{"id":20110,"date":"2020-08-13T11:08:35","date_gmt":"2020-08-13T09:08:35","guid":{"rendered":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/?p=20110"},"modified":"2020-11-23T13:12:56","modified_gmt":"2020-11-23T11:12:56","slug":"wanneer-die-kinders-soos-kat-en-hond-baklei","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/af\/wanneer-die-kinders-soos-kat-en-hond-baklei\/","title":{"rendered":"Wanneer die kinders soos kat en hond baklei&#8230;"},"content":{"rendered":"<p>Baie ouers kan die positiewe uitwerking wat die laaste paar maande op hulle kinders se verhoudings gehad het, sien. Gesinne het afgeskakel, besige roetines het kalmeer en boeties en sussies het noodgedwonge net mekaar gehad vir geselskap by die huis. Aangesien meeste kinders nou weer by die huis is, kan die vier mure bietjie klein raak. \u2018n Bakleiery onder kinders kan meer gereeld plaasvind \u2013 hulle w\u00earelde is ook omver gegooi en emosies loop maar hoog regdeur die bank.<\/p>\n<p>Paar riglyne wat kan help om die vrede te bewaar:<\/p>\n<ul>\n<li><strong>Elkeen kry \u2018n beurt<\/strong><\/li>\n<\/ul>\n<p>As daar vasgestelde riglyne inplek is vir wanneer die kloue uit is, kan dit baie help om die situasie te ontlont. Maak gebruik van \u2018n stophorlosie en gee vir elke kind \u2018n bepaalde tydgleuf, wat julle vooraf op besluit het. Deel is ongelukkig \u2018n ouderdoms verwante mylpaal en moet dus nie heeltyd op kleintjies forseer word nie. Kleuters sal dit metter tyd begin verstaan, so lei hulle liefdevol daardeur. Leer die kinders dat julle gesin \u2018n span is wat saam moet werk &#8211; almal kry \u2018n beurt en selfsug is nie \u2018n opsie nie.<\/p>\n<ul>\n<li><strong>Wys hulle hoe om vinnig te vergewe<\/strong><\/li>\n<\/ul>\n<p>Wees \u2018n voorbeeld vir jou kinders en moenie top oor meningsverkille of nors bly nadat jy dalk geraas het nie. Gee \u2018n opregte verskoning, vergewe en beweeg aan. Moenie die situasie weer opbring nie, beskou dit as afgehandel.<\/p>\n<ul>\n<li><strong>Oorrompel hulle met liefde<\/strong><\/li>\n<\/ul>\n<p>Ouers het tans meer balle in die lug as wat hulle moontlik kan vang, almal van glas op die stadium. Kinders is erg onseker in die tyd, hulle is fyngesnaar en is so ingestel op ouers se gevoelens. As jy sien iemand kort bietjie ekstra liefde of aandag die dag \u2013 gee dit vir hulle. Kies maniere om liefde te wys wat spesifiek die individuele kind se behoeftes bevredig.<\/p>\n<p>Maak seker niemand voel afgeskeep of voorgetrek nie maar kyk uit, kinders vra vir liefde en aandag in vreemde maniere. Probeer deur die loop van die dag klein goedjies doen wat hulle verseker, alhoewel mamma of pappa nou besig is, is daar steeds tyd vir hulle.<\/p>\n<ul>\n<li><strong>Empatie is ongelukig nie ingebore nie<\/strong><\/li>\n<\/ul>\n<p>Help hulle om verder te dink en in \u2018n ander se skoene te loop. Vra hulle af, hoe sou jy voel as \u201cdie volgende\u201d met jou gebeur het. Soos hulle ouer word sal dit ook makliker word maar hulle is nooit te jonk om te begin leer nie. Verduidelik ook vir hulle dat woorde baie seer kan maak, veral as dit van ons geliefdes af kom. Stel \u2018n voorbeeld deur jou taal positief en opbouend te hou, dit sal mettertyd hulle verwysings-raamwerk word.<\/p>\n<ul>\n<li><strong>Moenie skeidsregter speel nie!<\/strong><\/li>\n<\/ul>\n<p>Ons meng maklik in voordat ons die hele storie weet of altwee kante te minste gehoor het. Beste raad- gee hulle die gereedskap om konflik te hanteer. Leer en wys hulle maniere om dit self op te los. Kinders sal altyd voel ouers kies \u2018n kant en nie die groter prentjie sien nie, wel nie dadelik nie. So staan terug en laat hulle dit self uitsorteer.<\/p>\n<ul>\n<li><strong>Een vir almal en almal vir een<\/strong><\/li>\n<\/ul>\n<p>Wat geld vir die een kind moet geld vir almal! Wat eendag toelaatbaar is moet ook dan elke dag reg wees. Kinders voel veilig as hulle weet wat is die re\u00ebls en riglyne is en wat van hulle verwag word. Party dae (of wel meeste dae) is ons moeg en nie lus vir baklei en wil dan sommer net ingee want dit is makliker, maar ons moet konsikwent wees. Dis so belangrik &#8211; juis in die tyd.<\/p>\n<ul>\n<li><strong>Sekuriteit en sekerheid is van kardinale belang<\/strong><\/li>\n<\/ul>\n<p>Doen steeds dinge saam as gesin, al voel dit dalk mens is reeds heeldag in mekaar se gesig. Maak seker daar is tye wat julle spesifieke goed saam doen \u2013 sonder fone, onderbrekings of ander takies tussen in. Die dae raak lank met skoolwerk, huis taakies en skoonmaak so maak \u2018n punt daarvan om saam te lag \u2013 maak grappies met mekaar, van jouself en van hulle (tieners op eie risiko). Hoe meer geliefd en geborge hulle nou voel, hoe meer sal hulle voor kans sien. Ons as ouers is hulle veilige hawe.