{"id":4461,"date":"2018-10-09T10:05:05","date_gmt":"2018-10-09T08:05:05","guid":{"rendered":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/?p=4461"},"modified":"2020-11-23T12:30:31","modified_gmt":"2020-11-23T10:30:31","slug":"kinders-wat-byt","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/af\/kinders-wat-byt\/","title":{"rendered":"Kinders wat byt"},"content":{"rendered":"<p><a href=\"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/wp-content\/uploads\/2018\/10\/byter.png\"><img decoding=\"async\" class=\"alignnone size-full wp-image-4462 lazyload\" data-src=\"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/wp-content\/uploads\/2018\/10\/byter.png\" alt=\"\" width=\"819\" height=\"461\" data-srcset=\"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/wp-content\/uploads\/2018\/10\/byter.png 819w, https:\/\/besigebreintjies.co.za\/wp-content\/uploads\/2018\/10\/byter-300x169.png 300w, https:\/\/besigebreintjies.co.za\/wp-content\/uploads\/2018\/10\/byter-768x432.png 768w, https:\/\/besigebreintjies.co.za\/wp-content\/uploads\/2018\/10\/byter-560x315.png 560w\" data-sizes=\"(max-width: 819px) 100vw, 819px\" src=\"data:image\/svg+xml;base64,PHN2ZyB3aWR0aD0iMSIgaGVpZ2h0PSIxIiB4bWxucz0iaHR0cDovL3d3dy53My5vcmcvMjAwMC9zdmciPjwvc3ZnPg==\" style=\"--smush-placeholder-width: 819px; --smush-placeholder-aspect-ratio: 819\/461;\" \/><\/a><\/p>\n<p>Hierdie vorm van gedrag laat ouers dikwels skrik, veral wanneer jou kind die byter is. Maar tog is hierdie gedrag baie algemeen onder jong kinders, en is daar verseker \u2019n paar maniere vir ouers om hierdie gedrag te hanteer.<\/p>\n<h4>Waarom doen kinders dit?<\/h4>\n<p>Wanneer \u2019n kind byt, is hy eintlik besig om te eksperimenteer. Baba\u2019s byt die bors van hulle ma, of die vingers en skouers van hulle ouers. \u2019n Kind moet eksperimenteer om te leer. Deur die reaksie van \u2019n volwassene (skrik, eina te s\u00ea, te wys jy is kwaad) leer die kind dat dit nie sosiaal aanvaarbaar is om te byt nie.<\/p>\n<p>Dit kom veral voor by kinders tussen die ouderdom van 1,5 en 4 jaar en gebeur gewoonlik wanneer die kind bang of gefrustreerd voel. Kinders van hierdie ouderdom word peuters genoem. Hulle beskik nog nie altyd oor voldoende selfbeheersing nie, en reageer dikwels impulsief en agressief deur te byt, te slaan, hare te trek, ens. Die rede hiervoor is dat hulle nog nie oor \u2019n voldoende woordeskat beskik om hulself goed uit te druk nie.<\/p>\n<p>Hierdie gedrag kan ook ontstaan weens \u2019n mate van spanning wat peuters ervaar as gevolg van groot veranderinge. Byvoorbeeld die geboorte van \u2019n boetie of sussie, ouers wat skei, verandering van au pair, blootstelling aan geweld op televisie, die afwesigheid van \u2019n ouer, ens. Die kind ken nog nie die woorde om te s\u00ea hoe hy of sy voel nie. So mens kan verstaan hoekom hy homself op \u2019n meer fisiese manier uitdruk.<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<h4>Beteken dit iets?<\/h4>\n<p>Ouers skrik soms groot wanneer hulle kind \u2019n ander byt, maar onthou, hierdie gedrag is nie altyd agressief bedoel nie. Soms kan honger, tandjies wat uitkom, of bloot nuuskierigheid ook die aanleiding gee vir \u2019n peuter om \u2019n ander kind te byt. Hierdie is tot \u2019n mate ook ouderdomstoepaslike gedrag, maar dit beteken egter nie dat dit toegelaat mag word nie.<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<h4>Wat kan jy as ouer doen?<\/h4>\n<p>Indien jou kind aangespreek word oor hierdie gedrag, maar nog steeds voortgaan daarmee, is dit belangrik dat die kind gestraf moet word wanneer hy\/sy byt.<\/p>\n<ul>\n<li>Gee \u2019n duidelike, kort straf, wat in verhouding is met die foutiewe gedrag. \u2019n Kind wat nie toegelaat word om die hele middag te speel nie, omdat hy \u2019n ander gebyt het, is nie gepas vir sy ontwikkelingsfase nie.<\/li>\n<li>Gee erkenning aan die kind se gevoel, maar keur sy gedrag af.<\/li>\n<li>Moenie straf uitdeel sonder om \u2019n alternatiewe vorm van gedrag voor te stel aan die kind nie.<\/li>\n<\/ul>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<h4>Wat is jou alternatiewe?<\/h4>\n<p>Soek moontlike oorsake. Probeer uitvind in watter situasies jou kind byt. Is dit wanneer hy moeg is? Wanneer hy buite speel? Wie byt vir wie? Het die kind frustrasies (is daar byvoorbeeld iemand wat sy speelgoed wegvat)?<\/p>\n<p>Voorkom moeilike situasies deur vir \u2019n tyd lank twee kinders waarvan die een altyd die ander byt, nie saam te laat speel nie. Sorg ook dat daar meer struktuur is vir \u2019n kind wat sukkel hiermee. Dit is nie noodwendig \u2019n permanente oplossing nie, maar die kind kry wel die geleentheid om ander gedrag aan te leer.