{"id":30024,"date":"2021-05-13T08:39:01","date_gmt":"2021-05-13T06:39:01","guid":{"rendered":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/?p=30024"},"modified":"2021-05-13T08:59:39","modified_gmt":"2021-05-13T06:59:39","slug":"prevention-is-better-than-cure","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/af\/prevention-is-better-than-cure\/","title":{"rendered":"Voorkoming is beter as genesing"},"content":{"rendered":"<p><em>Deur Dr Martie Conradie<br \/>\n<\/em><em>MBChB (UP), Diploma in Kindergesondheid (SA), Diploma in HIV Behandeling (SA), Diploma in Beroepsgesondheid (UP)<\/em><\/p>\n<p>Ons almal ken hierdie uitdrukking en dit kan beslis gebruik word wanneer ons praat oor ons kinders se gesondheid.<\/p>\n<p>Enigiemand wat al laataand in \u2018n ongevalle eenheid gesit het en probeer het om \u2018n kind wat goor voel kalm te hou, sal beslis saamstem dat dit baie beter sou gewees het om \u2018n hospitaalbesoek te voorkom. Ongelukkig kan nie alle probleme voorkom word nie, maar daar is wel baie wat jy as \u2018n ouer kan doen om jou kind se gesondheid en immuunstelsel te verbeter.<\/p>\n<h3><strong>Huidige stand van kindergesondheid in die w\u00eareld<\/strong><\/h3>\n<p>Hier is \u2018n paar interessante (en skokkende) feite:<\/p>\n<ul>\n<li>Inentings voorkom huidiglik 2-3 miljoen sterftes elke jaar, maar nogtans sterf meer as 1,5 miljoen mense elke jaar w\u00eareldwyd aan siektes wat deur inentings voorkom kon word.<\/li>\n<li>Siektes wat voorkom kan word sluit onder andere die volgende in: Diphtheria, Tetanus, Pertussis (Kinkhoes), Polio, Masels, Pampoentjies, (\u201cMumps\u201d) en Rubella (Duitse Masels). Van hierdie siektes is nou so skaars te danke aan inentings dat mediese studente skaars daarvan leer.<\/li>\n<li>Vetsug (dit klink na \u2018n baie leliker woord as \u201cobesity\u201d) in kinders is besig om \u2018n groot probleem te raak. W\u00eareldwyd het die aantal mense wat oorgewig is amper vertrippel vanaf 1975. Amper 14 % van 2 tot 5-jariges, 18,5 % van 6 tot 11-jariges en 20 % van 12 tot 19-jariges is oorgewig.<\/li>\n<li>Die Amerikaanse Psigiatriese Vereninging s\u00ea dat 5 % van Amerikaanse kinders aandagafleibaarheid-hiperaktiwiteitsindroom (\u201cADHD\u201d) het, maar dit word vermoed dat dit eintlik nader aan 10 % is. In die VSA is daar meer as 6 miljoen kinders tussen 2 en 17 jaar oud (9,4 %) wat hiermee gediagnoseer is. Onder die moontlike oorsake word die blootstelling van kinders aan skerms en ongesonde eetgewoontes gereeld genoem.<\/li>\n<\/ul>\n<h3><strong>Die beweging na verlenging van \u201cgesonde jare\u201d<\/strong><\/h3>\n<p>Destyds was \u2018n fokus in die gesondheidsindustrie om mense se leeftyd (\u201clifespan\u201d) te verleng, maar nadat dit duidelik geraak het dat die verlenging van lewensduur nie noodwendig \u2018n goeie kwaliteit van lewe beteken het nie, het die fokus geskuif na om die tyd wat mens gesond is (\u201chealthspan\u201d), te verleng. Niemand wil vir 30 jaar op \u2018n handvol pille wees of sukkel om self te kan beweeg nie. Daarom is dit baie belangrik om van jongs af al gesonde besluite te maak. Terwyl jou kinders nog te jonk is om self daardie besluite te maak, is jy die een wat vir hulle \u2018n hupstoot in die lewe kan gee deur om vir hulle die idee van \u2018n gesonde leefstyl die normaal te maak.<\/p>\n<h3><strong>Wat kan jy doen?<\/strong><\/h3>\n<p>Dit is \u2018n groot verantwoordelikheid om gesonde besluite namens jou kinders te maak, veral as jy dit dalk nie eens vir jouself doen nie. Meeste ouers sal erken dat dit eintlik onmoontlik is om heeltyd gesond te lewe. Darem is \u2018n mens se lyf wonderlik en kan in dit in baie gevalle skade te\u00ebwerk, solank die skade nie t\u00e9 veel of t\u00e9 gereeld is nie. Probeer om die volgende dinge deel van jou kind se lewenstyl te maak:<\/p>\n<h4><strong>Gesonde eetgewoontes<\/strong><\/h4>\n<p>Daar is soveel bronne wat verskil oor wat jy vir jou kind moet gee of wat jy ten alle koste moet vermy. Vir kinders kan dit gevaarlik wees om voedselgroepe totaal uit te sny en ek sal aanbeveel dat jy