{"id":4977,"date":"2018-11-13T10:58:46","date_gmt":"2018-11-13T08:58:46","guid":{"rendered":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/?p=4977"},"modified":"2020-11-20T14:38:54","modified_gmt":"2020-11-20T12:38:54","slug":"10-dissipline-reels-wat-jou-lewe-kan-verander","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/af\/10-dissipline-reels-wat-jou-lewe-kan-verander\/","title":{"rendered":"10 Dissipline re\u00ebls wat jou lewe kan verander"},"content":{"rendered":"<ul>\n<li><strong>Wees konsekwent<\/strong><\/li>\n<\/ul>\n<p>Jou huisre\u00ebls gaan net krag h\u00ea as dit deurlopend toegepas word. Wat vandag geld, moet more ook geld.<\/p>\n<ul>\n<li><strong>Stel duidelike grense<\/strong><\/li>\n<\/ul>\n<p>Jou kind moet presies weet wat aanvaarbaar en toelaatbaar is en wat nie. Kies die dinge wat vir jou sie belangrikste is, en hou daarby. Die grense sal verskil van huis tot huis. Jou kind moet weet wat die grense is.<\/p>\n<ul>\n<li><strong>Gee keuses met gevolge<\/strong><\/li>\n<\/ul>\n<p>Jou kind moet leer dat sekere gedrag sekere gevolge het. Die minder lekker gevolge word veroorsaak deur sy eie gedrag. Moenie wag tot die swak gedrag kop uitsteek voordat jy die gevolge begin verduidelik nie. Julle moet in kalm tye daaroor gesels, en jy moet jou standpunt duidelik maak.<\/p>\n<ul>\n<li><strong>Onderskei tussen die kind en die gedrag<\/strong><\/li>\n<\/ul>\n<p>Wanneer jou kind iets stouts of verkeerds doen, moet jy oppas om \u2018n etiket om sy nek te hang, want \u2018n kind kan maklik afgekraak voel en sy selfbeeld kan \u2018n kou kry. S\u00ea vir hulle wat hulle verkeerd gedoen het, hoekom dit verkeerd was en wat nou gaan gebeur, sonder om te maak asof die daad deel van hulle persoonlikheid is.<\/p>\n<ul>\n<li><strong>Praat sodat hulle jou verstaan<\/strong><\/li>\n<\/ul>\n<p>Wanneer jy re\u00ebls en grense instel, moet jy dit nie in die hitte van die oomblik doen nie. Jy moet die re\u00ebls en grense, en die redes daarvoor, rustig en kalm aan jou kind kommunikeer, op \u2018n vlak wat vir hulle verstaanbaar is. Gee hulle ook kans om vrae te vra. Vra hulle om dit weer aan jou terug te verduidelik. So sal jy seker wees hulle verstaan.<\/p>\n<ul>\n<li><strong>Hou die toekoms in gedagte<\/strong><\/li>\n<\/ul>\n<p>Soms reageer jy vining en skerp op iets verkeerds, en ander kere sien jy dit maar oor. Probeer om jou eie emosionele toestand apart te hou van hoe jy dissiplineer. Hou die groter prentjie in gedagte. Met elke daad van jou kind af, leer jou kind iets en bou jy aan die mens wat hulle eendag gaan wees. Dink langtermyn\u2026 wat verrig jy as jy nou wild skree en skel? En waste boodskap gee jy jou kind as jy te moeg is om hulle te dissiplineer?<\/p>\n<ul>\n<li><strong>Moenie uitstel nie<\/strong><\/li>\n<\/ul>\n<p>Om goeie gedrag te versterk en swak gedra te ontmoedig, moet jy dadelik op die gedrag reageer deur \u2018n gepaste belonging of gepaste starf. Moenie wag tot vanaand nie, of dreig dat pa later gaan straf nie. Teen vanaand het jou kind al vergeet wat hulle vanoggend verkeerd gedoen het.<\/p>\n<ul>\n<li><strong>Vang hulle iets goeds doen<\/strong><\/li>\n<\/ul>\n<p>Jou kind soek eintlik regtig jou goedkeuring, maar weet ook nie altyd hoe om dit te kry nie. As jy jou kind prys vir wat hulle reg gedoen het, gaan hy dit beslis weer doen. Positiewe terugvoer kan wondere verrig, veral as jy voel dat jy altyd aan die baklei is.<\/p>\n<ul>\n<li><strong>Wees realisties<\/strong><\/li>\n<\/ul>\n<p>Weet jy wat tipiese gedrag vir \u2018n eenjarige is? As jy \u2018n dissipline-probleem het, is die oorsaak moontlik heel eenvoudig dat jou verwagtinge onrealisties is. Sorg dat jy ingelig is oor wanneer \u2018n kind wat kan doen, en hoe hulle breintjie werk en ontwikkel.<\/p>\n<ul>\n<li><strong>Beplan en voorkom<\/strong><\/li>\n<\/ul>\n<p>\u2018n Geroetineerde gesinslewe maak dissipline makliker. Wanneer hul roetine omver gegooi word, kan hulle moeg, honger en prikkelbaar raak. Onthou, jou kinders het nie beheer daaroor nie, en dan begin hul gedrag agteruit gaan. Dis die ouers se werk om roetine in te stel, en ook dinge makliker te maak wanneer \u2018n roetine nie moontlik is nie. Neem altyd iets te ete en drinke saam as julle lank van die huis gaan weg wees, en beplan jou dinge so dat jou kind hulle slaap kan inkry.