{"id":37398,"date":"2021-10-18T12:27:45","date_gmt":"2021-10-18T10:27:45","guid":{"rendered":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/?p=37398"},"modified":"2021-10-19T15:39:17","modified_gmt":"2021-10-19T13:39:17","slug":"what-is-playful-parenting-and-how-will-it-help-my-child","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/af\/what-is-playful-parenting-and-how-will-it-help-my-child\/","title":{"rendered":"Wat is 'Speelse Ouerskap' en hoe help dit my kind?"},"content":{"rendered":"<div class=\"o-comment__body__left\"><\/div>\n<div class=\"o-comment__body__right\">\n<div class=\"o-comment__body__head\">Deur Emma Wijnberg, Pediatriese Arbeidsterapeut, Ouerskapmentor, Spreker en Slaapkonsultant.<\/div>\n<div class=\"o-comment__content\">\n<p><a href=\"http:\/\/www.littlelivesoccupationaltherapy.com\" target=\"_blank\" rel=\"noopener\"><em>www.littlelivesoccupationaltherapy.com<\/em><\/a><\/p>\n<\/div>\n<\/div>\n<p>In die artikel is my doel om aan julle te illustreer dat al die wonderlike dinge wat jy vir jou kind wens nie aan toeval, intuisie of genetiese skenking oorgelaat hoef te wees nie. Dit benodig ook nie ure se buitemuurse en verrykings aktiewiteite nie. Jy sal ontdek dat, in my ervaring, die beste manier om gelukkige, vreugdevolle, gaaf, goedgesinnig, en goed gebalanseerde kinders groot te maak is eenvoudig Speelse Ouerskap.<\/p>\n<h3>Doelbewuste en toevallige speel<\/h3>\n<p>Speelse Ouerskap beteken dat jy aansluit by jou kinders se speelw\u00eareld, met \u2018n fokus op konneksie en selfvertroue, giggel en lawwigheid, en om jou kind se leiding volg.<\/p>\n<p>Die ontwikkelings- en emosionele voordele van speel is absoluut eindeloos. Speel help kinders om intrinsieke belange en vaardighede te ontwikkel. Hulle kan leer hoe om besluite te neem, probleme op te los, selfbeheersing uit te oefen en reels te volg; leer om hul emosies te reguleer, vriende te maak en leer hoe om as gelykes met ander oor die weg te kom, vreugde te beleef, hul liggame ko\u00f6rdineer en sensoriese inligting verwerk.<\/p>\n<p>Deur al die effekte bervorder spel geestesgesondheid.<\/p>\n<p>Die omvang van die artikel is absoluut oneindig, en ek het SO gesukkel om dit te vernou want ek kan dae lank skryf... en skryf\u2026DIT is hoe ongelooflik speel is! Ek kan praat oor enige van die ontwikkelingsvoordele van speel, of almal van hulle\u2026en ek sal\u2026in toekomstige artikels.<\/p>\n<p>Hierdie maand gaan ek probeer om bondig te wees. My doel is om die opwinding van spel in jou hart aan te steek. Om jou speelvermo\u00eb weer aan te steek en jou te inspirer om \u2018n speelse ouer te wees.<\/p>\n<p>Soos ons weet, die brein is buigbaar. Deur ons omgewing kan ons die brein \u201csterker\u201d of \u201cswakker\u201d maak. Ek glo werklik dat ons, ten spyte van ons beste bedoelings, ons kinders se breine ongelukkig in die verkeerde rigting hervorm. Ek dink \u2018n groot bydraende faktor tot baie van die probleme waarmee ons kinders sukkel, is \u2018n gebrek aan speel en konneksie. Ons is almal besig. Ons is almal haastig. Daar is net SO VEEL DRUK OM TE DOEN dat ons sukkel om net te wees. Het jy geweet dat die regterbrein eerste ontwikkel? Dit gebeur teen die tyd dat kinders 3-4 jaar oud is. Die linkerbrein, aan die ander kant, kom nie heeltemal aanlyn tot dat kinders omgeveer sewe jaar oud is nie, daarom is die eerste sewe jaar erken as so \u2018n kritieke tydperk in kinderontwikkeling. Die linkerbrein se funksie is taal, syfervaardigheid, geletterdheid, analise en tyd. Dit is die logiese, berekenende, beplanning, besige by deel van ons wat ons veranker hou in die pragmatiese w\u00eareld, en in verlede en toekoms. Die regterbrein, aan die ander kant, is verantwoordlik vir empatie, intu\u00efsie, verbeelding en kreatiwiteit. Dit is waar on wonder, droom, konnekteer en lewendig kom. Deur die regterbrein woon ons in die gebied van geen tyd, waar ons absoluut teenwoordig is. Terwyl die linkerbrein meer ge\u00efntereseerd in uitkomste of produk is, die regterbrein gee veel meer om oor die proses- die reis is wat saak maak, nie die bestemming nie.<\/p>\n<p>As ons dit verstaan, kan ons beter besef waarom speel so belangrik is in die leer en ontwikkeling van kinders, en waarom ons so versigtig moet wees met die druk wat ons op ons kinders plaas om te doen.