dit nie doen nie, of dat jy dit onder noue toesig van \u2018n dokter of dieetkundige doen. In die meeste gevalle, hoef jy net te begin om die volgende te doen:<\/p>\n<ul>\n<li>Eet meer groente: minimum 2-3 koppies vol, veral rou groente<\/li>\n<li>Eet meer vrugte: 1\u00bd-2 koppies vol, veral vrugte wat min koolhidrate bevat, soos bessies<\/li>\n<li>Drink meer water: as koeldrank heeltemal vermy kan word, is dit \u2018n goeie ding<\/li>\n<li>Eet so min as moontlik suiker en geprossesseerde kosse<\/li>\n<li>Eet gesonde prote\u00efne: veral vis, wat gesonde omega vetsure bevat wat noodsaaklik is vir breinontwikkeling.<\/li>\n<\/ul>\n<h4><strong>Inentings<\/strong><\/h4>\n<p>Soos vroe\u00ebr genoem, is daar \u2018n klomp siektes wat voorkom kan word deur inentings. Ongelukkig is daar verskeie sosiale media-veldtogte teen inentings. Die bespiegelinge oor die verwantskap tussen outisme en inentings is vals, maar dit veroorsaak nogmaals vrees in baie ouers aangesien \u2018n diagnose van outisme so ernstig is. Ek was \u2018n navorser op \u2018n studie oor outisme en kan met oortuiging s\u00ea dat al is die oorsaak van outisme nogsteeds baie onseker, is inentings NIE een van die oorsake nie. Teen die tyd dat \u2018n inenting op die mark kom, is daar al verskriklik baie data beskikbaar om te bewys watter gevare dit kan inhou.<\/p>\n<p>Vir mammas wat dalk al weet dat die inentings partykeer hulle kindertjies goor laat voel vir \u2018n paar dae, wil ek net graag gerusstelling gee: Dit is normaal vir \u2018n inenting om \u2018n inflammatoriese reaksie te stimuleer en verkoue-tipe simptome te veroorsaak, want wat \u2018n inenting eintlik doen, is om jou lyf te leer hoe om teen \u2018n kiem te veg deur om teenliggaampies te maak sodat jy die regte teenliggaampies het om mee te veg as jy dalk wel aan die kiem blootgestel word. Daarom word dit ook nie aanbeveel om \u2018n anti-inflammatoriese middel sommer al die dag voor die inenting te gee nie, maar om eerder slegs parasetamol te gee as jou kind koorsig raak na die inenting.<\/p>\n<p>As jy dalk \u2018n kind ouer as 9 jaar het, is die inenting teen menslikepapilloomvirus (Human Papilloma Virus in Engels) ook belangrik, vir seuntjies en dogtertjies. Dit is \u2018n baie algemene virus wat veral deur seksuele kontak oorgedra word en is die hoofoorsaak van servikale kanker in vrouens. Servikale kanker is huidiglik die dodelikste kanker in vrouens in Suid-Afrika. Deur om seuntjies in te ent kan die verspreiding van die virus verminder.<\/p>\n<h4><strong>Vitamienaanvullings<\/strong><\/h4>\n<p>As gevolg van prosessering gaan baie nutri\u00ebnte uit kos verlore, veral mikro-nutri\u00ebnte (vitamiene en minerale). Daarom is vitamienaanvullings belangrik. Elke kind het ander vereistes en daarom is dit goed om aanvullings met \u2018n dokter te bespreek. Oor die algemeen word \u2018n goeie multivitamiene aanbeveel. Aanvullings met omega-3 vetsure kan van waarde wees in kindertjies wat met konsentrasie sukkel, maar dit moet nie sonder die goedkeuring van \u2018n dokter vir kinders onder 3 jaar oud gegee word nie.<\/p>\n<p>Ystertekort is algemeen onder kinders, so kyk uit vir tekens soos bleekheid of as kinders grond wil eet (\u201cPika\u201d). Ystertekort, asook ander nutri\u00ebnt-tekorte, kan die fisiese en verstandelike ontwikkeling van kinders negatief affekteer.<\/p>\n<h4><strong>Oefening<\/strong><\/h4>\n<p>Dis nou nie nodig om jou kleuter by \u2018n gym te laat aansluit of om jou kind in skool aan elke sport te laat deelneem nie, maar \u2018n aktiewe leefstyl voorkom baie siektetoestande soos gewigsprobleme en diabetes en dit versterk spiere en bene. Onthou dat dit amper onmoontlik gaan wees vir jou kind om aktief te wees as \u2018n volwassene as dit nie deel van hul leefstyl as kind was nie.<\/p>\n<p>Kleuters verbrand baie energie deur om net buite rond te hardloop. Maak dit so interessant as moontlik om buite te wees sodat dit verkies word bo om voor die televisie te sit.<\/p>\n<h4><strong>Minder skermtyd<\/strong><\/h4>\n<p>Dit is belangrik om ons kinders bloot te stel aan tegnologie sodat hulle dit verstaan en ook sodat ons hulle kan leer hoe om verantwoordelik daarmee te werk.