{"id":23194,"date":"2020-10-28T12:44:14","date_gmt":"2020-10-28T10:44:14","guid":{"rendered":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/?p=23194"},"modified":"2020-10-28T12:44:14","modified_gmt":"2020-10-28T10:44:14","slug":"voelvoerders-vir-die-tuin","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/af\/voelvoerders-vir-die-tuin\/","title":{"rendered":"Vo\u00eblvoerders vir die tuin"},"content":{"rendered":"<p>Verskillende vo\u00ebltjies in die tuin klink so lekker lewendig en hou baie leer geleenthede in vir die kinders- oudiovisueel, sensories, geheue ontwikkeling, <em>\u201cmessy play\u201d<\/em> en nog vele meer! Lok vo\u00ebltjies na julle tuin of stoep met hierdie lekker peuselhappies.<\/p>\n<p><strong><em><u>Delicious<\/u><\/em><u> Dennebol<br \/>\n<\/u><\/strong><br \/>\nDie aktiwiteit is vreeslik eenvoudig en kinders kan dit maklik self maak &#8211; staan maar naby vir hulp en om die vuil handjies af te vee na die tyd.<\/p>\n<p>Benodighede:<\/p>\n<ul>\n<li>Dennebol of le\u00eb toiletpapier rolletjie<\/li>\n<li>Toutjie<\/li>\n<li>Grondboontjiebotter<\/li>\n<li>Vo\u00eblsaad<\/li>\n<li>Smeermes<\/li>\n<\/ul>\n<p>Metode:<\/p>\n<ol>\n<li>Neem die dennebol of toiletpapier rolletjie en bind \u2018n toutjie bo-aan vas. Maak seker die toutjie is lank genoeg dat dit om \u2018n tak vasgemaak kan word.<\/li>\n<li>Neem die grondboontjiebotter en smeer dit tussen die dennebol se punte of bedek die hele toiletpapier rolletjie daarmee.<\/li>\n<li>Druk liggies die vo\u00eblsaad vas op die grondboontjiebotter of gooi van die vo\u00eblsaad uit en rol die dennebol of toiletrolletjie daarin.<\/li>\n<li>Hang dan op en hou dop! Binnekort sal die vo\u00ebls kom smul.<\/li>\n<\/ol>\n<p><strong><u>Vo\u00eblsaad koekies<\/u><\/strong><\/p>\n<p>Benodighede:<\/p>\n<ul>\n<li>1 pakkie gelatien<\/li>\n<li>1 \u00bd koppies vo\u00eblsaad<\/li>\n<li>Tandestokkies of strooitjie opgesny in 5cm stukkies<\/li>\n<li>Dun tou<\/li>\n<li>&#8216;n Kolwyntjie pan<\/li>\n<li>Kleefwerende sproei<\/li>\n<li>Gedroogte vrugte, neute en groter sade (opsioneel)<\/li>\n<\/ul>\n<p>Metode:<\/p>\n<ol>\n<li>Ontwikkel die gelatien \u2013 volg die boksie se instruksies.<\/li>\n<li>Voeg die vo\u00eblsaad by die gelatien en meng goed.<\/li>\n<li>Spuit die kolwyntjie pan goed met die kleefwerende sproei.<\/li>\n<li>Vul die pannetjies met die saadmengsel.<\/li>\n<li>Gebruik tandestokkies of strooitjies om gaatjies in die saadkoekie te maak. Maak seker die gaatjie is nie te naby aan die bo-kant nie omdat dit dan maklik kan breek wanneer julle dit ophang. Los die strooitjie\/stokkies binne in.<\/li>\n<li>As julle wil, kan die ekstra neute, sade en gedroogde vrugte gebruik word om die saadkoekie te versier.<\/li>\n<li>Laat staan eenkant om te stol.<\/li>\n<li>Sodra hulle hard is, verwyder dit versigtig uit die pan en ryg toutjies deur en hang dit op in \u2018n boom.<\/li>\n<\/ol>\n<p><strong><u>1,2,3 Kos is op die tafel<\/u><\/strong><\/p>\n<p>Vir die wat graag wil deel in die pret, maar tyd is min!<\/p>\n<ol>\n<li>Vat \u2018n le\u00eb 6-eierboks (sny deksel af).<\/li>\n<li>Maak gaatjies in al vier hoeke van die eierboks en knoop twee lang stukke tou daardeur. Vul die houer met sade en siedaar!<\/li>\n<li>Gaan hang dit versigtig in die boom. Maak seker dit is goed gebalanseer sodat dit die gewig van die vo\u00ebltjies kan dra.<\/li>\n<\/ol>\n<p>Plaas die voerders in die tuin, voor \u2018n venster of in die naaste boom sodat julle die vo\u00ebltjies die hele dag kan dophou. Dit help om \u2018n liefde en belangstelling vir diere en die natuur te ontwikkel by kinders. Gesels oor die vo\u00ebls en hou boek van watter vo\u00ebltjies julle sien, nuwes wat kom kuier en let ook op na die geluide hulle maak. Julle kan oplees oor die verskillende vo\u00eblsoorte wat daar in julle omgewing is, watter soort sade of vrugte hulle geniet en die nessies wat hulle bou.