<\/p>\n<p>Dit klink in teorie ongelooflik maar ons almal weet hoe moeilik dit prakties is. Ons as ouers, en ons kinders, is onder meer druk as ooit tevore. Die w\u00eareld het verander, die toekoms het verander en ouerskap het verander so dit is geen wonder dat die kinderjare verander het nie. Dit is nie \u2018n maklike taak om ruimte vir speel in ons lewens te maak nie.<\/p>\n<p>Ja, so pynlik as wat dit kan wees om te erken, in baie gevalle is ONS as ouers die antwoord op baie van ons kinders se sukkel! En dit is nie noodwendig ons SKULD nie; ons doen ons bes met wat ons het. ONS is ook onder druk, en ons moet klaarkom met wat ons aan die einde van die dag oor het. Dae is lank, eise is hoog, dus is die energie en hulpbronne wat ons aan die einde van die dag realisties oor het om aan ons kinders te gee, beperk. Die hartseer werklikheid is baie gereeld moet ons die beste doen wat ons kan met wat ons oor het en as gevolg daarvan word kinders van vandag die grondbeginsels van gesonde kinderjare ontneem.<\/p>\n<p>Dink oor die liefdevolle blik van \u2018n baba, die onbelemmerde omhelsing van \u2018n kleuter, die intimiteit van \u2018n gedeelde slaaptydverhaal, die stille hand-aan-hand loop. Die mooi omblikke van konneksie wat ons beloning is vir die harde werk wat ouerskap is. Alte dikwels vind ons hierdie vreudge, hierdie verband, ontwyk ons. Ons bevind ons is in \u2018n voortdurende stryd in plaas van saam in vennootskap. Ons kom van die werk af, ons maak \u2018n besige dag klaar, die baba huil ontroosbaar, die kleuter gooi vloerstuipe, die 8-jarige baklei met huiswerk en die 12-jarige sukkel in haar kamer.<\/p>\n<p>Ons diepgaande ouerliefde word vervang met wrok, verergering en woede. Ons karring, ons straf, ons SKREE, ONS IS AAN DIE EINDE VAN ONS TOU. Ons wil net so veel weer kontak maak as ons kinders maar ons weet nie hoe nie. Ons is so lief vir hulle dat ons wil ontplof maar die herinnering aan die vreedsame baba met die onvoorwaardelike, liefdevolle blik is vaag\u2026<\/p>\n<p>Ek glo regtig dat Speelse Ouerskap br\u00fbe kan bou na daardie verband. Aan die salige, ongekompliseerde liefde wat \u2018n verre herinnering word in die daaglikse lewe. Speel is \u2018n manier om die kind se w\u00eareld te betree, op die terme van die kind, om begrip te kweek, nabyheid te bevorder, vertroue en konneksie te betree. Speel is \u2018n kind se manier van selfsorging. Speel is \u2018n kind se manier van ontspan. Speel is \u2018n kind se manier van leer. Speel is die manier waarop \u2018n kind hul sensoriese stelsel moduleer. Speel is \u2018n manier van reguleer. Speel is alles.<\/p>\n<p>Speel los ons stryd oor aantrek in die oggend op, kalmeer senuwees, herstel gesinsharmonie en help ons om kreatiewe oplossings te vind om stekelrige probleme te verlig. As ons uitgeput en oorweldig is, voel ons asof ons eenvoudig nie energie het om te speel nie. Maar ek het gevind dat dit \u2018n opwindende, speelse omgang met ons kinders is. Dit is soos om op die rand of \u2018n swembad op \u2018n warm dag te staan. Jy voel dat jy nie die koue van inspring kan hanteer nie, maar as jy dit doen is dit verbasend lekker.<\/p>\n<p>Ouers kyk hoe speel ek met hul kinders in my terapiekamer en s\u00ea vir my,\u201d Ek sal nooit so pret soos jy kan wees nie. Ek kan nie speel soos jy nie.\u201d Kom ek vertel jou \u2018n geheim- ek het my man verbied om die artikels wat ek skryf te lees en my praatjies by te woon, want ek weet baie goed dat dit vir hom soos \u2018n pot, ketel, swart situasie sou lyk. Ek speel by die werk want dit is wat ek doen en ek vertel ouers om met hul kinders te speel want s\u00ea is maklik.<\/p>\n<p>By die huis met my kaalvoet seuntjies is dit MOEILIK. Dit is NIE maklik nie. Dit is iets waaraan ek elke dag moet werk. Meeste dae is dit \u2018n bewuste poging. Baie dae misluk ek. Ek is moeg, gestres, dit VOEL asof ek meer belangriker dinge het om te doen.<\/p>\n<p>Maar...<\/p>\n<p>Wat ek jou kan vertel, is wanneer ek dit reg kry, wanneer ek dit regkry om met my seuns te speel, sonder \u2018n agenda, wanneer ek dit regkry om heeltemal teenwoordig te wees, ontspan ek. Ek konnekteer met my seuns, ek geniet dit. Ek besef elke keer, hoe belangrik dit is om by kinders aan te sluit waar hulle is, in hul terme, in hul w\u00eareld.