<\/p>\n<p>Bronne verskil baie in die tye wat hulle aanbeveel as maksimum blootstelling tot skerms, maar al die betroubare bronne stem ooreen oor die volgende: skermtyd m\u00f3\u00e9t verminder vir \u00e1lle ouderdomme. Verder is dit amper net so belangrik dat ons kinders aan die regte tipe tegnologie blootgestel word. Dit word aanbeveel dat jong kinders uitsluitlik aan ho\u00eb kwaliteit opvoedkundige programme blootgestel word. Amper die helfte van kinders onder 8 jaar oud in ontwikkelde lande het hulle eie tablet of foon en spandeer \u2018n gemiddeld van omtrent 2\u00bc ure daarop.<\/p>\n<p>\u2018n Aanbeveling is as volg:<\/p>\n<table>\n<body><\/p>\n<tr>\n<td width=\"200\"><strong>Ouderdom<\/strong><\/td>\n<td width=\"400\"><strong>Skermtyd in ure<\/strong><\/td>\n<\/tr>\n<tr>\n<td width=\"200\"><strong>Jonger as 18 maande<\/strong><\/td>\n<td width=\"400\">Vermy heeltemal, behalwe vir video-bel van bekendes<\/td>\n<\/tr>\n<tr>\n<td width=\"200\"><strong>18-24 maande<\/strong><\/td>\n<td width=\"400\">&lt;1 uur<\/p>\n<p>Slegs ho\u00eb kwaliteit opvoedkundige sagteware\/programme wat deur ouers saam met kinders gekyk en aan hulle verduidelik word<\/td>\n<\/tr>\n<tr>\n<td width=\"200\"><strong>2-5 jaar<\/strong><\/td>\n<td width=\"400\">1 uur<\/p>\n<p>Slegs ho\u00eb kwaliteit opvoedkundige sagteware\/programme wat deur ouers saam met kinders gekyk en aan hulle verduidelik word<\/td>\n<\/tr>\n<tr>\n<td width=\"200\"><strong>6-12 jaar<\/strong><\/td>\n<td width=\"400\">Hoe minder hoe beter, maar geen definitiewe afsnypunt nie<\/p>\n<p>Pas streng re\u00ebls toe oor skermtyd. Dit mag nie inmeng met skoolwerk of fisiese aktiwiteit en die inhoud moet mooi gekies word.<\/td>\n<\/tr>\n<tr>\n<td width=\"200\"><strong>12 jaar en ouer<\/strong><\/td>\n<td width=\"400\">Teen hierdie ouderdom moet die fokus wees om media-vrye tye te h\u00ea soos etenstyd asook media-vrye plekke soos slaapkamers<\/td>\n<\/tr>\n<\/tbody>\n<\/table>\n<h4><strong>Gesonde slaap<\/strong><\/h4>\n<p>Wat \u2018n goeie tyd vir ouers as al die woelwaters slaap! Maar slaap is ook baie belangrik vir kinders. Die volgende is \u2018n riglyn volgens ouderdom en verwys na die totale slaap, wat slapies deur die dag insluit:<\/p>\n<table>\n<tbody>\n<tr>\n<td width=\"200\"><strong>Ouderdom<\/strong><\/td>\n<td width=\"200\"><strong>Ure slaap<\/strong><\/td>\n<\/tr>\n<tr>\n<td width=\"200\"><strong>0-3 maande<\/strong><\/td>\n<td width=\"200\">14-17 ure<\/td>\n<\/tr>\n<tr>\n<td width=\"200\"><strong>4-11 maande<\/strong><\/td>\n<td width=\"200\">12-15 ure<\/td>\n<\/tr>\n<tr>\n<td width=\"200\"><strong>1-2 jaar<\/strong><\/td>\n<td width=\"200\">11-14 ure<\/td>\n<\/tr>\n<tr>\n<td width=\"200\"><strong>3-5 jaar<\/strong><\/td>\n<td width=\"200\">10-13 ure<\/td>\n<\/tr>\n<tr>\n<td width=\"200\"><strong>6-13 jaar<\/strong><\/td>\n<td width=\"200\">9-11 ure<\/td>\n<\/tr>\n<\/tbody>\n<\/table>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p>Breinontwikkeling vind veral deur die aand plaas en die hoeveelheid, asook die kwaliteit van slaap moet voldoende wees om optimale ontwikkeling te verseker.<\/p>\n<p>Die volgende dinge affekteer die kwaliteit van slaap negatief:<\/p>\n<ul>\n<li>Skermtyd en bloulig blootstelling in 1-2 ure voor slaaptyd: blou lig inhibeer melatonien wat deur die brein vrygestel word en wat nodig is vir slaap<\/li>\n<li>Stories kyk of luister wat ontstellend is<\/li>\n<li>\u2018n Groot ete in die uur voor slaaptyd<\/li>\n<li>Kafe\u00efen voor slaaptyd (maar hopelik begin jou kind eers koffie drink wanneer hy of sy klaar is met skool)<\/li>\n<li>Onderliggende gesondheidsprobleme (jong kinders veral, kan nie altyd mooi s\u00ea wat hulle pla nie, so selfs iets soos \u2018n toe neus of seer tand kan slaap versteur)<\/li>\n<\/ul>\n<p>Vir tieners en volwassenes sal \u2018n tekort aan goeie kwaliteit slaap ook gedrag affekteer en lei tot verswakte kognitiewe funksie wat kan lei tot leerprobleme en selfs depressie.