{"id":22862,"date":"2020-10-19T10:49:41","date_gmt":"2020-10-19T08:49:41","guid":{"rendered":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/?p=22862"},"modified":"2020-11-23T13:13:24","modified_gmt":"2020-11-23T11:13:24","slug":"hoe-gemaak-wanneer-ouerskap-style-verskil","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/af\/hoe-gemaak-wanneer-ouerskap-style-verskil\/","title":{"rendered":"Hoe gemaak wanneer ouerskap style verskil?"},"content":{"rendered":"<p>Dit bly maar \u2018n ongemaklike onderwerp &#8211; veral as mens sterk voel oor jou eie ouerskap styl en keuses. Meestal probeer mense, met goeie intensies, help deur raad te gee of dalk wil jy ander ouers help deur hulle die lig te laat sien wanneer dit kom by dissipline, slaap of roetine \u2013 maak nie saak hoe goed dit bedoel word nie, dit lei gewoonlik na ongemaklike situasies.<\/p>\n<p>Ek deel \u2018n paar wenke van Janet Lansbury, hoe om hierdie situasies te hanteer, vir die beste uitkoms moontlik.<\/p>\n<p><strong><u>Moenie preek of leer nie<\/u><\/strong><\/p>\n<p>Soms is dit beter om net stil te bly \u2013 dit is moeilik as jou kind in \u2018n situasie is en iemand hanteer hulle anders as wat jy verkies. As jou kind se lewe in gevaar is of dit is \u2018n etiese verskil, s\u00ea ASSEBLIEF iets (indien nodig, skreeu en waarsku) maar as dit iets onskuldig is en iets wat mens kan oorsien vir \u2018n paar uur, doen dit. Byvoorbeeld: as jy verkies om nie jou kind voor te skryf gedurende speeltyd nie of julle het \u2018n \u2018geen voete op die bank\u2019 re\u00ebl, maar dit is die teenoorgestelde by die persoon by wie julle kuier &#8211; besluit of dit die moeite werd is om jou siening te probeer verduidelik en of julle die kuier gaan geniet en die vrede bewaar. Oupas en oumas redeneer graag \u201cmaar ons het jou so groot gemaak en daar is niks fout met jou nie\u201d en kan hulle dalk onnodig in die gesig gevat voel.<\/p>\n<p>As daar iets is waaroor jy baie sterk voel of graag wil bespreek, maak seker die gesprek geskied lank na \u2018n ongemaklike voorval of beter nog, voor een kan plaasvind, af. Skep \u2018n geleetheid en vra dalk vir raad en deel so ook joune.<\/p>\n<p><strong><u>Eerlik en opreg<\/u><\/strong><\/p>\n<p>Wees van die begin af oopkop en eerlik dat ons almal ons kinders verskillend groot maak, daar is klomp verskillende maniere. Wanneer twee gesinne bymekaar kom moet elke gesin besluit wat die beste vir hulle werk, daar gaan verskillende ouerskap style wees en dit is normaal. Pak die bul by die horings en praat daaroor indien dit naby familie of vriende is om toekomstige geleenthede te vergemaklik. Hoe ouer kinders raak hoe makliker raak die situasies ook, dis gewoonlik in die baba en kleuter dae wat dit meer ingewikkeld is.<\/p>\n<p><strong><u>Wees jy die voorbeeld<\/u><\/strong><\/p>\n<p>Mense sal baie vinnger verstaan hoe jy jou kinders hanteer deur dit prakties te sien, eerder as wat jy probeer om aan hulle te verduidelik hoekom jy goed so doen en sekere so beginsels toepas. Hulle sal ook dan kan agterkom hoe om jou kind te hanteer. Dis moeilik om soms sterk te staan as sommige ouers iets heeltemal op \u2018n ander manier doen, maar maak seker jy hou by jou re\u00ebls en beginsels \u2013 sodoenende verwar jy ook nie jou kinders nie. Jou benadering tot \u2018n situasie en jou kind se reaksie daarop inspireer dalk iemand.<\/p>\n<p>Wees gerus dat jy as prim\u00eare versorger die grootste rol in jou kind se ontwikkeling speel. Die konstante manier van doen en julle verhouding is die heel belangrikste. Dis so wonderlik om wel ouers te ontmoet wat dieselfde ouerskap styl het. Jy sal hulle by \u2018n skoolbyeenkoms, kinderpartytjie of die naaste speelgrond vinnig kan uitken. Daar is geen reg of verkeerde manier nie \u2013 die beste manier is die een wat werk vir jou, jou kinders, jou gesin en julle huis. Dit is wel belangrik om mense met \u2018n soortgelyke ouerskap styl te vind en met hulle te gesels oor die belangrike dinge en fases van kinders groot maak. Ouerskap kan alleen raak en soms gebeur dit dat jou naaste mense nie noodwendig dinge dieselfde as jy sien nie. Ouers kort \u2018n klankbord, so \u201cfind your tribe and love them hard\u201d.