<\/p>\n<p>Ek weet dat dit moeilik is om te speel maar dat is regtig \u2018n lonende vaardigheid, wat ontwikkel met oefening en toewyding. As ons met ons kinders speel, soms voel ons meer as net verveling met die speletjie, of dat ons te is moeg om enigsins te speel. Sommige ouers word kwaad en reageer op speel met rigiede re\u00ebls, harde dissipline en gewelddadige uitbarstings. Sekere ouers is gaaf tot dat die kind begin huil, te veel geraas maak of \u2018n gemors maak, wat natuurlik geneig is om te gebeur. Ander ouers voel mededingend, hulle probeer om die spel te laat vaar om \u2018n doel te bereik, om hul kind \u2018n nuwe vaardigheid te leer, of om \u2018n groter Legotoring te bou. Ander voel hulpeloos, bang om te rof te speel ingeval iemand seerkry, of hulle self seerkry. Kinders het ons nodig om \u2018n groot poging aan te wend om al hierdie werklike gevoelens te oorkom en die speletijes te speel wat hulle wil speel, soos hulle dit wil speel.<\/p>\n<p>As ons wil h\u00ea dat ons kinders tot gelukkige en gesonde individue moet groei, moet ons wakker word and terugkeer na die basiese beginsels. Dit is nog steeds moontlik! Ek weet dit omdat ouers in my praktyk positiewe veranderinge in hul kinders sien binne weke (en in sommige gevalle, dae) nadat hulle speel ge\u00efmplementeer het.<\/p>\n<p>Hier is \u2018n paar idiees wat jou sal help om speel in jou huishouding te bring:<\/p>\n<ul>\n<li>Skeduleer dit in- as speel nie vir jou natuurlik kom nie, maak tyd daarvoor. Skakel in op wat jou kinders graag wil speel en speel saam met hulle. As jou kinders oud genoeg is kan hulle a lys maak van al die speletjies wat almal van hou en skryf \u2018n verskillende een op jou kalender elke week om seker te maak jy het tyd om te speel. Binnekort sal hul vreugde om saam met jou te speel ook jou innerlike kind aanmoedig om die partyjie aan te sluit.<\/li>\n<li>Begin jou dag met speel- a vinnige speletjie, \u2018n dans om die kombuistafel of net rondspring sal seker maak dat jou dag goed begin! Dit is \u2018n prettige manier om vroeg in jou dag te konnekteer en maak jou gereed vir \u2018n wonderlike dag wat voorl\u00ea.<\/li>\n<li>Wees dramaties- kinders hou van poppe en dramatiese spel. Ontwikkel \u2018n paar karakters wat jou kinders sal laat lag!<\/li>\n<li>Wees LAF- hoe lawwer hoe beter! Maak asof jy omval, dwaal rond, raak deurmekaar, praat in brabbeltaal. Volg die lag van jou kinders!<\/li>\n<li>Vat \u2018n stappie (of huppel) geheue laan af\u2013 onthou die speletjies wat JY geniet het as kind en bring dit terug na jou gesin toe. Kinders hou daarvan om stories oor hul ouers se kindertye te hoor- hulle sal nog meer daarvan hou om die speletjies te speel wat jy in jou kinderdae gespeel het.<\/li>\n<li>Gebruik speel as \u2018n strategie- \u2018n strategie vir daardie moeilike tye as ouer. As jou dag NIE verloop soos beplan nie, moet jy \u2018n rugsteunplan propvol speelse idees h\u00ea. \u2018n Spontane kussinggeveg, hardloop om die huis, maak asof jy \u2018n standbeeld word- al die speelse idees (al sal dit moeilik wees om aan iets te dink in die hitte van die oomblik) kan die rigting van jou buie regtig verander.<\/li>\n<li>Neem waar- nee tyd uit jou dag net om te sien hoe jou kinders speel, al is dit net vir \u2018n oomblik of twee. Doen niks anders as om net verbaas te wees oor hoe ongelooflik jou kind is en hoe wonderlik speel is.<\/li>\n<li>Maak die vervelige \u201cwerk\u201d pret- as jy dit moeilik vind om alles in jou dag in te pas, probeer om dinge te kombineer! Soos speel en take. My kinders is lief daarvoor om my in die tuin te help, in die kombuis te help en met die seepwater te speel. Kry vir jou kinders \u2018n emmer seepwater en laat hulle die nie-breekbare skottelgoed was terwyl jy die res van die skottelgoed was. Hang \u2018n mini-wasgoedlyn op sodat hulle die nat sokkies kan op hang terwyl jy die wasgoed op hang. Daag hulle uit om die sokkies in paartjies te sit. Speel musiek en stel \u2018n uitdaging, soos om \u2018n sekere kamer netjies te maak, \u2018n bed op te maak, of op te ruim voordat die liedjie klaar is.<\/li>\n<li>Sit speel aan die werk- gebruik dit om jou kinders te help om die reels en verwagtinge van jou gesin te verstaan. As jy hulle WEER moet herinner om hul kamers skoon te maak doen dit in \u2018n boor-sersant se stem en vra hulle om op aandag te staan en jou bevele te volg! As jou kind weier om aan te trek s\u00ea vir hulle in \u2018n speelse manier, \u201cEk kan jou daarmee help! Ek is regtig goed daarin om mense aan te trek,\u201d dan sit jy al die klere verkeerd aan. Onderklere op hul koppe, sokkies op hul hande. Jy sal verbaas wees hoe saamwerkend jou kinders sal wees na \u2018n bietjie gelag.<\/li>\n<li>Prioritiseer speel- nie net vir jou kinders nie maar ook vir JOUSELF. Wat laat jou siel sing? Maak \u2018n lys van die dinge wat jy geniet om te doen en doen dit.