<\/p>\n<h4><strong>Ontwurming<\/strong><\/h4>\n<p>Ek ken nie \u2018n kind wat nog nie \u2018n handvol grond in die mond gedruk het of wat nie gereeld \u2018n klomp ander dinge in hulle mond druk wat jou eerder wil laat wegkyk nie. En \u2018n soms is die gevolg van hierdie aksies wurms. In die staat se gesondheidstelsel word ontwurming as \u2018n roetine elke jaar gedoen vir jong kinders. Ontwurming word minder gereeld in die privaatsektor gedoen, maar dit moet eintlik ook deel wees van jou kind se jaarlikse doktersbesoek. Wurms kan baie skade doen, veral as die infeksie kronies word en dit kan ook lei tot voedingstekorte. Medikasie vir ontwurming is oor die toonbank beskikbaar en jy kan sommer jou apteker vir dit vra.<\/p>\n<h4><strong>Tand higi\u00ebne<\/strong><\/h4>\n<p>Hierdie les het ek op die duur manier geleer. Tandjies, asook melktandjies, moet baie mooi versorg word om gaatjies te keer en selfs meer belangrik as tandeborsel en vlos, is hoe jy jou kinders laat eet. Hier is \u2018n paar wenke oor tandversorging:<\/p>\n<ul>\n<li>Borsel 2 keer per dag met fluoriedtandepaste in sirkel-bewegings: met net \u2018n ryskorrelgroote hoeveelheid vir kindertjies van 18 maande oud en dan met \u2018n ertjiepit groote vir kinders ouer as 3 jaar.<\/li>\n<li>Flos elke dag sodra daar 2 tandjies langs mekaar is: mens kry \u201cFlossers\u201d wat dit nogal maklik maak met kleintjies.<\/li>\n<li>Eet minder suiker: suiker word deur die bakterie\u00eb in \u2018n mens se mond omgesit in suur wat dan deur die emalje van tande vreet.<\/li>\n<li>Peuselhappies: die belangrike ding om te onthou is dat daar nie stukkies kos tussen tandjies moet sit in die tye wat mens nie eet nie en dat daar nie gereeld suiker in die mond moet wees wat plaak laat vorm nie. Daarom is peuselhappies soos gedroogde vrugte of koekies nie goed nie. Wat wel help is om kinders hulle mondjies te laat uitspoel met water na peuselhappietyd.<\/li>\n<\/ul>\n<p>Selfs jy as ouer kan baie baat deur om van hierdie raad in jou eie lewe toe te pas. Dis belangrik om mooi na jouself te kyk sodat jy daar kan wees vir jou kind. Mag jy die krag en geduld kry om jou kind of kinders so gesond as moontlik groot te maak.<\/p>","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>By Dr Martie Conradie MBChB (UP), Diploma in Child Health (SA), Diploma in HIV Treatment (SA), Diploma in Occupational Health (UP) This old adage is known to all of us and is certainly true when it comes to our children\u2019s health. Anyone who has been in an Emergency Unit late at night and has tried to keep an ill child calm will definitely agree that it would have been much better to avoid a hospital visit altogether. Unfortunately, not all problems can be prevented, but there are many things you can do as a parent to improve your child&#8217;s health and immune system. CURRENT STATE OF CHILD HEALTH IN THE WORLD Here are some interesting (and shocking) facts: Vaccinations currently prevent 2-3 million deaths each year, yet more than 1.5 million people worldwide die each year from diseases that could have been prevented by vaccinations. Diseases that can be prevented include the following: Diphtheria, Tetanus, Pertussis (Whooping Cough), Polio, Measles, Mumps and Rubella (German Measles). Some of these diseases are now so rare due to vaccinations that medical students hardly learn about them. Obesity in children is becoming a big problem. Worldwide, the number of people who are overweight has [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":2884,"featured_media":30021,"comment_status":"closed","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[41,39],"tags":[],"class_list":["post-30024","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-health","category-interesting-articles"],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO plugin v28.5 - https:\/\/yoast.com\/product\/yoast-seo-wordpress\/ -->\n<title>Prevention is better than cure - Besige Breintjies<\/title>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/af\/prevention-is-better-than-cure\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"en_US\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"Prevention