<\/p>\n<p>Bron: <a href=\"https:\/\/www.netwerk24.com\/baba-en-kleuter\/Kleuter\/10-dissiplinereels-wat-jou-lewe-kan-verander-20150902\" target=\"_blank\" rel=\"noopener noreferrer\">Baba en Kleuter<\/a><\/p>","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Wees konsekwent Jou huisre\u00ebls gaan net krag h\u00ea as dit deurlopend toegepas word. Wat vandag geld, moet more ook geld. Stel duidelike grense Jou kind moet presies weet wat aanvaarbaar en toelaatbaar is en wat nie. Kies die dinge wat vir jou sie belangrikste is, en hou daarby. Die grense sal verskil van huis tot huis. Jou kind moet weet wat die grense is. Gee keuses met gevolge Jou kind moet leer dat sekere gedrag sekere gevolge het. Die minder lekker gevolge word veroorsaak deur sy eie gedrag. Moenie wag tot die swak gedrag kop uitsteek voordat jy die gevolge begin verduidelik nie. Julle moet in kalm tye daaroor gesels, en jy moet jou standpunt duidelik maak. Onderskei tussen die kind en die gedrag Wanneer jou kind iets stouts of verkeerds doen, moet jy oppas om \u2018n etiket om sy nek te hang, want \u2018n kind kan maklik afgekraak voel en sy selfbeeld kan \u2018n kou kry. S\u00ea vir hulle wat hulle verkeerd gedoen het, hoekom dit verkeerd was en wat nou gaan gebeur, sonder om te maak asof die daad deel van hulle persoonlikheid is. Praat sodat hulle jou verstaan Wanneer jy re\u00ebls en grense instel, moet jy dit [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"closed","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[46],"tags":[],"class_list":["post-4977","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-discipline"],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO plugin v28.6 - https:\/\/yoast.com\/product\/yoast-seo-wordpress\/ -->\n<title>10 Dissipline re\u00ebls wat jou lewe kan verander - Besige Breintjies<\/title>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/af\/10-dissipline-reels-wat-jou-lewe-kan-verander\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"en_US\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"10 Dissipline re\u00ebls wat jou lewe kan verander - Besige Breintjies\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"Wees konsekwent Jou huisre\u00ebls gaan net krag h\u00ea as dit deurlopend toegepas word. Wat vandag geld, moet more ook geld. Stel duidelike grense Jou kind moet presies weet wat aanvaarbaar en toelaatbaar is en wat nie. Kies die dinge wat vir jou sie belangrikste is, en hou daarby. Die grense sal verskil van huis tot huis. Jou kind moet weet wat die grense is. Gee keuses met gevolge Jou kind moet leer dat sekere gedrag sekere gevolge het. Die minder lekker gevolge word veroorsaak deur sy eie gedrag. Moenie wag tot die swak gedrag kop uitsteek voordat jy die gevolge begin verduidelik nie. Julle moet in kalm tye daaroor gesels, en jy moet jou standpunt duidelik maak. Onderskei tussen die kind en die gedrag Wanneer jou kind iets stouts of verkeerds doen, moet jy oppas om \u2018n etiket om sy nek te hang, want \u2018n kind kan maklik afgekraak voel en sy selfbeeld kan \u2018n kou kry. S\u00ea vir hulle wat hulle verkeerd gedoen het, hoekom dit verkeerd was en wat nou gaan gebeur, sonder om te maak asof die daad deel van hulle persoonlikheid is. Praat sodat hulle jou verstaan Wanneer jy re\u00ebls en grense instel, moet jy dit [&hellip;]\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/af\/10-dissipline-reels-wat-jou-lewe-kan-verander\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"Besige Breintjies\" \/>\n<meta property=\"article:published_time\" content=\"2018-11-13T08:58:46+00:00\" \/>\n<meta property=\"article:modified_time\" content=\"2020-11-20T12:38:54+00:00\" \/>\n<meta name=\"author\" content=\"Besige Breintjies\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:label1\" content=\"Written by\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data1\" content=\"Besige Breintjies\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:label2\" content=\"Est. reading