<\/p>","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Baie ouers kan die positiewe uitwerking wat die laaste paar maande op hulle kinders se verhoudings gehad het, sien. Gesinne het afgeskakel, besige roetines het kalmeer en boeties en sussies het noodgedwonge net mekaar gehad vir geselskap by die huis. Aangesien meeste kinders nou weer by die huis is, kan die vier mure bietjie klein raak. \u2018n Bakleiery onder kinders kan meer gereeld plaasvind \u2013 hulle w\u00earelde is ook omver gegooi en emosies loop maar hoog regdeur die bank. Paar riglyne wat kan help om die vrede te bewaar: Elkeen kry \u2018n beurt As daar vasgestelde riglyne inplek is vir wanneer die kloue uit is, kan dit baie help om die situasie te ontlont. Maak gebruik van \u2018n stophorlosie en gee vir elke kind \u2018n bepaalde tydgleuf, wat julle vooraf op besluit het. Deel is ongelukkig \u2018n ouderdoms verwante mylpaal en moet dus nie heeltyd op kleintjies forseer word nie. Kleuters sal dit metter tyd begin verstaan, so lei hulle liefdevol daardeur. Leer die kinders dat julle gesin \u2018n span is wat saam moet werk &#8211; almal kry \u2018n beurt en selfsug is nie \u2018n opsie nie. Wys hulle hoe om vinnig te vergewe Wees \u2018n voorbeeld vir jou kinders [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":2884,"featured_media":20111,"comment_status":"closed","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[39],"tags":[],"class_list":["post-20110","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-interesting-articles"],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO plugin v28.0 - https:\/\/yoast.com\/product\/yoast-seo-wordpress\/ -->\n<title>Wanneer die kinders soos kat en hond baklei... - Besige Breintjies<\/title>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/af\/wanneer-die-kinders-soos-kat-en-hond-baklei\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"en_US\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"Wanneer die kinders soos kat en hond baklei... - Besige Breintjies\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"Baie ouers kan die positiewe uitwerking wat die laaste paar maande op hulle kinders se verhoudings gehad het, sien. Gesinne het afgeskakel, besige roetines het kalmeer en boeties en sussies het noodgedwonge net mekaar gehad vir geselskap by die huis. Aangesien meeste kinders nou weer by die huis is, kan die vier mure bietjie klein raak. \u2018n Bakleiery onder kinders kan meer gereeld plaasvind \u2013 hulle w\u00earelde is ook omver gegooi en emosies loop maar hoog regdeur die bank. Paar riglyne wat kan help om die vrede te bewaar: Elkeen kry \u2018n beurt As daar vasgestelde riglyne inplek is vir wanneer die kloue uit is, kan dit baie help om die situasie te ontlont. Maak gebruik van \u2018n stophorlosie en gee vir elke kind \u2018n bepaalde tydgleuf, wat julle vooraf op besluit het. Deel is ongelukkig \u2018n ouderdoms verwante mylpaal en moet dus nie heeltyd op kleintjies forseer word nie. Kleuters sal dit metter tyd begin verstaan, so lei hulle liefdevol daardeur. Leer die kinders dat julle gesin \u2018n span is wat saam moet werk &#8211; almal kry \u2018n beurt en selfsug is nie \u2018n opsie nie. Wys hulle hoe om vinnig te vergewe Wees \u2018n voorbeeld vir jou kinders [&hellip;]\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/af\/wanneer-die-kinders-soos-kat-en-hond-baklei\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"Besige Breintjies\" \/>\n<meta property=\"article:published_time\" content=\"2020-08-13T09:08:35+00:00\" \/>\n<meta property=\"article:modified_time\" content=\"2020-11-23T11:12:56+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/wp-content\/uploads\/2020\/08\/b_baklei.png\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"819\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"461\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:type\" content=\"image\/png\" \/>\n<meta name=\"author\" content=\"Michelle Henningse\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:label1\" content=\"Written by\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data1\" content=\"Michelle Henningse\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:label2\" content=\"Est. reading time\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data2\" content=\"3 minute\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\\\/\\\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"Article\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/wanneer-die-kinders-soos-kat-en-hond-baklei\\\/#article\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/wanneer-die-kinders-soos-kat-en-hond-baklei\\\/\"},\"author\":{\"name\":\"Michelle Henningse\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/#\\\/schema\\\/person\\\/d24f19941a097bbccc3de64209caa656\"},\"headline\":\"Wanneer die kinders soos kat en hond