<\/p>","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Verskillende vo\u00ebltjies in die tuin klink so lekker lewendig en hou baie leer geleenthede in vir die kinders- oudiovisueel, sensories, geheue ontwikkeling, \u201cmessy play\u201d en nog vele meer! Lok vo\u00ebltjies na julle tuin of stoep met hierdie lekker peuselhappies. Delicious Dennebol Die aktiwiteit is vreeslik eenvoudig en kinders kan dit maklik self maak &#8211; staan maar naby vir hulp en om die vuil handjies af te vee na die tyd. Benodighede: Dennebol of le\u00eb toiletpapier rolletjie Toutjie Grondboontjiebotter Vo\u00eblsaad Smeermes Metode: Neem die dennebol of toiletpapier rolletjie en bind \u2018n toutjie bo-aan vas. Maak seker die toutjie is lank genoeg dat dit om \u2018n tak vasgemaak kan word. Neem die grondboontjiebotter en smeer dit tussen die dennebol se punte of bedek die hele toiletpapier rolletjie daarmee. Druk liggies die vo\u00eblsaad vas op die grondboontjiebotter of gooi van die vo\u00eblsaad uit en rol die dennebol of toiletrolletjie daarin. Hang dan op en hou dop! Binnekort sal die vo\u00ebls kom smul. Vo\u00eblsaad koekies Benodighede: 1 pakkie gelatien 1 \u00bd koppies vo\u00eblsaad Tandestokkies of strooitjie opgesny in 5cm stukkies Dun tou &#8216;n Kolwyntjie pan Kleefwerende sproei Gedroogte vrugte, neute en groter sade (opsioneel) Metode: Ontwikkel die gelatien \u2013 volg die boksie se instruksies. [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":2884,"featured_media":23195,"comment_status":"closed","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[45],"tags":[],"class_list":["post-23194","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-fun-activities"],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO plugin v28.3 - https:\/\/yoast.com\/product\/yoast-seo-wordpress\/ -->\n<title>Vo\u00eblvoerders vir die tuin - Besige Breintjies<\/title>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/af\/voelvoerders-vir-die-tuin\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"en_US\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"Vo\u00eblvoerders vir die tuin - Besige Breintjies\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"Verskillende vo\u00ebltjies in die tuin klink so lekker lewendig en hou baie leer geleenthede in vir die kinders- oudiovisueel, sensories, geheue ontwikkeling, \u201cmessy play\u201d en nog vele meer! Lok vo\u00ebltjies na julle tuin of stoep met hierdie lekker peuselhappies. Delicious Dennebol Die aktiwiteit is vreeslik eenvoudig en kinders kan dit maklik self maak &#8211; staan maar naby vir hulp en om die vuil handjies af te vee na die tyd. Benodighede: Dennebol of le\u00eb toiletpapier rolletjie Toutjie Grondboontjiebotter Vo\u00eblsaad Smeermes Metode: Neem die dennebol of toiletpapier rolletjie en bind \u2018n toutjie bo-aan vas. Maak seker die toutjie is lank genoeg dat dit om \u2018n tak vasgemaak kan word. Neem die grondboontjiebotter en smeer dit tussen die dennebol se punte of bedek die hele toiletpapier rolletjie daarmee. Druk liggies die vo\u00eblsaad vas op die grondboontjiebotter of gooi van die vo\u00eblsaad uit en rol die dennebol of toiletrolletjie daarin. Hang dan op en hou dop! Binnekort sal die vo\u00ebls kom smul. Vo\u00eblsaad koekies Benodighede: 1 pakkie gelatien 1 \u00bd koppies vo\u00eblsaad Tandestokkies of strooitjie opgesny in 5cm stukkies Dun tou &#8216;n Kolwyntjie pan Kleefwerende sproei Gedroogte vrugte, neute en groter sade (opsioneel) Metode: Ontwikkel die gelatien \u2013 volg die boksie se instruksies. [&hellip;]\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/af\/voelvoerders-vir-die-tuin\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"Besige Breintjies\" \/>\n<meta property=\"article:published_time\" content=\"2020-10-28T10:44:14+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/wp-content\/uploads\/2020\/10\/blog_voelvoerders-1024x577.png\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"1024\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"577\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:type\" content=\"image\/png\" \/>\n<meta name=\"author\" content=\"Michelle Henningse\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:label1\" content=\"Written by\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data1\" content=\"Michelle Henningse\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:label2\" content=\"Est. reading time\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data2\" content=\"2 minute\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\\\/\\\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"Article\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/voelvoerders-vir-die-tuin\\\/#article\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/voelvoerders-vir-die-tuin\\\/\"},\"author\":{\"name\":\"Michelle Henningse\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/#\\\/schema\\\/person\\\/d24f19941a097bbccc3de64209caa656\"},\"headline\":\"Vo\u00eblvoerders vir die