<\/p>","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Dit bly maar \u2018n ongemaklike onderwerp &#8211; veral as mens sterk voel oor jou eie ouerskap styl en keuses. Meestal probeer mense, met goeie intensies, help deur raad te gee of dalk wil jy ander ouers help deur hulle die lig te laat sien wanneer dit kom by dissipline, slaap of roetine \u2013 maak nie saak hoe goed dit bedoel word nie, dit lei gewoonlik na ongemaklike situasies. Ek deel \u2018n paar wenke van Janet Lansbury, hoe om hierdie situasies te hanteer, vir die beste uitkoms moontlik. Moenie preek of leer nie Soms is dit beter om net stil te bly \u2013 dit is moeilik as jou kind in \u2018n situasie is en iemand hanteer hulle anders as wat jy verkies. As jou kind se lewe in gevaar is of dit is \u2018n etiese verskil, s\u00ea ASSEBLIEF iets (indien nodig, skreeu en waarsku) maar as dit iets onskuldig is en iets wat mens kan oorsien vir \u2018n paar uur, doen dit. Byvoorbeeld: as jy verkies om nie jou kind voor te skryf gedurende speeltyd nie of julle het \u2018n \u2018geen voete op die bank\u2019 re\u00ebl, maar dit is die teenoorgestelde by die persoon by wie julle kuier &#8211; besluit of [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":2884,"featured_media":22863,"comment_status":"closed","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[39],"tags":[],"class_list":["post-22862","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-interesting-articles"],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO plugin v28.3 - https:\/\/yoast.com\/product\/yoast-seo-wordpress\/ -->\n<title>Hoe gemaak wanneer ouerskap style verskil? - Besige Breintjies<\/title>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/af\/hoe-gemaak-wanneer-ouerskap-style-verskil\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"en_US\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"Hoe gemaak wanneer ouerskap style verskil? - Besige Breintjies\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"Dit bly maar \u2018n ongemaklike onderwerp &#8211; veral as mens sterk voel oor jou eie ouerskap styl en keuses. Meestal probeer mense, met goeie intensies, help deur raad te gee of dalk wil jy ander ouers help deur hulle die lig te laat sien wanneer dit kom by dissipline, slaap of roetine \u2013 maak nie saak hoe goed dit bedoel word nie, dit lei gewoonlik na ongemaklike situasies. Ek deel \u2018n paar wenke van Janet Lansbury, hoe om hierdie situasies te hanteer, vir die beste uitkoms moontlik. Moenie preek of leer nie Soms is dit beter om net stil te bly \u2013 dit is moeilik as jou kind in \u2018n situasie is en iemand hanteer hulle anders as wat jy verkies. As jou kind se lewe in gevaar is of dit is \u2018n etiese verskil, s\u00ea ASSEBLIEF iets (indien nodig, skreeu en waarsku) maar as dit iets onskuldig is en iets wat mens kan oorsien vir \u2018n paar uur, doen dit. Byvoorbeeld: as jy verkies om nie jou kind voor te skryf gedurende speeltyd nie of julle het \u2018n \u2018geen voete op die bank\u2019 re\u00ebl, maar dit is die teenoorgestelde by die persoon by wie julle kuier &#8211; besluit of [&hellip;]\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/af\/hoe-gemaak-wanneer-ouerskap-style-verskil\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"Besige Breintjies\" \/>\n<meta property=\"article:published_time\" content=\"2020-10-19T08:49:41+00:00\" \/>\n<meta property=\"article:modified_time\" content=\"2020-11-23T11:13:24+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/wp-content\/uploads\/2020\/10\/blog_ouerskapstyle-1024x577.png\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"1024\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"577\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:type\" content=\"image\/png\" \/>\n<meta name=\"author\" content=\"Michelle Henningse\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:label1\" content=\"Written by\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data1\" content=\"Michelle Henningse\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:label2\" content=\"Est. reading time\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data2\" content=\"3 minute\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\\\/\\\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"Article\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/hoe-gemaak-wanneer-ouerskap-style-verskil\\\/#article\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/hoe-gemaak-wanneer-ouerskap-style-verskil\\\/\"},\"author\":{\"name\":\"Michelle Henningse\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/#\\\/schema\\\/person\\\/d24f19941a097bbccc3de64209caa656\"},\"headline\":\"Hoe gemaak wanneer ouerskap style verskil?