baklei&#8230;\",\"datePublished\":\"2020-08-13T09:08:35+00:00\",\"dateModified\":\"2020-11-23T11:12:56+00:00\",\"mainEntityOfPage\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/wanneer-die-kinders-soos-kat-en-hond-baklei\\\/\"},\"wordCount\":700,\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/wanneer-die-kinders-soos-kat-en-hond-baklei\\\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2020\\\/08\\\/b_baklei.png\",\"articleSection\":[\"Interesting Articles\"],\"inLanguage\":\"af-ZA\"},{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/wanneer-die-kinders-soos-kat-en-hond-baklei\\\/\",\"url\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/wanneer-die-kinders-soos-kat-en-hond-baklei\\\/\",\"name\":\"Wanneer die kinders soos kat en hond baklei... - Besige Breintjies\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/#website\"},\"primaryImageOfPage\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/wanneer-die-kinders-soos-kat-en-hond-baklei\\\/#primaryimage\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/wanneer-die-kinders-soos-kat-en-hond-baklei\\\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2020\\\/08\\\/b_baklei.png\",\"datePublished\":\"2020-08-13T09:08:35+00:00\",\"dateModified\":\"2020-11-23T11:12:56+00:00\",\"author\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/#\\\/schema\\\/person\\\/d24f19941a097bbccc3de64209caa656\"},\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/wanneer-die-kinders-soos-kat-en-hond-baklei\\\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/wanneer-die-kinders-soos-kat-en-hond-baklei\\\/\"]}]},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/wanneer-die-kinders-soos-kat-en-hond-baklei\\\/#primaryimage\",\"url\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2020\\\/08\\\/b_baklei.png\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2020\\\/08\\\/b_baklei.png\",\"width\":819,\"height\":461},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/wanneer-die-kinders-soos-kat-en-hond-baklei\\\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Home\",\"item\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"Wanneer die kinders soos kat en hond baklei&#8230;\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/#website\",\"url\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/\",\"name\":\"Besige Breintjies\",\"description\":\"Make learning fun!\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"af-ZA\"},{\"@type\":\"Person\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/#\\\/schema\\\/person\\\/d24f19941a097bbccc3de64209caa656\",\"name\":\"Michelle Henningse\",\"image\":{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/8653d07695f6f0eee4939a974acc65a366c24e8c5fa9c2aae56186609a39e313?s=96&d=mm&r=g\",\"url\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/8653d07695f6f0eee4939a974acc65a366c24e8c5fa9c2aae56186609a39e313?s=96&d=mm&r=g\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/8653d07695f6f0eee4939a974acc65a366c24e8c5fa9c2aae56186609a39e313?s=96&d=mm&r=g\",\"caption\":\"Michelle Henningse\"},\"url\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/af\\\/author\\\/michellebesige\\\/\"}]}<\/script>\n<!-- \/ Yoast SEO plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"Wanneer die kinders soos kat en hond baklei... - Besige Breintjies","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/af\/wanneer-die-kinders-soos-kat-en-hond-baklei\/","og_locale":"en_US","og_type":"article","og_title":"Wanneer die kinders soos kat en hond baklei... - Besige Breintjies","og_description":"Baie ouers kan die positiewe uitwerking wat die laaste paar maande op hulle kinders se verhoudings gehad het, sien. Gesinne het afgeskakel, besige roetines het kalmeer en boeties en sussies het noodgedwonge net mekaar gehad vir geselskap by die huis. Aangesien meeste kinders nou weer by die huis is, kan die vier mure bietjie klein raak. \u2018n Bakleiery onder kinders kan meer gereeld plaasvind \u2013 hulle w\u00earelde is ook omver gegooi en emosies loop maar hoog regdeur die bank. Paar riglyne wat kan help om die vrede te bewaar: Elkeen kry \u2018n beurt As daar vasgestelde riglyne inplek is vir wanneer die kloue uit is, kan dit baie help om die situasie te ontlont. Maak gebruik van \u2018n stophorlosie en gee vir elke kind \u2018n bepaalde tydgleuf, wat julle vooraf op besluit het. Deel is ongelukkig \u2018n ouderdoms verwante mylpaal en moet dus nie heeltyd op kleintjies forseer word nie. Kleuters sal dit metter tyd begin verstaan, so lei hulle liefdevol daardeur. Leer die kinders dat julle gesin \u2018n span is wat saam moet werk &#8211; almal kry \u2018n beurt en selfsug is nie \u2018n opsie nie. Wys hulle hoe om vinnig te vergewe Wees \u2018n voorbeeld vir jou kinders [&hellip;]","og_url":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/af\/wanneer-die-kinders-soos-kat-en-hond-baklei\/","og_site_name":"Besige