{"id":22085,"date":"2020-09-14T10:12:16","date_gmt":"2020-09-14T08:12:16","guid":{"rendered":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/?p=22085"},"modified":"2020-09-17T13:25:07","modified_gmt":"2020-09-17T11:25:07","slug":"spinasie-en-mieliekoekies-2","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/af\/spinasie-en-mieliekoekies-2\/","title":{"rendered":"Spinasie en mieliekoekies"},"content":{"rendered":"<p>Die oggende is steeds lekker koud en graanvlokkies nie so heeltemal aanloklik nie.<\/p>\n<p>Vir \u2018n vinnige ontbyt alternatief, probeer gerus die maklike resep \u2013 hierdie kombinasie werk wonderlik. Die mielies is iets bekend en dus sal meeste kinders dit gou-gou verorber. Die spinasie is ryk aan yster en gee bietjie kleur\u2026 so twee vlie\u00eb met een baksel!<\/p>\n<p>Jy kan ook \u2018n \u00bd\u00a0 koppie gerasperde kaas byvoeg\u00a0 &#8211; dit stoot die kalsium en prote\u00efen inhoud op.<\/p>\n<p><strong>Bestanddele <\/strong><\/p>\n<ul>\n<li>1 koppie bruismeel (self-raising)<\/li>\n<li>1 blikkie geroomde mielies<\/li>\n<li>Handvol gekerfde spinasie blare (kan liggies gestoom word in die mikrogolf of braai liggies in die pan)<\/li>\n<li>1 eier<\/li>\n<li>Sout en pepper na smaak<\/li>\n<li>Olie vir braai<\/li>\n<\/ul>\n<p><strong>Metode<\/strong><\/p>\n<ol>\n<li>Meng alle bestandele liggies saam.<\/li>\n<li>Skep \u00bc van die mengsel vir elke koekie in \u2018n warm pan met \u2018n bietjie olie.<\/li>\n<li>Braai aan albei kante tot goudbruin en gaar.<\/li>\n<li>Bedien dit saam met \u2018n eier of opgesnyde vrugte.<\/li>\n<\/ol>\n<p>Hierdie dis werk net so lekker vir middagetes en kan geb\u00eare word in die yskas vir tot en met twee dae.<\/p>","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die oggende is steeds lekker koud en graanvlokkies nie so heeltemal aanloklik nie. Vir \u2018n vinnige ontbyt alternatief, probeer gerus die maklike resep \u2013 hierdie kombinasie werk wonderlik. Die mielies is iets bekend en dus sal meeste kinders dit gou-gou verorber. Die spinasie is ryk aan yster en gee bietjie kleur\u2026 so twee vlie\u00eb met een baksel! Jy kan ook \u2018n \u00bd\u00a0 koppie gerasperde kaas byvoeg\u00a0 &#8211; dit stoot die kalsium en prote\u00efen inhoud op. Bestanddele 1 koppie bruismeel (self-raising) 1 blikkie geroomde mielies Handvol gekerfde spinasie blare (kan liggies gestoom word in die mikrogolf of braai liggies in die pan) 1 eier Sout en pepper na smaak Olie vir braai Metode Meng alle bestandele liggies saam. Skep \u00bc van die mengsel vir elke koekie in \u2018n warm pan met \u2018n bietjie olie. Braai aan albei kante tot goudbruin en gaar. Bedien dit saam met \u2018n eier of opgesnyde vrugte. Hierdie dis werk net so lekker vir middagetes en kan geb\u00eare word in die yskas vir tot en met twee dae.<\/p>","protected":false},"author":2883,"featured_media":22086,"comment_status":"closed","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[40],"tags":[],"class_list":["post-22085","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-recipes"],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO plugin v28.5 - https:\/\/yoast.com\/product\/yoast-seo-wordpress\/ -->\n<title>Spinasie en mieliekoekies - Besige Breintjies<\/title>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/af\/spinasie-en-mieliekoekies-2\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"en_US\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"Spinasie en mieliekoekies - Besige Breintjies\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"Die oggende is steeds lekker koud en graanvlokkies nie so heeltemal aanloklik nie. Vir \u2018n vinnige ontbyt alternatief, probeer gerus die maklike resep \u2013 hierdie kombinasie werk wonderlik. Die mielies is iets bekend en dus sal meeste kinders dit gou-gou verorber. Die spinasie is ryk aan yster en gee bietjie kleur\u2026 so twee vlie\u00eb met een baksel! Jy kan ook \u2018n \u00bd\u00a0 koppie gerasperde kaas byvoeg\u00a0 &#8211; dit stoot die kalsium en prote\u00efen inhoud op. Bestanddele 1 koppie bruismeel (self-raising) 1 blikkie geroomde mielies Handvol gekerfde spinasie blare (kan liggies gestoom word in die mikrogolf of braai liggies in die pan) 1 eier Sout en pepper na smaak Olie vir braai Metode Meng alle bestandele liggies saam. Skep \u00bc van die mengsel vir elke koekie in \u2018n warm pan met \u2018n bietjie olie. Braai aan albei kante tot goudbruin en gaar. Bedien dit saam met \u2018n eier of opgesnyde vrugte. Hierdie dis werk net so lekker vir middagetes en kan geb\u00eare word in die yskas vir tot en met twee dae.