{"id":24641,"date":"2020-12-14T11:23:45","date_gmt":"2020-12-14T09:23:45","guid":{"rendered":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/?p=24641"},"modified":"2020-12-14T11:23:45","modified_gmt":"2020-12-14T09:23:45","slug":"wenke-doen-minder-en-geniet-die-feestyd-meer","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/af\/wenke-doen-minder-en-geniet-die-feestyd-meer\/","title":{"rendered":"Wenke: doen minder en geniet die feestyd meer!"},"content":{"rendered":"<p>Gewoonlik kom meeste van die feestyd se beplanning, versierings, geskenke, kos en re\u00eblings op die mamma neer. Mens wil dit spesiaal maak, goeie herinneringe skep vir die kinders, tradisies laat voortleef en so ook seker maak almal geniet hulself. Maar al hierdie verwagtings kan uitputtend wees \u2013 voeg 2020 en al sy uitdagings by en dis \u2018n resep vir chaos.<\/p>\n<h4>Bestuur die vakansie se verwagtinge<\/h4>\n<p>As ons rustig raak en ons vra ons kinders en familie wat hulle regtig die feestydperk wil doen, dink ek ons sal verbaas wees deur wat hulle regtig gelukkig gaan maak. Dis die eenvoudige goed wat saak maak en toe nou glad nie die groot en duur aktiwiteite en dinge nie. Kyk na jouself en jou geestesgesondheid \u2013 die jaar was lank so vermy enige onnodige druk. Laat vaar die idee om almal se gedrag, inname en uitrustings te beheer en ko\u00f6rdineer. Vriendelike en ontspanne ouers en familie gaan baie meer vir kinders beteken as wat die blinkste kersboom en gourmet etes ooit sal kan. Moenie onnodige uitgawes aangaan wat ekstra spanning kan veroorsaak nie. Trek name uit \u2018n kerskous as dit by presente koop kom of besluit op \u2018n haalbare begrote bedrag en hou daarby. Trek die boublokkies of bordspeletjies nader, geniet waatlemoen onder in die koelte en waardeer die samesyn van die seisoen.<\/p>\n<h4>Delegeer en deel uit<\/h4>\n<p>Dit help nie jy is stokflou op spesiale dae en jou geduld of senuwees hang aan \u2018n flenter nie. Almal is goed met sekere take en doen dit moeiteloos en vinnig. So laat gaan die beheer en gee oor. Stuur iemand vir inkopies terwyl jy kook of vra die kinders om te help presente toedraai. Laat almal iets saambring, so deel mens die onkoste en die voorbereiding van groot maaltye. Sommige familielede mag dalk sterk voel oor \u2018n sekere tradisie of aktiwiteit so laat hulle dan die leiding neem daarvan. Besluit vooraf wie is verantwoordelik vir watter opruim en skoonmaak sodat almal nie lui wegsteek as al die lekker verby is nie. Beter nog &#8211; deel in spanne op. Vele hande, ligte werk!<\/p>\n<h4>Besluit wat is absoluut noodsaaklik en laat gaan die res<\/h4>\n<p>Moenie julself te dun saai en alles probeer bywoon nie. Loop vroeg as jy wil of laat weet julle gaan later aansluit by \u2018n geleentheid. As dit julle bekers vul om die uitgebreide familie te onthaal &#8211; doen dit dan. Maar as dit die teenoorgestelde effek op jou of julle het, moenie! So lekker soos wat die tyd van die jaar is kan dit ook vir sommige van ons baie angs en onsekerheid inhou. Vermy die outydse gewoontes wat ons kinders forseer \u201csoen en druk die tannie, sit op Kersvader se skoot, deel jou (nuwe) speelgoed en presente\u2026\u201d Deur gesonde grense te stel oor die feestyd, gee dit ons die geleentheid om die seisoen in al sy glorie te waardeer.<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Gewoonlik kom meeste van die feestyd se beplanning, versierings, geskenke, kos en re\u00eblings op die mamma neer. Mens wil dit spesiaal maak, goeie herinneringe skep vir die kinders, tradisies laat voortleef en so ook seker maak almal geniet hulself. Maar al hierdie verwagtings kan uitputtend wees \u2013 voeg 2020 en al sy uitdagings by en dis \u2018n resep vir chaos. Bestuur die vakansie se verwagtinge As ons rustig raak en ons vra ons kinders en familie wat hulle regtig die feestydperk wil doen, dink ek ons sal verbaas wees deur wat hulle regtig gelukkig gaan maak. Dis die eenvoudige goed wat saak maak en toe nou glad nie die groot en duur aktiwiteite en dinge nie. Kyk na jouself en jou geestesgesondheid \u2013 die jaar was lank so vermy enige onnodige druk. Laat vaar die idee om almal se gedrag, inname en uitrustings te beheer en ko\u00f6rdineer. Vriendelike en ontspanne ouers en familie gaan baie meer vir kinders beteken as wat die blinkste kersboom en gourmet etes ooit sal kan. Moenie onnodige uitgawes