/yoast.com\/product\/yoast-seo-wordpress\/ -->\n<title>As jou peuter laat begin praat - Besige Breintjies<\/title>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/af\/as-jou-peuter-laat-begin-praat\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"en_US\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"As jou peuter laat begin praat - Besige Breintjies\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"Al die kinders in jou peuter se speelskool babbel al in tweewoord-sinne, maar jou klein liefling s\u00ea nog nie boe of ba nie. Is dit nodig om bekommerd te raak? Ongeveer 13 % van kinders begin laat te praat. Daar is ook gevind dat die meeste laat-praters \u2019n gesinsgeskiedenis het van vroe\u00eb taalvaardigheidsvertraging, heelwaarskynlik manlik is, moontlik gebore is met \u2019n gewig van minder as 85% van die optimale geboortegewig, of vroe\u00ebr as 37 weke in die swangerskap gebore is. Wie word gesien as laat-praters? \u02bcn Laat-prater is \u02bcn peuter wat \u02bcn goeie begrip van taal het en verder in alle opsigte goed ontwikkel is, maar \u02bcn beperkte woordeskat vir sy ouderdom het. Hy het al die nodige boustene om te praat, maar praat baie min of glad nie. \u02bcn Peuter van 18 maande moet al ten minste 20 woorde gebruik, en \u02bcn 24 maande oue kind moet meer as \u02bcn honderd woorde kan s\u00ea en tweewoord sinne kan maak. Die sinne moet egter selfgeskepte sinne wees soos \u201chondjie weg\u201d of \u201cbeentjie eina\u201d, en nie kombinasies wat altyd saam gebruik word nie. Wat kan jy as ouer doen om te verseker dat jou kind se spraakontwikkeling verbeter? Laat jou kind [&hellip;]\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/af\/as-jou-peuter-laat-begin-praat\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"Besige Breintjies\" \/>\n<meta property=\"article:published_time\" content=\"2019-02-19T09:31:04+00:00\" \/>\n<meta property=\"article:modified_time\" content=\"2020-11-23T10:32:59+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/wp-content\/uploads\/2019\/02\/asjoukindbeginpraat.png\" \/>\n<meta name=\"author\" content=\"Besige Breintjies\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:label1\" content=\"Written by\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data1\" content=\"Besige Breintjies\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:label2\" content=\"Est. reading time\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data2\" content=\"2 minute\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\\\/\\\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"Article\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/as-jou-peuter-laat-begin-praat\\\/#article\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/as-jou-peuter-laat-begin-praat\\\/\"},\"author\":{\"name\":\"Besige Breintjies\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/#\\\/schema\\\/person\\\/ce9ead25e489312e7ceffdb84f3b801b\"},\"headline\":\"As jou peuter laat begin praat\",\"datePublished\":\"2019-02-19T09:31:04+00:00\",\"dateModified\":\"2020-11-23T10:32:59+00:00\",\"mainEntityOfPage\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/as-jou-peuter-laat-begin-praat\\\/\"},\"wordCount\":457,\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/as-jou-peuter-laat-begin-praat\\\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2019\\\/02\\\/asjoukindbeginpraat.png\",\"articleSection\":[\"Interesting Articles\"],\"inLanguage\":\"af-ZA\"},{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/as-jou-peuter-laat-begin-praat\\\/\",\"url\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/as-jou-peuter-laat-begin-praat\\\/\",\"name\":\"As jou peuter laat begin praat - Besige Breintjies\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/#website\"},\"primaryImageOfPage\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/as-jou-peuter-laat-begin-praat\\\/#primaryimage\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/as-jou-peuter-laat-begin-praat\\\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2019\\\/02\\\/asjoukindbeginpraat.png\",\"datePublished\":\"2019-02-19T09:31:04+00:00\",\"dateModified\":\"2020-11-23T10:32:59+00:00\",\"author\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/#\\\/schema\\\/person\\\/ce9ead25e489312e7ceffdb84f3b801b\"},\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/as-jou-peuter-laat-begin-praat\\\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/as-jou-peuter-laat-begin-praat\\\/\"]}]},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/as-jou-peuter-laat-begin-praat\\\/#primaryimage\",\"url\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2019\\\/02\\\/asjoukindbeginpraat.png\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2019\\\/02\\\/asjoukindbeginpraat.png\"},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/as-jou-peuter-laat-begin-praat\\\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Home\",\"item\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"As jou peuter laat begin praat\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/#website\",\"url\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/\",\"name\":\"Besige Breintjies\",\"description\":\"Make learning fun!\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"af-ZA\"},{\"@type\":\"Person\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/#\\\/schema\\\/person\\\/ce9ead25e489312e7ceffdb84f3b801b\",\"name\":\"Besige Breintjies\",\"image\":{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/ee7da9af83cf9b8587134fa34c054f59a4e9d4ccf76959b8352acd295dd9209a?s=96&d=mm&r=g\",\"url\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/ee7da9af83cf9b8587134fa34c054f59a4e9d4ccf76959b8352acd295dd9209a?s=96&d=mm&r=g\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/ee7da9af83cf9b8587134fa34c054f59a4e9d4ccf76959b8352acd295dd9209a?s=96&d=mm&r=g\",\"caption\":\"Besige Breintjies\"},\"url\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/af\\\/author\\\/besige44brein22\\\/\"}]}<\/script>\n<!