\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/af\/spinasie-en-mieliekoekies-2\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"Besige Breintjies\" \/>\n<meta property=\"article:published_time\" content=\"2020-09-14T08:12:16+00:00\" \/>\n<meta property=\"article:modified_time\" content=\"2020-09-17T11:25:07+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/wp-content\/uploads\/2020\/09\/mieliekoekies.jpg\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"819\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"461\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:type\" content=\"image\/jpeg\" \/>\n<meta name=\"author\" content=\"Nadia Lloyd\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:label1\" content=\"Written by\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data1\" content=\"Nadia Lloyd\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:label2\" content=\"Est. reading time\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data2\" content=\"1 minuut\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\\\/\\\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"Article\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/spinasie-en-mieliekoekies-2\\\/#article\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/spinasie-en-mieliekoekies-2\\\/\"},\"author\":{\"name\":\"Nadia Lloyd\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/#\\\/schema\\\/person\\\/871f1221e8b35150534ad8b511049e04\"},\"headline\":\"Spinasie en mieliekoekies\",\"datePublished\":\"2020-09-14T08:12:16+00:00\",\"dateModified\":\"2020-09-17T11:25:07+00:00\",\"mainEntityOfPage\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/spinasie-en-mieliekoekies-2\\\/\"},\"wordCount\":170,\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/spinasie-en-mieliekoekies-2\\\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2020\\\/09\\\/mieliekoekies.jpg\",\"articleSection\":[\"Recipes\"],\"inLanguage\":\"af-ZA\"},{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/spinasie-en-mieliekoekies-2\\\/\",\"url\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/spinasie-en-mieliekoekies-2\\\/\",\"name\":\"Spinasie en mieliekoekies - Besige Breintjies\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/#website\"},\"primaryImageOfPage\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/spinasie-en-mieliekoekies-2\\\/#primaryimage\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/spinasie-en-mieliekoekies-2\\\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2020\\\/09\\\/mieliekoekies.jpg\",\"datePublished\":\"2020-09-14T08:12:16+00:00\",\"dateModified\":\"2020-09-17T11:25:07+00:00\",\"author\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/#\\\/schema\\\/person\\\/871f1221e8b35150534ad8b511049e04\"},\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/spinasie-en-mieliekoekies-2\\\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/spinasie-en-mieliekoekies-2\\\/\"]}]},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/spinasie-en-mieliekoekies-2\\\/#primaryimage\",\"url\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2020\\\/09\\\/mieliekoekies.jpg\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2020\\\/09\\\/mieliekoekies.jpg\",\"width\":819,\"height\":461},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/spinasie-en-mieliekoekies-2\\\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Home\",\"item\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"Spinasie en mieliekoekies\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/#website\",\"url\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/\",\"name\":\"Besige Breintjies\",\"description\":\"Make learning fun!\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"af-ZA\"},{\"@type\":\"Person\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/#\\\/schema\\\/person\\\/871f1221e8b35150534ad8b511049e04\",\"name\":\"Nadia Lloyd\",\"image\":{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/1b2018729f99cfc20f3f29847702c7a8a9f5353612c5f814468f0a96ba20eb08?s=96&d=mm&r=g\",\"url\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/1b2018729f99cfc20f3f29847702c7a8a9f5353612c5f814468f0a96ba20eb08?s=96&d=mm&r=g\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/1b2018729f99cfc20f3f29847702c7a8a9f5353612c5f814468f0a96ba20eb08?s=96&d=mm&r=g\",\"caption\":\"Nadia Lloyd\"},\"url\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/af\\\/author\\\/nadiabesige\\\/\"}]}<\/script>\n<!-- \/ Yoast SEO plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"Spinasie en mieliekoekies - Besige Breintjies","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/af\/spinasie-en-mieliekoekies-2\/","og_locale":"en_US","og_type":"article","og_title":"Spinasie en mieliekoekies - Besige Breintjies","og_description":"Die oggende is steeds lekker koud en graanvlokkies nie so heeltemal aanloklik nie. Vir \u2018n vinnige ontbyt alternatief, probeer gerus die maklike resep \u2013 hierdie kombinasie werk wonderlik. Die mielies is iets bekend en dus sal meeste kinders dit gou-gou verorber. Die spinasie is ryk aan yster en gee bietjie kleur\u2026 so twee vlie\u00eb met een baksel! Jy kan ook \u2018n \u00bd\u00a0 koppie gerasperde kaas byvoeg\u00a0 &#8211; dit stoot die kalsium en prote\u00efen inhoud op. Bestanddele 1 koppie bruismeel (self-raising) 1 blikkie geroomde mielies Handvol gekerfde spinasie blare (kan liggies gestoom word in die mikrogolf of braai liggies in die pan) 