is better than cure - Besige Breintjies\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"By Dr Martie Conradie MBChB (UP), Diploma in Child Health (SA), Diploma in HIV Treatment (SA), Diploma in Occupational Health (UP) This old adage is known to all of us and is certainly true when it comes to our children\u2019s health. Anyone who has been in an Emergency Unit late at night and has tried to keep an ill child calm will definitely agree that it would have been much better to avoid a hospital visit altogether. Unfortunately, not all problems can be prevented, but there are many things you can do as a parent to improve your child&#8217;s health and immune system. CURRENT STATE OF CHILD HEALTH IN THE WORLD Here are some interesting (and shocking) facts: Vaccinations currently prevent 2-3 million deaths each year, yet more than 1.5 million people worldwide die each year from diseases that could have been prevented by vaccinations. Diseases that can be prevented include the following: Diphtheria, Tetanus, Pertussis (Whooping Cough), Polio, Measles, Mumps and Rubella (German Measles). Some of these diseases are now so rare due to vaccinations that medical students hardly learn about them. Obesity in children is becoming a big problem. Worldwide, the number of people who are overweight has [&hellip;]\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/af\/prevention-is-better-than-cure\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"Besige Breintjies\" \/>\n<meta property=\"article:published_time\" content=\"2021-05-13T06:39:01+00:00\" \/>\n<meta property=\"article:modified_time\" content=\"2021-05-13T06:59:39+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/wp-content\/uploads\/2021\/05\/blog_sick-1024x577.png\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"1024\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"577\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:type\" content=\"image\/png\" \/>\n<meta name=\"author\" content=\"Michelle Henningse\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:label1\" content=\"Written by\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data1\" content=\"Michelle Henningse\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:label2\" content=\"Est. reading time\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data2\" content=\"9 minute\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\\\/\\\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"Article\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/prevention-is-better-than-cure\\\/#article\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/prevention-is-better-than-cure\\\/\"},\"author\":{\"name\":\"Michelle Henningse\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/#\\\/schema\\\/person\\\/d24f19941a097bbccc3de64209caa656\"},\"headline\":\"Prevention is better than cure\",\"datePublished\":\"2021-05-13T06:39:01+00:00\",\"dateModified\":\"2021-05-13T06:59:39+00:00\",\"mainEntityOfPage\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/prevention-is-better-than-cure\\\/\"},\"wordCount\":1939,\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/prevention-is-better-than-cure\\\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2021\\\/05\\\/blog_sick.png\",\"articleSection\":[\"Health\",\"Interesting Articles\"],\"inLanguage\":\"af-ZA\"},{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/prevention-is-better-than-cure\\\/\",\"url\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/prevention-is-better-than-cure\\\/\",\"name\":\"Prevention is better than cure - Besige