{"id":4427,"date":"2018-10-04T08:50:53","date_gmt":"2018-10-04T06:50:53","guid":{"rendered":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/?p=4427"},"modified":"2020-11-23T12:30:44","modified_gmt":"2020-11-23T10:30:44","slug":"roetine-vir-jou-kind-nuttige-wenke","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/af\/roetine-vir-jou-kind-nuttige-wenke\/","title":{"rendered":"Roetine vir jou kind: nuttige wenke"},"content":{"rendered":"<p>Roetine is \u2019n noodsaaklike deel van kinders se lewens omdat dit hulle help om veilig en standvastig te voel terwyl hulle selfvertroue ontwikkel.<\/p>\n<p>In \u2019n artikel op die webtuiste education.com beskryf Lisa Medoff die belangrikheid van \u2019n gesonde roetine in die ontwikkeling van jou jong kind. Volgens Medoff verstaan jong kinders nie altyd die begrip van tyd nie en dus orden hulle nie vanself hul lewens volgens ure en minute nie, maar eerder volgens gebeurtenisse.<\/p>\n<p>Wanneer hierdie gebeurtenisse op dieselfde tyd elke dag plaasvind, skep dit \u2019n gevoel van standvastigheid by jou kinders omdat hulle weet wat om te verwag en voorbereid is op dit wat voorl\u00ea. As jong kinders weet wat om te verwag, kweek dit selfvertroue en begin hulle van vroeg af al verantwoordelikheid neem vir take.<\/p>\n<p>Dit is egter nie altyd maklik om \u2019n vaste roetine in jou gesinslewe te handhaaf nie. Hierdie vier wenke kan die taak vergemaklik:<\/p>\n<ol>\n<li>Beplan ten minste een maaltyd per dag wat die hele gesin saam kan geniet. Dit hoef nie noodwendig aandete te wees nie \u2013 \u2019n ontbyt waar almal saam hul dag bespreek en bekommernisse deel, kan net so doeltreffend wees. Dit is \u2019n goeie idee om die televisie en selfone tydens die maaltyd af te skakel. Dit is ook \u2019n gulde geleentheid vir kinders om roetine aan te leer en verantwoordelikheid vir klein takies te aanvaar.<\/li>\n<li>Stel \u2019n slaaptydritueel in. S\u00f3 \u2019n ritueel help kinders om af te skakel en rustig te raak voordat hul gaan slaap en kan \u2019n storie, sagte musiek of \u2019n warm bad wees. Maak seker dat jy hierdie ritueel altyd in dieselfde volgorde uitvoer. Vra tydens die ritueel vir jou kinders hoe hulle dag was. Hierdie oefening help om hul geheue te versterk en om hul dag te ori\u00ebnteer.<\/li>\n<li>Maak voorbereidingstyd deel van die roetine. Herinner jou kinders so 10-minute voor die tyd aan die aandritueel sodat hulle kan voorberei en gereed wees daarvoor.<\/li>\n<li>Hoewel roetine baie belangrik vir jong kinders is, moet jy nie rigied wees nie. Kinders moet ook leer hoe om klein veranderings in hul roetine te hanteer. As daar dus \u2019n verandering in die gewone roetine is, s\u00ea vir jou kind: \u201cEk weet ons doen dit gewoonlik so, maar vandag doen ons dit anders (om welke rede) en ons sal m\u00f4re weer die normale doen.\u201d As die grootste deel van hul dag voorspelbaar is, sal jong kinders klein veranderinge kan hanteer, veral as jy ook kalm in die situasie optree.<\/li>\n<\/ol>\n<p><strong>Bron:<\/strong> <a href=\"https:\/\/tydskrif.solidariteit.co.za\/roetine-vir-jou-kind-nuttige-wenke\/\" target=\"_blank\" rel=\"noopener noreferrer\">Solidariteit Tydskrif<\/a><\/p>","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Roetine is \u2019n noodsaaklike deel van kinders se lewens omdat dit hulle help om veilig en standvastig te voel terwyl hulle selfvertroue ontwikkel. In \u2019n artikel op die webtuiste education.com beskryf Lisa Medoff die belangrikheid van \u2019n gesonde roetine in die ontwikkeling van jou jong kind. Volgens Medoff verstaan jong kinders nie altyd die begrip van tyd nie en dus orden hulle nie vanself hul lewens volgens ure en minute nie, maar eerder volgens gebeurtenisse. Wanneer hierdie gebeurtenisse op dieselfde tyd elke dag plaasvind, skep dit \u2019n gevoel van standvastigheid by jou kinders omdat hulle weet wat om te verwag en voorbereid is op dit wat voorl\u00ea. As jong kinders weet wat om te verwag, kweek dit selfvertroue en begin hulle van vroeg af al verantwoordelikheid neem vir take. Dit is egter nie altyd maklik om \u2019n vaste roetine in jou gesinslewe te handhaaf nie. Hierdie vier wenke kan die taak vergemaklik: Beplan ten minste een maaltyd per dag wat die hele gesin saam kan geniet. Dit hoef nie noodwendig aandete te wees nie \u2013 \u2019n ontbyt waar almal saam hul dag bespreek en bekommernisse deel, kan net so doeltreffend wees. Dit is \u2019n goeie idee om die televisie en [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"closed","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[39],"tags":[],"class_list":["post-4427","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-interesting-articles"],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO plugin v28.0 - https:\/\/yoast.com\/product\/yoast-seo-wordpress\/ -->\n<title>Roetine vir jou kind: nuttige wenke - Besige Breintjies<\/title>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/af\/roetine-vir-jou-kind-nuttige-wenke\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"en_US\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"Roetine