time\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data2\" content=\"3 minute\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\\\/\\\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"Article\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/10-dissipline-reels-wat-jou-lewe-kan-verander\\\/#article\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/10-dissipline-reels-wat-jou-lewe-kan-verander\\\/\"},\"author\":{\"name\":\"Besige Breintjies\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/#\\\/schema\\\/person\\\/ce9ead25e489312e7ceffdb84f3b801b\"},\"headline\":\"10 Dissipline re\u00ebls wat jou lewe kan verander\",\"datePublished\":\"2018-11-13T08:58:46+00:00\",\"dateModified\":\"2020-11-20T12:38:54+00:00\",\"mainEntityOfPage\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/10-dissipline-reels-wat-jou-lewe-kan-verander\\\/\"},\"wordCount\":609,\"articleSection\":[\"Discipline\"],\"inLanguage\":\"af-ZA\"},{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/10-dissipline-reels-wat-jou-lewe-kan-verander\\\/\",\"url\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/10-dissipline-reels-wat-jou-lewe-kan-verander\\\/\",\"name\":\"10 Dissipline re\u00ebls wat jou lewe kan verander - Besige Breintjies\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/#website\"},\"datePublished\":\"2018-11-13T08:58:46+00:00\",\"dateModified\":\"2020-11-20T12:38:54+00:00\",\"author\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/#\\\/schema\\\/person\\\/ce9ead25e489312e7ceffdb84f3b801b\"},\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/10-dissipline-reels-wat-jou-lewe-kan-verander\\\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/10-dissipline-reels-wat-jou-lewe-kan-verander\\\/\"]}]},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/10-dissipline-reels-wat-jou-lewe-kan-verander\\\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Home\",\"item\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"10 Dissipline re\u00ebls wat jou lewe kan verander\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/#website\",\"url\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/\",\"name\":\"Besige Breintjies\",\"description\":\"Make learning fun!\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"af-ZA\"},{\"@type\":\"Person\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/#\\\/schema\\\/person\\\/ce9ead25e489312e7ceffdb84f3b801b\",\"name\":\"Besige Breintjies\",\"image\":{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/ee7da9af83cf9b8587134fa34c054f59a4e9d4ccf76959b8352acd295dd9209a?s=96&d=mm&r=g\",\"url\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/ee7da9af83cf9b8587134fa34c054f59a4e9d4ccf76959b8352acd295dd9209a?s=96&d=mm&r=g\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/ee7da9af83cf9b8587134fa34c054f59a4e9d4ccf76959b8352acd295dd9209a?s=96&d=mm&r=g\",\"caption\":\"Besige Breintjies\"},\"url\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/af\\\/author\\\/besige44brein22\\\/\"}]}<\/script>\n<!-- \/ Yoast SEO plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"10 Dissipline re\u00ebls wat jou lewe kan verander - Besige Breintjies","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/af\/10-dissipline-reels-wat-jou-lewe-kan-verander\/","og_locale":"en_US","og_type":"article","og_title":"10 Dissipline re\u00ebls wat jou lewe kan verander - Besige Breintjies","og_description":"Wees konsekwent Jou huisre\u00ebls gaan net krag h\u00ea as dit deurlopend toegepas word. Wat vandag geld, moet more ook geld. Stel duidelike grense Jou kind moet presies weet wat aanvaarbaar en toelaatbaar is en wat nie. Kies die dinge wat vir jou sie belangrikste is, en hou daarby. Die grense sal verskil van huis tot huis. Jou kind moet weet wat die grense is. Gee keuses met gevolge Jou kind moet leer dat sekere gedrag sekere gevolge het. Die minder lekker gevolge word veroorsaak deur sy eie gedrag. Moenie wag tot die swak gedrag kop uitsteek voordat jy die gevolge begin verduidelik nie. Julle moet in kalm tye daaroor gesels, en jy moet jou standpunt duidelik maak. Onderskei tussen die kind en die gedrag Wanneer jou kind