aangaan wat ekstra spanning kan veroorsaak nie. Trek name uit \u2018n kerskous as dit by presente koop kom of besluit op \u2018n haalbare begrote bedrag en hou [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":24642,"comment_status":"closed","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[42],"tags":[],"class_list":["post-24641","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-advice-for-parents"],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO plugin v28.3 - https:\/\/yoast.com\/product\/yoast-seo-wordpress\/ -->\n<title>Wenke: doen minder en geniet die feestyd meer! - Besige Breintjies<\/title>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/af\/wenke-doen-minder-en-geniet-die-feestyd-meer\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"en_US\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"Wenke: doen minder en geniet die feestyd meer! - Besige Breintjies\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"Gewoonlik kom meeste van die feestyd se beplanning, versierings, geskenke, kos en re\u00eblings op die mamma neer. Mens wil dit spesiaal maak, goeie herinneringe skep vir die kinders, tradisies laat voortleef en so ook seker maak almal geniet hulself. Maar al hierdie verwagtings kan uitputtend wees \u2013 voeg 2020 en al sy uitdagings by en dis \u2018n resep vir chaos. Bestuur die vakansie se verwagtinge As ons rustig raak en ons vra ons kinders en familie wat hulle regtig die feestydperk wil doen, dink ek ons sal verbaas wees deur wat hulle regtig gelukkig gaan maak. Dis die eenvoudige goed wat saak maak en toe nou glad nie die groot en duur aktiwiteite en dinge nie. Kyk na jouself en jou geestesgesondheid \u2013 die jaar was lank so vermy enige onnodige druk. Laat vaar die idee om almal se gedrag, inname en uitrustings te beheer en ko\u00f6rdineer. Vriendelike en ontspanne ouers en familie gaan baie meer vir kinders beteken as wat die blinkste kersboom en gourmet etes ooit sal kan. Moenie onnodige uitgawes aangaan wat ekstra spanning kan veroorsaak nie. Trek name uit \u2018n kerskous as dit by presente koop kom of besluit op \u2018n haalbare begrote bedrag en hou [&hellip;]\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/af\/wenke-doen-minder-en-geniet-die-feestyd-meer\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"Besige Breintjies\" \/>\n<meta property=\"article:published_time\" content=\"2020-12-14T09:23:45+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/wp-content\/uploads\/2020\/12\/vakansie-grense.jpg\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"819\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"461\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:type\" content=\"image\/jpeg\" \/>\n<meta name=\"author\" content=\"Besige Breintjies\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:label1\" content=\"Written by\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data1\" content=\"Besige Breintjies\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:label2\" content=\"Est. reading time\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data2\" content=\"2 minute\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\\\/\\\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"Article\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/wenke-doen-minder-en-geniet-die-feestyd-meer\\\/#article\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/wenke-doen-minder-en-geniet-die-feestyd-meer\\\/\"},\"author\":{\"name\":\"Besige Breintjies\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/#\\\/schema\\\/person\\\/ce9ead25e489312e7ceffdb84f3b801b\"},\"headline\":\"Wenke: doen minder en geniet die feestyd meer!\",\"datePublished\":\"2020-12-14T09:23:45+00:00\",\"mainEntityOfPage\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/wenke-doen-minder-en-geniet-die-feestyd-meer\\\/\"},\"wordCount\":485,\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/wenke-doen-minder-en-geniet-die-feestyd-meer\\\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2020\\\/12\\\/vakansie-grense.jpg\",\"articleSection\":[\"Advice for parents\"],\"inLanguage\":\"af-ZA\"},{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/wenke-doen-minder-en-geniet-die-feestyd-meer\\\/\",\"url\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/wenke-doen-minder-en-geniet-die-feestyd-meer\\\/\",\"name\":\"Wenke: doen minder en