<\/li>\n<\/ul>\n<p>As ons verstaan dat speel \u2018n kind se manier van dink, praat en konnekteer is, word die potensiaal daarvan as \u2018n ouer se hulpmiddel om gedrag te beheer en hul kind te help groei. Speel kan gebruik word as \u2018n taktiek om alles te beheer van aggressie, afhanklikheid, gebrek aan kommunikasie, skeidingsangs, wydewering tussen broers en susters tot roetinegeleenthede, soos om voor te berei vir die bed en speelgrond beserings.<\/p>\n<p>Wat ook al die probleem is probeer om dit uit te SPEEL. Die doel is om te lag, wat spanning verminder, nie \u2018n vervelige les oor hoe om op te tree nie. Om goeie maniere te modelleer, vertoon byvoorbeeld verregaande vreeslike maniere!<\/p>\n<ul>\n<li>Volg die kinders se leiding. Moenie te vining nee s\u00ea nie en moenie te veel raas oor af en toe se breekskade of \u2018n bietjie gemors nie.<\/li>\n<li>Neem die leiding as hulle \u2018n hupstoot nodig het, of jy moet kontak maak, of om \u2018n onderwerp wat vermy word, voor te stel.<\/li>\n<li>Keer rolle om. Dit bemagtig kinders.<\/li>\n<li>Soek \u2018n speletjie wat die aandag vestig op iets wat aangespreek moet word, soos volg-die-leier vir \u2018n 5-jarige wie se groter broers hom gewoonlik agter laat staan.<\/li>\n<li>Speel is nie altyd lekker vir volwassenes nie. Daar is niks fout daarmee om dit te herken nie. Vul jou eie beker wanneer jy kan.<\/li>\n<\/ul>\n<p>Volgende maand sal ek kyk na \u2018n paar praktiese strategie\u00eb en speletjies wat jy by die huis kan gebruik.<\/p>\n<p>Onthou: Speel is veronderstel om vreugdevol en pret te wees. Kleuters lag glo gemiddeld 300 keer per dag. Wat sou gebeur as ons almal dit doen?<\/p>\n<p>Kom ons h\u00ea MEER pret. Sing simpel liedjies, val om, oordryf, h\u00ea kussinggevegte, vertel grappies. SING liewers as karring. Gebruik snaakse stemme om re\u00ebls af te dwing. Probeer om so gereeld as moontlik speels te kommunikeer.<\/p>\n<p>Wees opsetlik. Maak nie saak hoe moeilik dit is en hoeveel moeite dit verg. Moet nooit opggee nie. Probeer hard. Druk deur. Konnekteer en konnekteer weer. Laat die kinders kinders wees. Laat hulle toe om die vreugde van speel te ervaar. Laat hulle ontdek wat hulle gelukkig maak. Laat die kinders speel op elke geleentheid wat die veeleisende w\u00eareld dit toelaat.<\/p>","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>By Emma Wijnberg, Paediatric Occupational Therapist, Parenting Mentor, Speaker and Sleep Consultant. www.littlelivesoccupationaltherapy.com In this article, I aim to illustrate to you that all the wonderful things you wish for your child do not have to be left to chance, intuition or genetic endowment. Nor does it require hours of extra murals and enrichment activities. Instead, you will discover that, in my experience, the best way in which to raise happy, joyful, kind, well balanced children, is simply through Playful Parenting. Intentional and incidental play Playful Parenting means joining children in their world of play, focusing on connection and confidence, giggling and roughhousing, and following your child\u2019s lead. The developmental and emotional benefits of play are absolutely endless. Play helps children develop intrinsic interests and competencies: learn how to make decisions, solve problems, exert self-control, and follow rules; learn to regulate their emotions, make friends and learn to get along with others as equal, experience joy, coordinate their bodies and process sensory information. Through all of these effects, play promotes mental health. The scope for this article is absolutely endless, and I have struggled SO much to narrow it down because I could write for days\u2026 and days\u2026 play is [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":2884,"featured_media":37391,"comment_status":"closed","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[42],"tags":[],"class_list":["post-37398","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-advice-for-parents"],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO plugin v28.5 - https:\/\/yoast.com\/product\/yoast-seo-wordpress\/ -->\n<title>What is playful parenting and how will it help my child? - Besige Breintjies<\/title>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/af\/what-is-playful-parenting-and-how-will-it-help-my-child\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"en_US\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"What is playful parenting and how will it help my child? - Besige Breintjies\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"By