tuin\",\"datePublished\":\"2020-10-28T10:44:14+00:00\",\"mainEntityOfPage\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/voelvoerders-vir-die-tuin\\\/\"},\"wordCount\":483,\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/voelvoerders-vir-die-tuin\\\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2020\\\/10\\\/blog_voelvoerders.png\",\"articleSection\":[\"Fun Activities\"],\"inLanguage\":\"af-ZA\"},{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/voelvoerders-vir-die-tuin\\\/\",\"url\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/voelvoerders-vir-die-tuin\\\/\",\"name\":\"Vo\u00eblvoerders vir die tuin - Besige Breintjies\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/#website\"},\"primaryImageOfPage\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/voelvoerders-vir-die-tuin\\\/#primaryimage\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/voelvoerders-vir-die-tuin\\\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2020\\\/10\\\/blog_voelvoerders.png\",\"datePublished\":\"2020-10-28T10:44:14+00:00\",\"author\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/#\\\/schema\\\/person\\\/d24f19941a097bbccc3de64209caa656\"},\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/voelvoerders-vir-die-tuin\\\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/voelvoerders-vir-die-tuin\\\/\"]}]},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/voelvoerders-vir-die-tuin\\\/#primaryimage\",\"url\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2020\\\/10\\\/blog_voelvoerders.png\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2020\\\/10\\\/blog_voelvoerders.png\",\"width\":2000,\"height\":1126},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/voelvoerders-vir-die-tuin\\\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Home\",\"item\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"Vo\u00eblvoerders vir die tuin\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/#website\",\"url\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/\",\"name\":\"Besige Breintjies\",\"description\":\"Make learning fun!\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"af-ZA\"},{\"@type\":\"Person\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/#\\\/schema\\\/person\\\/d24f19941a097bbccc3de64209caa656\",\"name\":\"Michelle Henningse\",\"image\":{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/8653d07695f6f0eee4939a974acc65a366c24e8c5fa9c2aae56186609a39e313?s=96&d=mm&r=g\",\"url\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/8653d07695f6f0eee4939a974acc65a366c24e8c5fa9c2aae56186609a39e313?s=96&d=mm&r=g\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/8653d07695f6f0eee4939a974acc65a366c24e8c5fa9c2aae56186609a39e313?s=96&d=mm&r=g\",\"caption\":\"Michelle Henningse\"},\"url\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/af\\\/author\\\/michellebesige\\\/\"}]}<\/script>\n<!-- \/ Yoast SEO plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"Vo\u00eblvoerders vir die tuin - Besige Breintjies","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/af\/voelvoerders-vir-die-tuin\/","og_locale":"en_US","og_type":"article","og_title":"Vo\u00eblvoerders vir die tuin - Besige Breintjies","og_description":"Verskillende vo\u00ebltjies in die tuin klink so lekker lewendig en hou baie leer geleenthede in vir die kinders- oudiovisueel, sensories, geheue ontwikkeling, \u201cmessy play\u201d en nog vele meer! Lok vo\u00ebltjies na julle tuin of stoep met hierdie lekker peuselhappies. Delicious Dennebol Die aktiwiteit is vreeslik eenvoudig en kinders kan dit maklik self maak &#8211; staan maar naby vir hulp en om die vuil handjies af te vee na die tyd. Benodighede: Dennebol of le\u00eb toiletpapier rolletjie Toutjie Grondboontjiebotter Vo\u00eblsaad Smeermes Metode: Neem die dennebol of toiletpapier rolletjie en bind \u2018n toutjie bo-aan vas. Maak seker die toutjie is lank genoeg dat dit om \u2018n tak vasgemaak kan word. Neem die grondboontjiebotter en smeer dit tussen die dennebol se punte of bedek die hele toiletpapier rolletjie daarmee. Druk liggies die vo\u00eblsaad vas op die grondboontjiebotter of gooi van die vo\u00eblsaad uit en rol die dennebol of toiletrolletjie daarin. Hang dan op en hou dop! Binnekort sal die vo\u00ebls kom smul. Vo\u00eblsaad koekies Benodighede: 1 pakkie gelatien 1 \u00bd koppies vo\u00eblsaad Tandestokkies of strooitjie opgesny in 5cm stukkies Dun tou &#8216;n Kolwyntjie pan Kleefwerende sproei Gedroogte vrugte, neute en groter sade (opsioneel) Metode: Ontwikkel die gelatien \u2013 volg die boksie se instruksies. [&hellip;]","og_url":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/af\/voelvoerders-vir-die-tuin\/","og_site_name":"Besige