1 eier Sout en pepper na smaak Olie vir braai Metode Meng alle bestandele liggies saam. Skep \u00bc van die mengsel vir elke koekie in \u2018n warm pan met \u2018n bietjie olie. Braai aan albei kante tot goudbruin en gaar. Bedien dit saam met \u2018n eier of opgesnyde vrugte. Hierdie dis werk net so lekker vir middagetes en kan geb\u00eare word in die yskas vir tot en met twee dae.","og_url":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/af\/spinasie-en-mieliekoekies-2\/","og_site_name":"Besige Breintjies","article_published_time":"2020-09-14T08:12:16+00:00","article_modified_time":"2020-09-17T11:25:07+00:00","og_image":[{"width":819,"height":461,"url":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/wp-content\/uploads\/2020\/09\/mieliekoekies.jpg","type":"image\/jpeg"}],"author":"Nadia Lloyd","twitter_card":"summary_large_image","twitter_misc":{"Written by":"Nadia Lloyd","Est. reading time":"1 minuut"},"schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"Article","@id":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/spinasie-en-mieliekoekies-2\/#article","isPartOf":{"@id":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/spinasie-en-mieliekoekies-2\/"},"author":{"name":"Nadia Lloyd","@id":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/#\/schema\/person\/871f1221e8b35150534ad8b511049e04"},"headline":"Spinasie en mieliekoekies","datePublished":"2020-09-14T08:12:16+00:00","dateModified":"2020-09-17T11:25:07+00:00","mainEntityOfPage":{"@id":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/spinasie-en-mieliekoekies-2\/"},"wordCount":170,"image":{"@id":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/spinasie-en-mieliekoekies-2\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/wp-content\/uploads\/2020\/09\/mieliekoekies.jpg","articleSection":["Recipes"],"inLanguage":"af-ZA"},{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/spinasie-en-mieliekoekies-2\/","url":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/spinasie-en-mieliekoekies-2\/","name":"Spinasie en mieliekoekies - Besige Breintjies","isPartOf":{"@id":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/#website"},"primaryImageOfPage":{"@id":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/spinasie-en-mieliekoekies-2\/#primaryimage"},"image":{"@id":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/spinasie-en-mieliekoekies-2\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/wp-content\/uploads\/2020\/09\/mieliekoekies.jpg","datePublished":"2020-09-14T08:12:16+00:00","dateModified":"2020-09-17T11:25:07+00:00","author":{"@id":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/#\/schema\/person\/871f1221e8b35150534ad8b511049e04"},"breadcrumb":{"@id":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/spinasie-en-mieliekoekies-2\/#breadcrumb"},"inLanguage":"af-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/besigebreintjies.co.za\/spinasie-en-mieliekoekies-2\/"]}]},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/spinasie-en-mieliekoekies-2\/#primaryimage","url":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/wp-content\/uploads\/2020\/09\/mieliekoekies.jpg","contentUrl":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/wp-content\/uploads\/2020\/09\/mieliekoekies.jpg","width":819,"height":461},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/spinasie-en-mieliekoekies-2\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Home","item":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"Spinasie en mieliekoekies"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/#website","url":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/","name":"Besige Breintjies","description":"Make learning fun!","potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"af-ZA"},{"@type":"Person","@id":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/#\/schema\/person\/871f1221e8b35150534ad8b511049e04","name":"Nadia Lloyd","image":{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/1b2018729f99cfc20f3f29847702c7a8a9f5353612c5f814468f0a96ba20eb08?s=96&d=mm&r=g","url":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/1b2018729f99cfc20f3f29847702c7a8a9f5353612c5f814468f0a96ba20eb08?s=96&d=mm&r=g","contentUrl":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/1b2018729f99cfc20f3f29847702c7a8a9f5353612c5f814468f0a96ba20eb08?s=96&d=mm&r=g","caption":"Nadia Lloyd"},"url":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/af\/author\/nadiabesige\/"}]}},"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/22085","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/users\/2883"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=22085"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/22085\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media\/22086"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=22085"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=22085"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=22085"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}