Emma Wijnberg, Paediatric Occupational Therapist, Parenting Mentor, Speaker and Sleep Consultant. www.littlelivesoccupationaltherapy.com In this article, I aim to illustrate to you that all the wonderful things you wish for your child do not have to be left to chance, intuition or genetic endowment. Nor does it require hours of extra murals and enrichment activities. Instead, you will discover that, in my experience, the best way in which to raise happy, joyful, kind, well balanced children, is simply through Playful Parenting. Intentional and incidental play Playful Parenting means joining children in their world of play, focusing on connection and confidence, giggling and roughhousing, and following your child\u2019s lead. The developmental and emotional benefits of play are absolutely endless. Play helps children develop intrinsic interests and competencies: learn how to make decisions, solve problems, exert self-control, and follow rules; learn to regulate their emotions, make friends and learn to get along with others as equal, experience joy, coordinate their bodies and process sensory information. Through all of these effects, play promotes mental health. The scope for this article is absolutely endless, and I have struggled SO much to narrow it down because I could write for days\u2026 and days\u2026 play is [&hellip;]\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/af\/what-is-playful-parenting-and-how-will-it-help-my-child\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"Besige Breintjies\" \/>\n<meta property=\"article:published_time\" content=\"2021-10-18T10:27:45+00:00\" \/>\n<meta property=\"article:modified_time\" content=\"2021-10-19T13:39:17+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/wp-content\/uploads\/2021\/10\/playful-parenting.png\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"1500\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"845\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:type\" content=\"image\/png\" \/>\n<meta name=\"author\" content=\"Michelle Henningse\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:label1\" content=\"Written by\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data1\" content=\"Michelle Henningse\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:label2\" content=\"Est. reading time\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data2\" content=\"12 minute\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\\\/\\\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"Article\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/what-is-playful-parenting-and-how-will-it-help-my-child\\\/#article\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/what-is-playful-parenting-and-how-will-it-help-my-child\\\/\"},\"author\":{\"name\":\"Michelle Henningse\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/#\\\/schema\\\/person\\\/d24f19941a097bbccc3de64209caa656\"},\"headline\":\"What is playful parenting and how will it help my child?\",\"datePublished\":\"2021-10-18T10:27:45+00:00\",\"dateModified\":\"2021-10-19T13:39:17+00:00\",\"mainEntityOfPage\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/what-is-playful-parenting-and-how-will-it-help-my-child\\\/\"},\"wordCount\":2458,\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/what-is-playful-parenting-and-how-will-it-help-my-child\\\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2021\\\/10\\\/playful-parenting.png\",\"articleSection\":[\"Advice for parents\"],\"inLanguage\":\"af-ZA\"},{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/what-is-playful-parenting-and-how-will-it-help-my-child\\\/\",\"url\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/what-is-playful-parenting-and-how-will-it-help-my-child\\\/\",\"name\":\"What is playful parenting and how will it help my child? - Besige