Breintjies\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/#website\"},\"primaryImageOfPage\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/prevention-is-better-than-cure\\\/#primaryimage\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/prevention-is-better-than-cure\\\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2021\\\/05\\\/blog_sick.png\",\"datePublished\":\"2021-05-13T06:39:01+00:00\",\"dateModified\":\"2021-05-13T06:59:39+00:00\",\"author\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/#\\\/schema\\\/person\\\/d24f19941a097bbccc3de64209caa656\"},\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/prevention-is-better-than-cure\\\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/prevention-is-better-than-cure\\\/\"]}]},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/prevention-is-better-than-cure\\\/#primaryimage\",\"url\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2021\\\/05\\\/blog_sick.png\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2021\\\/05\\\/blog_sick.png\",\"width\":2000,\"height\":1126},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/prevention-is-better-than-cure\\\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Home\",\"item\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"Prevention is better than cure\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/#website\",\"url\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/\",\"name\":\"Besige Breintjies\",\"description\":\"Make learning fun!\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"af-ZA\"},{\"@type\":\"Person\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/#\\\/schema\\\/person\\\/d24f19941a097bbccc3de64209caa656\",\"name\":\"Michelle Henningse\",\"image\":{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/8653d07695f6f0eee4939a974acc65a366c24e8c5fa9c2aae56186609a39e313?s=96&d=mm&r=g\",\"url\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/8653d07695f6f0eee4939a974acc65a366c24e8c5fa9c2aae56186609a39e313?s=96&d=mm&r=g\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/8653d07695f6f0eee4939a974acc65a366c24e8c5fa9c2aae56186609a39e313?s=96&d=mm&r=g\",\"caption\":\"Michelle Henningse\"},\"url\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/af\\\/author\\\/michellebesige\\\/\"}]}<\/script>\n<!-- \/ Yoast SEO plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"Prevention is better than cure - Besige Breintjies","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/af\/prevention-is-better-than-cure\/","og_locale":"en_US","og_type":"article","og_title":"Prevention is better than cure - Besige Breintjies","og_description":"By Dr Martie Conradie MBChB (UP), Diploma in Child Health (SA), Diploma in HIV Treatment (SA), Diploma in Occupational Health (UP) This old adage is known to all of us and is certainly true when it comes to our children\u2019s health. Anyone who has been in an Emergency Unit late at night and has tried to keep an ill child calm will definitely agree that it would have been much better to avoid a hospital visit altogether. Unfortunately, not all problems can be prevented, but there are many things you can do as a parent to improve your child&#8217;s health and immune system. CURRENT STATE OF CHILD HEALTH IN THE WORLD Here are some interesting (and shocking) facts: Vaccinations currently prevent 2-3 million deaths each year, yet more than 1.5 million people worldwide die each year from diseases that could have been prevented by vaccinations. Diseases that can be prevented include the following: Diphtheria, Tetanus, Pertussis (Whooping Cough), Polio, Measles, Mumps and Rubella (German Measles). Some of these diseases are now so rare due to vaccinations that medical students hardly learn about them. Obesity in children is becoming a big problem. Worldwide, the number of people who are overweight has [&hellip;]","og_url":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/af\/prevention-is-better-than-cure\/","og_site_name":"Besige Breintjies","article_published_time":"2021-05-13T06:39:01+00:00","article_modified_time":"2021-05-13T06:59:39+00:00","og_image":[{"width":1024,"height":577,"url":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/wp-content\/uploads\/2021\/05\/blog_sick-1024x577.png","type":"image\/png"}],"author":"Michelle Henningse","twitter_card":"summary_large_image","twitter_misc":{"Written by":"Michelle Henningse","Est. reading time":"9 