geniet die feestyd meer! - Besige Breintjies\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/#website\"},\"primaryImageOfPage\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/wenke-doen-minder-en-geniet-die-feestyd-meer\\\/#primaryimage\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/wenke-doen-minder-en-geniet-die-feestyd-meer\\\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2020\\\/12\\\/vakansie-grense.jpg\",\"datePublished\":\"2020-12-14T09:23:45+00:00\",\"author\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/#\\\/schema\\\/person\\\/ce9ead25e489312e7ceffdb84f3b801b\"},\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/wenke-doen-minder-en-geniet-die-feestyd-meer\\\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/wenke-doen-minder-en-geniet-die-feestyd-meer\\\/\"]}]},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/wenke-doen-minder-en-geniet-die-feestyd-meer\\\/#primaryimage\",\"url\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2020\\\/12\\\/vakansie-grense.jpg\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2020\\\/12\\\/vakansie-grense.jpg\",\"width\":819,\"height\":461},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/wenke-doen-minder-en-geniet-die-feestyd-meer\\\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Home\",\"item\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"Wenke: doen minder en geniet die feestyd meer!\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/#website\",\"url\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/\",\"name\":\"Besige Breintjies\",\"description\":\"Make learning fun!\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"af-ZA\"},{\"@type\":\"Person\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/#\\\/schema\\\/person\\\/ce9ead25e489312e7ceffdb84f3b801b\",\"name\":\"Besige Breintjies\",\"image\":{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/ee7da9af83cf9b8587134fa34c054f59a4e9d4ccf76959b8352acd295dd9209a?s=96&d=mm&r=g\",\"url\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/ee7da9af83cf9b8587134fa34c054f59a4e9d4ccf76959b8352acd295dd9209a?s=96&d=mm&r=g\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/ee7da9af83cf9b8587134fa34c054f59a4e9d4ccf76959b8352acd295dd9209a?s=96&d=mm&r=g\",\"caption\":\"Besige Breintjies\"},\"url\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/af\\\/author\\\/besige44brein22\\\/\"}]}<\/script>\n<!-- \/ Yoast SEO plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"Wenke: doen minder en geniet die feestyd meer! - Besige Breintjies","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/af\/wenke-doen-minder-en-geniet-die-feestyd-meer\/","og_locale":"en_US","og_type":"article","og_title":"Wenke: doen minder en geniet die feestyd meer! - Besige Breintjies","og_description":"Gewoonlik kom meeste van die feestyd se beplanning, versierings, geskenke, kos en re\u00eblings op die mamma neer. Mens wil dit spesiaal maak, goeie herinneringe skep vir die kinders, tradisies laat voortleef en so ook seker maak almal geniet hulself. Maar al hierdie verwagtings kan uitputtend wees \u2013 voeg 2020 en al sy uitdagings by en dis \u2018n resep vir chaos. Bestuur die vakansie se verwagtinge As ons rustig raak en ons vra ons kinders en familie wat hulle regtig die feestydperk wil doen, dink ek ons sal verbaas wees deur wat hulle regtig gelukkig gaan maak. Dis die eenvoudige goed wat saak maak en toe nou glad nie die groot en duur aktiwiteite en dinge nie. Kyk na jouself en jou geestesgesondheid \u2013 die jaar was lank so vermy enige onnodige druk. Laat vaar die idee om almal se gedrag, inname en uitrustings te beheer en ko\u00f6rdineer. Vriendelike en ontspanne ouers en familie gaan baie meer vir kinders beteken as wat die blinkste kersboom en gourmet etes ooit sal kan. Moenie onnodige uitgawes aangaan wat ekstra spanning kan veroorsaak nie. Trek name uit \u2018n kerskous as dit by presente koop kom of besluit op \u2018n haalbare begrote bedrag en hou [&hellip;]","og_url":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/af\/wenke-doen-minder-en-geniet-die-feestyd-meer\/","og_site_name":"Besige Breintjies","article_published_time":"2020-12-14T09:23:45+00:00","og_image":[{"width":819,"height":461,"url":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/wp-content\/uploads\/2020\/12\/vakansie-grense.jpg","type":"image\/jpeg"}],"author":"Besige