\",\"datePublished\":\"2020-10-19T08:49:41+00:00\",\"dateModified\":\"2020-11-23T11:13:24+00:00\",\"mainEntityOfPage\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/hoe-gemaak-wanneer-ouerskap-style-verskil\\\/\"},\"wordCount\":636,\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/hoe-gemaak-wanneer-ouerskap-style-verskil\\\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2020\\\/10\\\/blog_ouerskapstyle.png\",\"articleSection\":[\"Interesting Articles\"],\"inLanguage\":\"af-ZA\"},{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/hoe-gemaak-wanneer-ouerskap-style-verskil\\\/\",\"url\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/hoe-gemaak-wanneer-ouerskap-style-verskil\\\/\",\"name\":\"Hoe gemaak wanneer ouerskap style verskil? - Besige Breintjies\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/#website\"},\"primaryImageOfPage\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/hoe-gemaak-wanneer-ouerskap-style-verskil\\\/#primaryimage\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/hoe-gemaak-wanneer-ouerskap-style-verskil\\\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2020\\\/10\\\/blog_ouerskapstyle.png\",\"datePublished\":\"2020-10-19T08:49:41+00:00\",\"dateModified\":\"2020-11-23T11:13:24+00:00\",\"author\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/#\\\/schema\\\/person\\\/d24f19941a097bbccc3de64209caa656\"},\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/hoe-gemaak-wanneer-ouerskap-style-verskil\\\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/hoe-gemaak-wanneer-ouerskap-style-verskil\\\/\"]}]},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/hoe-gemaak-wanneer-ouerskap-style-verskil\\\/#primaryimage\",\"url\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2020\\\/10\\\/blog_ouerskapstyle.png\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2020\\\/10\\\/blog_ouerskapstyle.png\",\"width\":2000,\"height\":1126},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/hoe-gemaak-wanneer-ouerskap-style-verskil\\\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Home\",\"item\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"Hoe gemaak wanneer ouerskap style verskil?\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/#website\",\"url\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/\",\"name\":\"Besige Breintjies\",\"description\":\"Make learning fun!\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"af-ZA\"},{\"@type\":\"Person\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/#\\\/schema\\\/person\\\/d24f19941a097bbccc3de64209caa656\",\"name\":\"Michelle Henningse\",\"image\":{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/8653d07695f6f0eee4939a974acc65a366c24e8c5fa9c2aae56186609a39e313?s=96&d=mm&r=g\",\"url\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/8653d07695f6f0eee4939a974acc65a366c24e8c5fa9c2aae56186609a39e313?s=96&d=mm&r=g\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/8653d07695f6f0eee4939a974acc65a366c24e8c5fa9c2aae56186609a39e313?s=96&d=mm&r=g\",\"caption\":\"Michelle Henningse\"},\"url\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/af\\\/author\\\/michellebesige\\\/\"}]}<\/script>\n<!-- \/ Yoast SEO plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"Hoe gemaak wanneer ouerskap style verskil? - Besige Breintjies","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/af\/hoe-gemaak-wanneer-ouerskap-style-verskil\/","og_locale":"en_US","og_type":"article","og_title":"Hoe gemaak wanneer ouerskap style verskil? - Besige Breintjies","og_description":"Dit bly maar \u2018n ongemaklike onderwerp &#8211; veral as mens sterk voel oor jou eie ouerskap styl en keuses. Meestal probeer mense, met goeie intensies, help deur raad te gee of dalk wil jy ander ouers help deur hulle die lig te laat sien wanneer dit kom by dissipline, slaap of roetine \u2013 maak nie saak hoe goed dit bedoel word nie, dit lei gewoonlik na ongemaklike situasies. Ek deel \u2018n paar wenke van Janet Lansbury, hoe om hierdie situasies te hanteer, vir die beste uitkoms moontlik. Moenie preek of leer nie Soms is dit beter om net stil te bly \u2013 dit is moeilik as jou kind in \u2018n situasie is en iemand hanteer hulle anders as wat jy verkies. As jou kind se lewe in gevaar is of dit is \u2018n etiese verskil, s\u00ea ASSEBLIEF iets (indien nodig, skreeu en waarsku) maar as dit iets onskuldig is en iets wat mens kan oorsien vir \u2018n paar uur, doen dit. Byvoorbeeld: as jy verkies om nie jou kind voor te skryf gedurende speeltyd nie of julle het \u2018n \u2018geen voete op die bank\u2019 re\u00ebl, maar dit is die teenoorgestelde by die persoon by wie julle kuier &#8211; besluit of [&hellip;]","og_url":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/af\/hoe-gemaak-wanneer-ouerskap-style-verskil\/","og_site_name":"Besige Breintjies","article_published_time":"2020-10-19T08:49:41+00:00","article_modified_time":"2020-11-23T11:13:24+00:00","og_image":[{"width":1024,"height":577,"url":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/wp-content\/uploads\/2020\/10\/blog_ouerskapstyle-1024x577.png","type":"image\/png"}],"author":"Michelle