vir jou kind: nuttige wenke - Besige Breintjies\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"Roetine is \u2019n noodsaaklike deel van kinders se lewens omdat dit hulle help om veilig en standvastig te voel terwyl hulle selfvertroue ontwikkel. In \u2019n artikel op die webtuiste education.com beskryf Lisa Medoff die belangrikheid van \u2019n gesonde roetine in die ontwikkeling van jou jong kind. Volgens Medoff verstaan jong kinders nie altyd die begrip van tyd nie en dus orden hulle nie vanself hul lewens volgens ure en minute nie, maar eerder volgens gebeurtenisse. Wanneer hierdie gebeurtenisse op dieselfde tyd elke dag plaasvind, skep dit \u2019n gevoel van standvastigheid by jou kinders omdat hulle weet wat om te verwag en voorbereid is op dit wat voorl\u00ea. As jong kinders weet wat om te verwag, kweek dit selfvertroue en begin hulle van vroeg af al verantwoordelikheid neem vir take. Dit is egter nie altyd maklik om \u2019n vaste roetine in jou gesinslewe te handhaaf nie. Hierdie vier wenke kan die taak vergemaklik: Beplan ten minste een maaltyd per dag wat die hele gesin saam kan geniet. Dit hoef nie noodwendig aandete te wees nie \u2013 \u2019n ontbyt waar almal saam hul dag bespreek en bekommernisse deel, kan net so doeltreffend wees. Dit is \u2019n goeie idee om die televisie en [&hellip;]\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/af\/roetine-vir-jou-kind-nuttige-wenke\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"Besige Breintjies\" \/>\n<meta property=\"article:published_time\" content=\"2018-10-04T06:50:53+00:00\" \/>\n<meta property=\"article:modified_time\" content=\"2020-11-23T10:30:44+00:00\" \/>\n<meta name=\"author\" content=\"Besige Breintjies\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:label1\" content=\"Written by\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data1\" content=\"Besige Breintjies\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:label2\" content=\"Est. reading time\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data2\" content=\"2 minute\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\\\/\\\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"Article\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/roetine-vir-jou-kind-nuttige-wenke\\\/#article\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/roetine-vir-jou-kind-nuttige-wenke\\\/\"},\"author\":{\"name\":\"Besige Breintjies\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/#\\\/schema\\\/person\\\/ce9ead25e489312e7ceffdb84f3b801b\"},\"headline\":\"Roetine vir jou kind: nuttige wenke\",\"datePublished\":\"2018-10-04T06:50:53+00:00\",\"dateModified\":\"2020-11-23T10:30:44+00:00\",\"mainEntityOfPage\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/roetine-vir-jou-kind-nuttige-wenke\\\/\"},\"wordCount\":421,\"articleSection\":[\"Interesting Articles\"],\"inLanguage\":\"af-ZA\"},{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/roetine-vir-jou-kind-nuttige-wenke\\\/\",\"url\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/roetine-vir-jou-kind-nuttige-wenke\\\/\",\"name\":\"Roetine vir jou kind: nuttige wenke - Besige Breintjies\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/#website\"},\"datePublished\":\"2018-10-04T06:50:53+00:00\",\"dateModified\":\"2020-11-23T10:30:44+00:00\",\"author\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/#\\\/schema\\\/person\\\/ce9ead25e489312e7ceffdb84f3b801b\"},\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/roetine-vir-jou-kind-nuttige-wenke\\\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/roetine-vir-jou-kind-nuttige-wenke\\\/\"]}]},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/roetine-vir-jou-kind-nuttige-wenke\\\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Home\",\"item\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"Roetine vir jou kind: nuttige wenke\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/#website\",\"url\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/\",\"name\":\"Besige Breintjies\",\"description\":\"Make learning fun!\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"af-ZA\"},{\"@type\":\"Person\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/#\\\/schema\\\/person\\\/ce9ead25e489312e7ceffdb84f3b801b\",\"name\":\"Besige Breintjies\",\"image\":{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/ee7da9af83cf9b8587134fa34c054f59a4e9d4ccf76959b8352acd295dd9209a?s=96&d=mm&r=g\",\"url\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/ee7da9af83cf9b8587134fa34c054f59a4e9d4ccf76959b8352acd295dd9209a?s=96&d=mm&r=g\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/ee7da9af83cf9b8587134fa34c054f59a4e9d4ccf76959b8352acd295dd9209a?s=96&d=mm&r=g\",\"caption\":\"Besige Breintjies\"},\"url\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/af\\\/author\\\/besige44brein22\\\/\"}]}<\/script>\n<!