-- \/ Yoast SEO plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"As jou peuter laat begin praat - Besige Breintjies","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/af\/as-jou-peuter-laat-begin-praat\/","og_locale":"en_US","og_type":"article","og_title":"As jou peuter laat begin praat - Besige Breintjies","og_description":"Al die kinders in jou peuter se speelskool babbel al in tweewoord-sinne, maar jou klein liefling s\u00ea nog nie boe of ba nie. Is dit nodig om bekommerd te raak? Ongeveer 13 % van kinders begin laat te praat. Daar is ook gevind dat die meeste laat-praters \u2019n gesinsgeskiedenis het van vroe\u00eb taalvaardigheidsvertraging, heelwaarskynlik manlik is, moontlik gebore is met \u2019n gewig van minder as 85% van die optimale geboortegewig, of vroe\u00ebr as 37 weke in die swangerskap gebore is. Wie word gesien as laat-praters? \u02bcn Laat-prater is \u02bcn peuter wat \u02bcn goeie begrip van taal het en verder in alle opsigte goed ontwikkel is, maar \u02bcn beperkte woordeskat vir sy ouderdom het. Hy het al die nodige boustene om te praat, maar praat baie min of glad nie. \u02bcn Peuter van 18 maande moet al ten minste 20 woorde gebruik, en \u02bcn 24 maande oue kind moet meer as \u02bcn honderd woorde kan s\u00ea en tweewoord sinne kan maak. Die sinne moet egter selfgeskepte sinne wees soos \u201chondjie weg\u201d of \u201cbeentjie eina\u201d, en nie kombinasies wat altyd saam gebruik word nie. Wat kan jy as ouer doen om te verseker dat jou kind se spraakontwikkeling verbeter? Laat jou kind [&hellip;]","og_url":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/af\/as-jou-peuter-laat-begin-praat\/","og_site_name":"Besige Breintjies","article_published_time":"2019-02-19T09:31:04+00:00","article_modified_time":"2020-11-23T10:32:59+00:00","og_image":[{"url":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/wp-content\/uploads\/2019\/02\/asjoukindbeginpraat.png","type":"","width":"","height":""}],"author":"Besige Breintjies","twitter_card":"summary_large_image","twitter_misc":{"Written by":"Besige Breintjies","Est. reading time":"2 minute"},"schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"Article","@id":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/as-jou-peuter-laat-begin-praat\/#article","isPartOf":{"@id":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/as-jou-peuter-laat-begin-praat\/"},"author":{"name":"Besige Breintjies","@id":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/#\/schema\/person\/ce9ead25e489312e7ceffdb84f3b801b"},"headline":"As jou peuter laat begin praat","datePublished":"2019-02-19T09:31:04+00:00","dateModified":"2020-11-23T10:32:59+00:00","mainEntityOfPage":{"@id":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/as-jou-peuter-laat-begin-praat\/"},"wordCount":457,"image":{"@id":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/as-jou-peuter-laat-begin-praat\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/wp-content\/uploads\/2019\/02\/asjoukindbeginpraat.png","articleSection":["Interesting Articles"],"inLanguage":"af-ZA"},{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/as-jou-peuter-laat-begin-praat\/","url":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/as-jou-peuter-laat-begin-praat\/","name":"As jou peuter laat begin praat - Besige Breintjies","isPartOf":{"@id":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/#website"},"primaryImageOfPage":{"@id":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/as-jou-peuter-laat-begin-praat\/#primaryimage"},"image":{"@id":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/as-jou-peuter-laat-begin-praat\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/wp-content\/uploads\/2019\/02\/asjoukindbeginpraat.png","datePublished":"2019-02-19T09:31:04+00:00","dateModified":"2020-11-23T10:32:59+00:00","author":{"@id":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/#\/schema\/person\/ce9ead25e489312e7ceffdb84f3b801b"},"breadcrumb":{"@id":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/as-jou-peuter-laat-begin-praat\/#breadcrumb"},"inLanguage":"af-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/besigebreintjies.co.za\/as-jou-peuter-laat-begin-praat\/"]}]},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/as-jou-peuter-laat-begin-praat\/#primaryimage","url":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/wp-content\/uploads\/2019\/02\/asjoukindbeginpraat.png","contentUrl":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/wp-content\/uploads\/2019\/02\/asjoukindbeginpraat.png"},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/as-jou-peuter-laat-begin-praat\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Home","item":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"As jou peuter laat begin praat"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/#website","url":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/","name":"Besige Breintjies","description":"Make learning fun!","potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"af-ZA"},{"@type":"Person","@id":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/#\/schema\/person\/ce9ead25e489312e7ceffdb84f3b801b","name":"Besige Breintjies","image":{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/ee7da9af83cf9b8587134fa34c054f59a4e9d4ccf76959b8352acd295dd9209a?s=96&d=mm&r=g","url":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/ee7da9af83cf9b8587134fa34c054f59a4e9d4ccf76959b8352acd295dd9209a?s=96&d=mm&r=g","contentUrl":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/ee7da9af83cf9b8587134fa34c054f59a4e9d4ccf76959b8352acd295dd9209a?s=96&d=mm&r=g","caption":"Besige Breintjies"},"url":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/af\/author\/besige44brein22\/"}]}},"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/5850","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=5850"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/5850\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=5850"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=5850"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=5850"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}