Breintjies","twitter_card":"summary_large_image","twitter_misc":{"Written by":"Besige Breintjies","Est. reading time":"2 minute"},"schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"Article","@id":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/wenke-doen-minder-en-geniet-die-feestyd-meer\/#article","isPartOf":{"@id":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/wenke-doen-minder-en-geniet-die-feestyd-meer\/"},"author":{"name":"Besige Breintjies","@id":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/#\/schema\/person\/ce9ead25e489312e7ceffdb84f3b801b"},"headline":"Wenke: doen minder en geniet die feestyd meer!","datePublished":"2020-12-14T09:23:45+00:00","mainEntityOfPage":{"@id":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/wenke-doen-minder-en-geniet-die-feestyd-meer\/"},"wordCount":485,"image":{"@id":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/wenke-doen-minder-en-geniet-die-feestyd-meer\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/wp-content\/uploads\/2020\/12\/vakansie-grense.jpg","articleSection":["Advice for parents"],"inLanguage":"af-ZA"},{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/wenke-doen-minder-en-geniet-die-feestyd-meer\/","url":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/wenke-doen-minder-en-geniet-die-feestyd-meer\/","name":"Wenke: doen minder en geniet die feestyd meer! - Besige Breintjies","isPartOf":{"@id":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/#website"},"primaryImageOfPage":{"@id":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/wenke-doen-minder-en-geniet-die-feestyd-meer\/#primaryimage"},"image":{"@id":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/wenke-doen-minder-en-geniet-die-feestyd-meer\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/wp-content\/uploads\/2020\/12\/vakansie-grense.jpg","datePublished":"2020-12-14T09:23:45+00:00","author":{"@id":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/#\/schema\/person\/ce9ead25e489312e7ceffdb84f3b801b"},"breadcrumb":{"@id":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/wenke-doen-minder-en-geniet-die-feestyd-meer\/#breadcrumb"},"inLanguage":"af-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/besigebreintjies.co.za\/wenke-doen-minder-en-geniet-die-feestyd-meer\/"]}]},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/wenke-doen-minder-en-geniet-die-feestyd-meer\/#primaryimage","url":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/wp-content\/uploads\/2020\/12\/vakansie-grense.jpg","contentUrl":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/wp-content\/uploads\/2020\/12\/vakansie-grense.jpg","width":819,"height":461},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/wenke-doen-minder-en-geniet-die-feestyd-meer\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Home","item":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"Wenke: doen minder en geniet die feestyd meer!"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/#website","url":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/","name":"Besige Breintjies","description":"Make learning fun!","potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"af-ZA"},{"@type":"Person","@id":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/#\/schema\/person\/ce9ead25e489312e7ceffdb84f3b801b","name":"Besige Breintjies","image":{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/ee7da9af83cf9b8587134fa34c054f59a4e9d4ccf76959b8352acd295dd9209a?s=96&d=mm&r=g","url":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/ee7da9af83cf9b8587134fa34c054f59a4e9d4ccf76959b8352acd295dd9209a?s=96&d=mm&r=g","contentUrl":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/ee7da9af83cf9b8587134fa34c054f59a4e9d4ccf76959b8352acd295dd9209a?s=96&d=mm&r=g","caption":"Besige Breintjies"},"url":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/af\/author\/besige44brein22\/"}]}},"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/24641","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=24641"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/24641\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media\/24642"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=24641"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=24641"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=24641"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}