-- \/ Yoast SEO plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"Roetine vir jou kind: nuttige wenke - Besige Breintjies","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/af\/roetine-vir-jou-kind-nuttige-wenke\/","og_locale":"en_US","og_type":"article","og_title":"Roetine vir jou kind: nuttige wenke - Besige Breintjies","og_description":"Roetine is \u2019n noodsaaklike deel van kinders se lewens omdat dit hulle help om veilig en standvastig te voel terwyl hulle selfvertroue ontwikkel. In \u2019n artikel op die webtuiste education.com beskryf Lisa Medoff die belangrikheid van \u2019n gesonde roetine in die ontwikkeling van jou jong kind. Volgens Medoff verstaan jong kinders nie altyd die begrip van tyd nie en dus orden hulle nie vanself hul lewens volgens ure en minute nie, maar eerder volgens gebeurtenisse. Wanneer hierdie gebeurtenisse op dieselfde tyd elke dag plaasvind, skep dit \u2019n gevoel van standvastigheid by jou kinders omdat hulle weet wat om te verwag en voorbereid is op dit wat voorl\u00ea. As jong kinders weet wat om te verwag, kweek dit selfvertroue en begin hulle van vroeg af al verantwoordelikheid neem vir take. Dit is egter nie altyd maklik om \u2019n vaste roetine in jou gesinslewe te handhaaf nie. Hierdie vier wenke kan die taak vergemaklik: Beplan ten minste een maaltyd per dag wat die hele gesin saam kan geniet. Dit hoef nie noodwendig aandete te wees nie \u2013 \u2019n ontbyt waar almal saam hul dag bespreek en bekommernisse deel, kan net so doeltreffend wees. Dit is \u2019n goeie idee om die televisie en [&hellip;]","og_url":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/af\/roetine-vir-jou-kind-nuttige-wenke\/","og_site_name":"Besige Breintjies","article_published_time":"2018-10-04T06:50:53+00:00","article_modified_time":"2020-11-23T10:30:44+00:00","author":"Besige Breintjies","twitter_card":"summary_large_image","twitter_misc":{"Written by":"Besige Breintjies","Est. reading time":"2 minute"},"schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"Article","@id":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/roetine-vir-jou-kind-nuttige-wenke\/#article","isPartOf":{"@id":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/roetine-vir-jou-kind-nuttige-wenke\/"},"author":{"name":"Besige Breintjies","@id":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/#\/schema\/person\/ce9ead25e489312e7ceffdb84f3b801b"},"headline":"Roetine vir jou kind: nuttige wenke","datePublished":"2018-10-04T06:50:53+00:00","dateModified":"2020-11-23T10:30:44+00:00","mainEntityOfPage":{"@id":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/roetine-vir-jou-kind-nuttige-wenke\/"},"wordCount":421,"articleSection":["Interesting Articles"],"inLanguage":"af-ZA"},{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/roetine-vir-jou-kind-nuttige-wenke\/","url":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/roetine-vir-jou-kind-nuttige-wenke\/","name":"Roetine vir jou kind: nuttige wenke - Besige Breintjies","isPartOf":{"@id":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/#website"},"datePublished":"2018-10-04T06:50:53+00:00","dateModified":"2020-11-23T10:30:44+00:00","author":{"@id":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/#\/schema\/person\/ce9ead25e489312e7ceffdb84f3b801b"},"breadcrumb":{"@id":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/roetine-vir-jou-kind-nuttige-wenke\/#breadcrumb"},"inLanguage":"af-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/besigebreintjies.co.za\/roetine-vir-jou-kind-nuttige-wenke\/"]}]},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/roetine-vir-jou-kind-nuttige-wenke\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Home","item":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"Roetine vir jou kind: nuttige wenke"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/#website","url":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/","name":"Besige Breintjies","description":"Make learning fun!","potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"af-ZA"},{"@type":"Person","@id":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/#\/schema\/person\/ce9ead25e489312e7ceffdb84f3b801b","name":"Besige Breintjies","image":{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/ee7da9af83cf9b8587134fa34c054f59a4e9d4ccf76959b8352acd295dd9209a?s=96&d=mm&r=g","url":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/ee7da9af83cf9b8587134fa34c054f59a4e9d4ccf76959b8352acd295dd9209a?s=96&d=mm&r=g","contentUrl":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/ee7da9af83cf9b8587134fa34c054f59a4e9d4ccf76959b8352acd295dd9209a?s=96&d=mm&r=g","caption":"Besige Breintjies"},"url":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/af\/author\/besige44brein22\/"}]}},"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/4427","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=4427"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/4427\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=4427"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=4427"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=4427"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}