Henningse","twitter_card":"summary_large_image","twitter_misc":{"Written by":"Michelle Henningse","Est. reading time":"3 minute"},"schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"Article","@id":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/hoe-gemaak-wanneer-ouerskap-style-verskil\/#article","isPartOf":{"@id":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/hoe-gemaak-wanneer-ouerskap-style-verskil\/"},"author":{"name":"Michelle Henningse","@id":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/#\/schema\/person\/d24f19941a097bbccc3de64209caa656"},"headline":"Hoe gemaak wanneer ouerskap style verskil?","datePublished":"2020-10-19T08:49:41+00:00","dateModified":"2020-11-23T11:13:24+00:00","mainEntityOfPage":{"@id":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/hoe-gemaak-wanneer-ouerskap-style-verskil\/"},"wordCount":636,"image":{"@id":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/hoe-gemaak-wanneer-ouerskap-style-verskil\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/wp-content\/uploads\/2020\/10\/blog_ouerskapstyle.png","articleSection":["Interesting Articles"],"inLanguage":"af-ZA"},{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/hoe-gemaak-wanneer-ouerskap-style-verskil\/","url":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/hoe-gemaak-wanneer-ouerskap-style-verskil\/","name":"Hoe gemaak wanneer ouerskap style verskil? - Besige Breintjies","isPartOf":{"@id":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/#website"},"primaryImageOfPage":{"@id":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/hoe-gemaak-wanneer-ouerskap-style-verskil\/#primaryimage"},"image":{"@id":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/hoe-gemaak-wanneer-ouerskap-style-verskil\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/wp-content\/uploads\/2020\/10\/blog_ouerskapstyle.png","datePublished":"2020-10-19T08:49:41+00:00","dateModified":"2020-11-23T11:13:24+00:00","author":{"@id":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/#\/schema\/person\/d24f19941a097bbccc3de64209caa656"},"breadcrumb":{"@id":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/hoe-gemaak-wanneer-ouerskap-style-verskil\/#breadcrumb"},"inLanguage":"af-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/besigebreintjies.co.za\/hoe-gemaak-wanneer-ouerskap-style-verskil\/"]}]},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/hoe-gemaak-wanneer-ouerskap-style-verskil\/#primaryimage","url":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/wp-content\/uploads\/2020\/10\/blog_ouerskapstyle.png","contentUrl":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/wp-content\/uploads\/2020\/10\/blog_ouerskapstyle.png","width":2000,"height":1126},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/hoe-gemaak-wanneer-ouerskap-style-verskil\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Home","item":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"Hoe gemaak wanneer ouerskap style verskil?"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/#website","url":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/","name":"Besige Breintjies","description":"Make learning fun!","potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"af-ZA"},{"@type":"Person","@id":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/#\/schema\/person\/d24f19941a097bbccc3de64209caa656","name":"Michelle Henningse","image":{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/8653d07695f6f0eee4939a974acc65a366c24e8c5fa9c2aae56186609a39e313?s=96&d=mm&r=g","url":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/8653d07695f6f0eee4939a974acc65a366c24e8c5fa9c2aae56186609a39e313?s=96&d=mm&r=g","contentUrl":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/8653d07695f6f0eee4939a974acc65a366c24e8c5fa9c2aae56186609a39e313?s=96&d=mm&r=g","caption":"Michelle Henningse"},"url":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/af\/author\/michellebesige\/"}]}},"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/22862","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/users\/2884"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=22862"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/22862\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media\/22863"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=22862"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=22862"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=22862"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}