<\/p>\n<p>Jy kan \u2019n kind ook alternatiewe aanleer. Hier volg \u2019n paar moontlike idees:<\/p>\n<ul>\n<li>die kind kan \u2019n kussing byt sodra hy voel hy word kwaad<\/li>\n<li>vra vir hulp by \u2019n volwassene indien iemand sy speelgoed afvat<\/li>\n<li>leer die kind om te deel<\/li>\n<li>leer die kind om te ruil en beurte te maak<\/li>\n<\/ul>\n<p><strong>Bron:<\/strong> <a href=\"http:\/\/www.hanliesnyman.co.za\/kinders-wat-byt\" target=\"_blank\" rel=\"noopener noreferrer\">Hanlie Snyman<\/a><\/p>","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Hierdie vorm van gedrag laat ouers dikwels skrik, veral wanneer jou kind die byter is. Maar tog is hierdie gedrag baie algemeen onder jong kinders, en is daar verseker \u2019n paar maniere vir ouers om hierdie gedrag te hanteer. Waarom doen kinders dit? Wanneer \u2019n kind byt, is hy eintlik besig om te eksperimenteer. Baba\u2019s byt die bors van hulle ma, of die vingers en skouers van hulle ouers. \u2019n Kind moet eksperimenteer om te leer. Deur die reaksie van \u2019n volwassene (skrik, eina te s\u00ea, te wys jy is kwaad) leer die kind dat dit nie sosiaal aanvaarbaar is om te byt nie. Dit kom veral voor by kinders tussen die ouderdom van 1,5 en 4 jaar en gebeur gewoonlik wanneer die kind bang of gefrustreerd voel. Kinders van hierdie ouderdom word peuters genoem. Hulle beskik nog nie altyd oor voldoende selfbeheersing nie, en reageer dikwels impulsief en agressief deur te byt, te slaan, hare te trek, ens. Die rede hiervoor is dat hulle nog nie oor \u2019n voldoende woordeskat beskik om hulself goed uit te druk nie. Hierdie gedrag kan ook ontstaan weens \u2019n mate van spanning wat peuters ervaar as gevolg van groot veranderinge. Byvoorbeeld die geboorte [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"closed","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[39],"tags":[],"class_list":["post-4461","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-interesting-articles"],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO plugin v28.0 - https:\/\/yoast.com\/product\/yoast-seo-wordpress\/ -->\n<title>Kinders wat byt - Besige Breintjies<\/title>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/af\/kinders-wat-byt\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"en_US\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"Kinders wat byt - Besige Breintjies\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"Hierdie vorm van gedrag laat ouers dikwels skrik, veral wanneer jou kind die byter is. Maar tog is hierdie gedrag baie algemeen onder jong kinders, en is daar verseker \u2019n paar maniere vir ouers om hierdie gedrag te hanteer. Waarom doen kinders dit? Wanneer \u2019n kind byt, is hy eintlik besig om te eksperimenteer. Baba\u2019s byt die bors van hulle ma, of die vingers en skouers van hulle ouers. \u2019n Kind moet eksperimenteer om te leer. Deur die reaksie van \u2019n volwassene (skrik, eina te s\u00ea, te wys jy is kwaad) leer die kind dat dit nie sosiaal aanvaarbaar is om te byt nie. Dit kom veral voor by kinders tussen die ouderdom van 1,5 en 4 jaar en gebeur gewoonlik wanneer die kind bang of gefrustreerd voel. Kinders van hierdie ouderdom word peuters genoem. Hulle beskik nog nie altyd oor voldoende selfbeheersing nie, en reageer dikwels impulsief en agressief deur te byt, te slaan, hare te trek, ens. Die rede hiervoor is dat hulle nog nie oor \u2019n voldoende woordeskat beskik om hulself goed uit te druk nie. Hierdie gedrag kan ook ontstaan weens \u2019n mate van spanning wat peuters ervaar as gevolg van groot veranderinge. Byvoorbeeld die geboorte [&hellip;]\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/af\/kinders-wat-byt\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"Besige Breintjies\" \/>\n<meta property=\"article:published_time\" content=\"2018-10-09T08:05:05+00:00\" \/>\n<meta property=\"article:modified_time\" content=\"2020-11-23T10:30:31+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/wp-content\/uploads\/2018\/10\/byter.png\" \/>\n<meta name=\"author\" content=\"Besige Breintjies\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:label1\" content=\"Written by\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data1\" content=\"Besige Breintjies\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:label2\" content=\"Est. reading