Breintjies\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/#website\"},\"primaryImageOfPage\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/what-is-playful-parenting-and-how-will-it-help-my-child\\\/#primaryimage\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/what-is-playful-parenting-and-how-will-it-help-my-child\\\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2021\\\/10\\\/playful-parenting.png\",\"datePublished\":\"2021-10-18T10:27:45+00:00\",\"dateModified\":\"2021-10-19T13:39:17+00:00\",\"author\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/#\\\/schema\\\/person\\\/d24f19941a097bbccc3de64209caa656\"},\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/what-is-playful-parenting-and-how-will-it-help-my-child\\\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/what-is-playful-parenting-and-how-will-it-help-my-child\\\/\"]}]},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/what-is-playful-parenting-and-how-will-it-help-my-child\\\/#primaryimage\",\"url\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2021\\\/10\\\/playful-parenting.png\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2021\\\/10\\\/playful-parenting.png\",\"width\":1500,\"height\":845},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/what-is-playful-parenting-and-how-will-it-help-my-child\\\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Home\",\"item\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"What is playful parenting and how will it help my child?\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/#website\",\"url\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/\",\"name\":\"Besige Breintjies\",\"description\":\"Make learning fun!\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"af-ZA\"},{\"@type\":\"Person\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/#\\\/schema\\\/person\\\/d24f19941a097bbccc3de64209caa656\",\"name\":\"Michelle Henningse\",\"image\":{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/8653d07695f6f0eee4939a974acc65a366c24e8c5fa9c2aae56186609a39e313?s=96&d=mm&r=g\",\"url\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/8653d07695f6f0eee4939a974acc65a366c24e8c5fa9c2aae56186609a39e313?s=96&d=mm&r=g\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/8653d07695f6f0eee4939a974acc65a366c24e8c5fa9c2aae56186609a39e313?s=96&d=mm&r=g\",\"caption\":\"Michelle Henningse\"},\"url\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/af\\\/author\\\/michellebesige\\\/\"}]}<\/script>\n<!-- \/ Yoast SEO plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"What is playful parenting and how will it help my child? - Besige Breintjies","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/af\/what-is-playful-parenting-and-how-will-it-help-my-child\/","og_locale":"en_US","og_type":"article","og_title":"What is playful parenting and how will it help my child? - Besige Breintjies","og_description":"By Emma Wijnberg, Paediatric Occupational Therapist, Parenting Mentor, Speaker and Sleep Consultant. www.littlelivesoccupationaltherapy.com In this article, I aim to illustrate to you that all the wonderful things you wish for your child do not have to be left to chance, intuition or genetic endowment. Nor does it require hours of extra murals and enrichment activities. Instead, you will discover that, in my experience, the best way in which to raise happy, joyful, kind, well balanced children, is simply through Playful Parenting. Intentional and incidental play Playful Parenting means joining children in their world of play, focusing on connection and confidence, giggling and roughhousing, and following your child\u2019s lead. The developmental and emotional benefits of play are absolutely endless. Play helps children develop intrinsic interests and competencies: learn how to make decisions, solve problems, exert self-control, and follow rules; learn to regulate their emotions, make friends and learn to get along with others as equal, experience joy, coordinate their bodies and process sensory information. Through all of these effects, play promotes mental health. The scope for this article is absolutely endless, and I have struggled SO much to narrow it down because I could write for days\u2026 and days\u2026 play is [&hellip;]","og_url":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/af\/what-is-playful-parenting-and-how-will-it-help-my-child\/","og_site_name":"Besige Breintjies","article_published_time":"2021-10-18T10:27:45+00:00","article_modified_time":"2021-10-19T13:39:17+00:00","og_image":[{"width":1500,"height":845,"url":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/wp-content\/uploads\/2021\/10\/playful-parenting.png","type":"image\/png"}],"author":"Michelle Henningse","twitter_card":"summary_large_image","twitter_misc":{"Written by":"Michelle Henningse","Est. reading time":"12 minute"},"schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"Article","@id":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/what-is-playful-parenting-and-how-will-it-help-my-child\/#article","isPartOf":{"@id":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/what-is-playful-parenting-and-how-will-it-help-my-child\/"},"author":{"name":"Michelle