Breintjies","article_published_time":"2020-08-13T09:08:35+00:00","article_modified_time":"2020-11-23T11:12:56+00:00","og_image":[{"width":819,"height":461,"url":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/wp-content\/uploads\/2020\/08\/b_baklei.png","type":"image\/png"}],"author":"Michelle Henningse","twitter_card":"summary_large_image","twitter_misc":{"Written by":"Michelle Henningse","Est. reading time":"3 minute"},"schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"Article","@id":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/wanneer-die-kinders-soos-kat-en-hond-baklei\/#article","isPartOf":{"@id":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/wanneer-die-kinders-soos-kat-en-hond-baklei\/"},"author":{"name":"Michelle Henningse","@id":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/#\/schema\/person\/d24f19941a097bbccc3de64209caa656"},"headline":"Wanneer die kinders soos kat en hond baklei&#8230;","datePublished":"2020-08-13T09:08:35+00:00","dateModified":"2020-11-23T11:12:56+00:00","mainEntityOfPage":{"@id":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/wanneer-die-kinders-soos-kat-en-hond-baklei\/"},"wordCount":700,"image":{"@id":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/wanneer-die-kinders-soos-kat-en-hond-baklei\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/wp-content\/uploads\/2020\/08\/b_baklei.png","articleSection":["Interesting Articles"],"inLanguage":"af-ZA"},{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/wanneer-die-kinders-soos-kat-en-hond-baklei\/","url":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/wanneer-die-kinders-soos-kat-en-hond-baklei\/","name":"Wanneer die kinders soos kat en hond baklei... - Besige Breintjies","isPartOf":{"@id":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/#website"},"primaryImageOfPage":{"@id":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/wanneer-die-kinders-soos-kat-en-hond-baklei\/#primaryimage"},"image":{"@id":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/wanneer-die-kinders-soos-kat-en-hond-baklei\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/wp-content\/uploads\/2020\/08\/b_baklei.png","datePublished":"2020-08-13T09:08:35+00:00","dateModified":"2020-11-23T11:12:56+00:00","author":{"@id":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/#\/schema\/person\/d24f19941a097bbccc3de64209caa656"},"breadcrumb":{"@id":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/wanneer-die-kinders-soos-kat-en-hond-baklei\/#breadcrumb"},"inLanguage":"af-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/besigebreintjies.co.za\/wanneer-die-kinders-soos-kat-en-hond-baklei\/"]}]},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/wanneer-die-kinders-soos-kat-en-hond-baklei\/#primaryimage","url":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/wp-content\/uploads\/2020\/08\/b_baklei.png","contentUrl":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/wp-content\/uploads\/2020\/08\/b_baklei.png","width":819,"height":461},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/wanneer-die-kinders-soos-kat-en-hond-baklei\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Home","item":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"Wanneer die kinders soos kat en hond baklei&#8230;"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/#website","url":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/","name":"Besige Breintjies","description":"Make learning fun!","potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"af-ZA"},{"@type":"Person","@id":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/#\/schema\/person\/d24f19941a097bbccc3de64209caa656","name":"Michelle Henningse","image":{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/8653d07695f6f0eee4939a974acc65a366c24e8c5fa9c2aae56186609a39e313?s=96&d=mm&r=g","url":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/8653d07695f6f0eee4939a974acc65a366c24e8c5fa9c2aae56186609a39e313?s=96&d=mm&r=g","contentUrl":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/8653d07695f6f0eee4939a974acc65a366c24e8c5fa9c2aae56186609a39e313?s=96&d=mm&r=g","caption":"Michelle Henningse"},"url":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/af\/author\/michellebesige\/"}]}},"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/20110","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/users\/2884"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=20110"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/20110\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media\/20111"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=20110"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=20110"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=20110"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}