time\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data2\" content=\"3 minute\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\\\/\\\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"Article\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/kinders-wat-byt\\\/#article\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/kinders-wat-byt\\\/\"},\"author\":{\"name\":\"Besige Breintjies\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/#\\\/schema\\\/person\\\/ce9ead25e489312e7ceffdb84f3b801b\"},\"headline\":\"Kinders wat byt\",\"datePublished\":\"2018-10-09T08:05:05+00:00\",\"dateModified\":\"2020-11-23T10:30:31+00:00\",\"mainEntityOfPage\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/kinders-wat-byt\\\/\"},\"wordCount\":574,\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/kinders-wat-byt\\\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2018\\\/10\\\/byter.png\",\"articleSection\":[\"Interesting Articles\"],\"inLanguage\":\"af-ZA\"},{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/kinders-wat-byt\\\/\",\"url\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/kinders-wat-byt\\\/\",\"name\":\"Kinders wat byt - Besige Breintjies\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/#website\"},\"primaryImageOfPage\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/kinders-wat-byt\\\/#primaryimage\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/kinders-wat-byt\\\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2018\\\/10\\\/byter.png\",\"datePublished\":\"2018-10-09T08:05:05+00:00\",\"dateModified\":\"2020-11-23T10:30:31+00:00\",\"author\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/#\\\/schema\\\/person\\\/ce9ead25e489312e7ceffdb84f3b801b\"},\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/kinders-wat-byt\\\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/kinders-wat-byt\\\/\"]}]},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/kinders-wat-byt\\\/#primaryimage\",\"url\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2018\\\/10\\\/byter.png\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2018\\\/10\\\/byter.png\"},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/kinders-wat-byt\\\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Home\",\"item\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"Kinders wat byt\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/#website\",\"url\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/\",\"name\":\"Besige Breintjies\",\"description\":\"Make learning fun!\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"af-ZA\"},{\"@type\":\"Person\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/#\\\/schema\\\/person\\\/ce9ead25e489312e7ceffdb84f3b801b\",\"name\":\"Besige Breintjies\",\"image\":{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/ee7da9af83cf9b8587134fa34c054f59a4e9d4ccf76959b8352acd295dd9209a?s=96&d=mm&r=g\",\"url\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/ee7da9af83cf9b8587134fa34c054f59a4e9d4ccf76959b8352acd295dd9209a?s=96&d=mm&r=g\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/ee7da9af83cf9b8587134fa34c054f59a4e9d4ccf76959b8352acd295dd9209a?s=96&d=mm&r=g\",\"caption\":\"Besige Breintjies\"},\"url\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/af\\\/author\\\/besige44brein22\\\/\"}]}<\/script>\n<!-- \/ Yoast SEO plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"Kinders wat byt - Besige Breintjies","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/af\/kinders-wat-byt\/","og_locale":"en_US","og_type":"article","og_title":"Kinders wat byt - Besige Breintjies","og_description":"Hierdie vorm van gedrag laat ouers dikwels skrik, veral wanneer jou kind die byter is. Maar tog is hierdie gedrag baie algemeen onder jong kinders, en is daar verseker \u2019n paar maniere vir ouers om hierdie gedrag te hanteer. Waarom doen kinders dit? Wanneer \u2019n kind byt, is hy eintlik besig om te eksperimenteer. Baba\u2019s byt die bors van hulle ma, of die vingers en skouers van hulle ouers. \u2019n Kind moet eksperimenteer om te leer. Deur die reaksie van \u2019n volwassene (skrik, eina te s\u00ea, te wys jy is kwaad) leer die kind dat dit nie sosiaal aanvaarbaar is om te byt nie. Dit kom veral voor by kinders tussen die ouderdom van 1,5 en 4 jaar en gebeur gewoonlik wanneer die kind bang of gefrustreerd voel. Kinders van hierdie ouderdom word peuters genoem. Hulle beskik nog nie altyd oor voldoende selfbeheersing nie, en reageer dikwels impulsief en agressief deur te byt, te slaan, hare te trek, ens. Die rede hiervoor