minute"},"schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"Article","@id":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/prevention-is-better-than-cure\/#article","isPartOf":{"@id":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/prevention-is-better-than-cure\/"},"author":{"name":"Michelle Henningse","@id":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/#\/schema\/person\/d24f19941a097bbccc3de64209caa656"},"headline":"Prevention is better than cure","datePublished":"2021-05-13T06:39:01+00:00","dateModified":"2021-05-13T06:59:39+00:00","mainEntityOfPage":{"@id":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/prevention-is-better-than-cure\/"},"wordCount":1939,"image":{"@id":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/prevention-is-better-than-cure\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/wp-content\/uploads\/2021\/05\/blog_sick.png","articleSection":["Health","Interesting Articles"],"inLanguage":"af-ZA"},{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/prevention-is-better-than-cure\/","url":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/prevention-is-better-than-cure\/","name":"Prevention is better than cure - Besige Breintjies","isPartOf":{"@id":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/#website"},"primaryImageOfPage":{"@id":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/prevention-is-better-than-cure\/#primaryimage"},"image":{"@id":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/prevention-is-better-than-cure\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/wp-content\/uploads\/2021\/05\/blog_sick.png","datePublished":"2021-05-13T06:39:01+00:00","dateModified":"2021-05-13T06:59:39+00:00","author":{"@id":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/#\/schema\/person\/d24f19941a097bbccc3de64209caa656"},"breadcrumb":{"@id":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/prevention-is-better-than-cure\/#breadcrumb"},"inLanguage":"af-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/besigebreintjies.co.za\/prevention-is-better-than-cure\/"]}]},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/prevention-is-better-than-cure\/#primaryimage","url":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/wp-content\/uploads\/2021\/05\/blog_sick.png","contentUrl":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/wp-content\/uploads\/2021\/05\/blog_sick.png","width":2000,"height":1126},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/prevention-is-better-than-cure\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Home","item":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"Prevention is better than cure"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/#website","url":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/","name":"Besige Breintjies","description":"Make learning fun!","potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"af-ZA"},{"@type":"Person","@id":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/#\/schema\/person\/d24f19941a097bbccc3de64209caa656","name":"Michelle Henningse","image":{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/8653d07695f6f0eee4939a974acc65a366c24e8c5fa9c2aae56186609a39e313?s=96&d=mm&r=g","url":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/8653d07695f6f0eee4939a974acc65a366c24e8c5fa9c2aae56186609a39e313?s=96&d=mm&r=g","contentUrl":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/8653d07695f6f0eee4939a974acc65a366c24e8c5fa9c2aae56186609a39e313?s=96&d=mm&r=g","caption":"Michelle Henningse"},"url":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/af\/author\/michellebesige\/"}]}},"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/30024","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/users\/2884"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=30024"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/30024\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media\/30021"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=30024"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=30024"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=30024"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}