Breintjies","article_published_time":"2020-10-28T10:44:14+00:00","og_image":[{"width":1024,"height":577,"url":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/wp-content\/uploads\/2020\/10\/blog_voelvoerders-1024x577.png","type":"image\/png"}],"author":"Michelle Henningse","twitter_card":"summary_large_image","twitter_misc":{"Written by":"Michelle Henningse","Est. reading time":"2 minute"},"schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"Article","@id":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/voelvoerders-vir-die-tuin\/#article","isPartOf":{"@id":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/voelvoerders-vir-die-tuin\/"},"author":{"name":"Michelle Henningse","@id":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/#\/schema\/person\/d24f19941a097bbccc3de64209caa656"},"headline":"Vo\u00eblvoerders vir die tuin","datePublished":"2020-10-28T10:44:14+00:00","mainEntityOfPage":{"@id":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/voelvoerders-vir-die-tuin\/"},"wordCount":483,"image":{"@id":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/voelvoerders-vir-die-tuin\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/wp-content\/uploads\/2020\/10\/blog_voelvoerders.png","articleSection":["Fun Activities"],"inLanguage":"af-ZA"},{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/voelvoerders-vir-die-tuin\/","url":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/voelvoerders-vir-die-tuin\/","name":"Vo\u00eblvoerders vir die tuin - Besige Breintjies","isPartOf":{"@id":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/#website"},"primaryImageOfPage":{"@id":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/voelvoerders-vir-die-tuin\/#primaryimage"},"image":{"@id":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/voelvoerders-vir-die-tuin\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/wp-content\/uploads\/2020\/10\/blog_voelvoerders.png","datePublished":"2020-10-28T10:44:14+00:00","author":{"@id":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/#\/schema\/person\/d24f19941a097bbccc3de64209caa656"},"breadcrumb":{"@id":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/voelvoerders-vir-die-tuin\/#breadcrumb"},"inLanguage":"af-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/besigebreintjies.co.za\/voelvoerders-vir-die-tuin\/"]}]},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/voelvoerders-vir-die-tuin\/#primaryimage","url":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/wp-content\/uploads\/2020\/10\/blog_voelvoerders.png","contentUrl":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/wp-content\/uploads\/2020\/10\/blog_voelvoerders.png","width":2000,"height":1126},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/voelvoerders-vir-die-tuin\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Home","item":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"Vo\u00eblvoerders vir die tuin"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/#website","url":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/","name":"Besige Breintjies","description":"Make learning fun!","potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"af-ZA"},{"@type":"Person","@id":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/#\/schema\/person\/d24f19941a097bbccc3de64209caa656","name":"Michelle Henningse","image":{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/8653d07695f6f0eee4939a974acc65a366c24e8c5fa9c2aae56186609a39e313?s=96&d=mm&r=g","url":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/8653d07695f6f0eee4939a974acc65a366c24e8c5fa9c2aae56186609a39e313?s=96&d=mm&r=g","contentUrl":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/8653d07695f6f0eee4939a974acc65a366c24e8c5fa9c2aae56186609a39e313?s=96&d=mm&r=g","caption":"Michelle Henningse"},"url":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/af\/author\/michellebesige\/"}]}},"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/23194","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/users\/2884"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=23194"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/23194\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media\/23195"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=23194"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=23194"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=23194"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}