is dat hulle nog nie oor \u2019n voldoende woordeskat beskik om hulself goed uit te druk nie. Hierdie gedrag kan ook ontstaan weens \u2019n mate van spanning wat peuters ervaar as gevolg van groot veranderinge. Byvoorbeeld die geboorte [&hellip;]","og_url":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/af\/kinders-wat-byt\/","og_site_name":"Besige Breintjies","article_published_time":"2018-10-09T08:05:05+00:00","article_modified_time":"2020-11-23T10:30:31+00:00","og_image":[{"url":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/wp-content\/uploads\/2018\/10\/byter.png","type":"","width":"","height":""}],"author":"Besige Breintjies","twitter_card":"summary_large_image","twitter_misc":{"Written by":"Besige Breintjies","Est. reading time":"3 minute"},"schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"Article","@id":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/kinders-wat-byt\/#article","isPartOf":{"@id":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/kinders-wat-byt\/"},"author":{"name":"Besige Breintjies","@id":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/#\/schema\/person\/ce9ead25e489312e7ceffdb84f3b801b"},"headline":"Kinders wat byt","datePublished":"2018-10-09T08:05:05+00:00","dateModified":"2020-11-23T10:30:31+00:00","mainEntityOfPage":{"@id":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/kinders-wat-byt\/"},"wordCount":574,"image":{"@id":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/kinders-wat-byt\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/wp-content\/uploads\/2018\/10\/byter.png","articleSection":["Interesting Articles"],"inLanguage":"af-ZA"},{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/kinders-wat-byt\/","url":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/kinders-wat-byt\/","name":"Kinders wat byt - Besige Breintjies","isPartOf":{"@id":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/#website"},"primaryImageOfPage":{"@id":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/kinders-wat-byt\/#primaryimage"},"image":{"@id":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/kinders-wat-byt\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/wp-content\/uploads\/2018\/10\/byter.png","datePublished":"2018-10-09T08:05:05+00:00","dateModified":"2020-11-23T10:30:31+00:00","author":{"@id":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/#\/schema\/person\/ce9ead25e489312e7ceffdb84f3b801b"},"breadcrumb":{"@id":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/kinders-wat-byt\/#breadcrumb"},"inLanguage":"af-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/besigebreintjies.co.za\/kinders-wat-byt\/"]}]},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/kinders-wat-byt\/#primaryimage","url":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/wp-content\/uploads\/2018\/10\/byter.png","contentUrl":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/wp-content\/uploads\/2018\/10\/byter.png"},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/kinders-wat-byt\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Home","item":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"Kinders wat byt"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/#website","url":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/","name":"Besige Breintjies","description":"Make learning fun!","potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"af-ZA"},{"@type":"Person","@id":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/#\/schema\/person\/ce9ead25e489312e7ceffdb84f3b801b","name":"Besige Breintjies","image":{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/ee7da9af83cf9b8587134fa34c054f59a4e9d4ccf76959b8352acd295dd9209a?s=96&d=mm&r=g","url":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/ee7da9af83cf9b8587134fa34c054f59a4e9d4ccf76959b8352acd295dd9209a?s=96&d=mm&r=g","contentUrl":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/ee7da9af83cf9b8587134fa34c054f59a4e9d4ccf76959b8352acd295dd9209a?s=96&d=mm&r=g","caption":"Besige Breintjies"},"url":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/af\/author\/besige44brein22\/"}]}},"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/4461","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=4461"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/4461\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=4461"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=4461"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=4461"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}