Henningse","@id":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/#\/schema\/person\/d24f19941a097bbccc3de64209caa656"},"headline":"What is playful parenting and how will it help my child?","datePublished":"2021-10-18T10:27:45+00:00","dateModified":"2021-10-19T13:39:17+00:00","mainEntityOfPage":{"@id":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/what-is-playful-parenting-and-how-will-it-help-my-child\/"},"wordCount":2458,"image":{"@id":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/what-is-playful-parenting-and-how-will-it-help-my-child\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/wp-content\/uploads\/2021\/10\/playful-parenting.png","articleSection":["Advice for parents"],"inLanguage":"af-ZA"},{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/what-is-playful-parenting-and-how-will-it-help-my-child\/","url":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/what-is-playful-parenting-and-how-will-it-help-my-child\/","name":"What is playful parenting and how will it help my child? - Besige Breintjies","isPartOf":{"@id":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/#website"},"primaryImageOfPage":{"@id":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/what-is-playful-parenting-and-how-will-it-help-my-child\/#primaryimage"},"image":{"@id":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/what-is-playful-parenting-and-how-will-it-help-my-child\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/wp-content\/uploads\/2021\/10\/playful-parenting.png","datePublished":"2021-10-18T10:27:45+00:00","dateModified":"2021-10-19T13:39:17+00:00","author":{"@id":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/#\/schema\/person\/d24f19941a097bbccc3de64209caa656"},"breadcrumb":{"@id":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/what-is-playful-parenting-and-how-will-it-help-my-child\/#breadcrumb"},"inLanguage":"af-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/besigebreintjies.co.za\/what-is-playful-parenting-and-how-will-it-help-my-child\/"]}]},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/what-is-playful-parenting-and-how-will-it-help-my-child\/#primaryimage","url":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/wp-content\/uploads\/2021\/10\/playful-parenting.png","contentUrl":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/wp-content\/uploads\/2021\/10\/playful-parenting.png","width":1500,"height":845},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/what-is-playful-parenting-and-how-will-it-help-my-child\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Home","item":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"What is playful parenting and how will it help my child?"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/#website","url":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/","name":"Besige Breintjies","description":"Make learning fun!","potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"af-ZA"},{"@type":"Person","@id":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/#\/schema\/person\/d24f19941a097bbccc3de64209caa656","name":"Michelle Henningse","image":{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/8653d07695f6f0eee4939a974acc65a366c24e8c5fa9c2aae56186609a39e313?s=96&d=mm&r=g","url":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/8653d07695f6f0eee4939a974acc65a366c24e8c5fa9c2aae56186609a39e313?s=96&d=mm&r=g","contentUrl":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/8653d07695f6f0eee4939a974acc65a366c24e8c5fa9c2aae56186609a39e313?s=96&d=mm&r=g","caption":"Michelle Henningse"},"url":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/af\/author\/michellebesige\/"}]}},"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/37398","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/users\/2884"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=37398"}],"version-history":[{"count":6,"href":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/37398\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":37450,"href":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/37398\/revisions\/37450"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media\/37391"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=37398"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=37398"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=37398"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}