iets stouts of verkeerds doen, moet jy oppas om \u2018n etiket om sy nek te hang, want \u2018n kind kan maklik afgekraak voel en sy selfbeeld kan \u2018n kou kry. S\u00ea vir hulle wat hulle verkeerd gedoen het, hoekom dit verkeerd was en wat nou gaan gebeur, sonder om te maak asof die daad deel van hulle persoonlikheid is. Praat sodat hulle jou verstaan Wanneer jy re\u00ebls en grense instel, moet jy dit [&hellip;]","og_url":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/af\/10-dissipline-reels-wat-jou-lewe-kan-verander\/","og_site_name":"Besige Breintjies","article_published_time":"2018-11-13T08:58:46+00:00","article_modified_time":"2020-11-20T12:38:54+00:00","author":"Besige Breintjies","twitter_card":"summary_large_image","twitter_misc":{"Written by":"Besige Breintjies","Est. reading time":"3 minute"},"schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"Article","@id":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/10-dissipline-reels-wat-jou-lewe-kan-verander\/#article","isPartOf":{"@id":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/10-dissipline-reels-wat-jou-lewe-kan-verander\/"},"author":{"name":"Besige Breintjies","@id":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/#\/schema\/person\/ce9ead25e489312e7ceffdb84f3b801b"},"headline":"10 Dissipline re\u00ebls wat jou lewe kan verander","datePublished":"2018-11-13T08:58:46+00:00","dateModified":"2020-11-20T12:38:54+00:00","mainEntityOfPage":{"@id":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/10-dissipline-reels-wat-jou-lewe-kan-verander\/"},"wordCount":609,"articleSection":["Discipline"],"inLanguage":"af-ZA"},{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/10-dissipline-reels-wat-jou-lewe-kan-verander\/","url":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/10-dissipline-reels-wat-jou-lewe-kan-verander\/","name":"10 Dissipline re\u00ebls wat jou lewe kan verander - Besige Breintjies","isPartOf":{"@id":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/#website"},"datePublished":"2018-11-13T08:58:46+00:00","dateModified":"2020-11-20T12:38:54+00:00","author":{"@id":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/#\/schema\/person\/ce9ead25e489312e7ceffdb84f3b801b"},"breadcrumb":{"@id":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/10-dissipline-reels-wat-jou-lewe-kan-verander\/#breadcrumb"},"inLanguage":"af-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/besigebreintjies.co.za\/10-dissipline-reels-wat-jou-lewe-kan-verander\/"]}]},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/10-dissipline-reels-wat-jou-lewe-kan-verander\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Home","item":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"10 Dissipline re\u00ebls wat jou lewe kan verander"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/#website","url":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/","name":"Besige Breintjies","description":"Make learning fun!","potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"af-ZA"},{"@type":"Person","@id":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/#\/schema\/person\/ce9ead25e489312e7ceffdb84f3b801b","name":"Besige Breintjies","image":{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/ee7da9af83cf9b8587134fa34c054f59a4e9d4ccf76959b8352acd295dd9209a?s=96&d=mm&r=g","url":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/ee7da9af83cf9b8587134fa34c054f59a4e9d4ccf76959b8352acd295dd9209a?s=96&d=mm&r=g","contentUrl":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/ee7da9af83cf9b8587134fa34c054f59a4e9d4ccf76959b8352acd295dd9209a?s=96&d=mm&r=g","caption":"Besige Breintjies"},"url":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/af\/author\/besige44brein22\/"}]}},"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/4977","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=4977"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/4977\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=4977"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=4977"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=4977"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}