{"id":20101,"date":"2020-08-13T10:58:34","date_gmt":"2020-08-13T08:58:34","guid":{"rendered":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/?p=20101"},"modified":"2020-11-23T13:12:24","modified_gmt":"2020-11-23T11:12:24","slug":"fyn-motoriese-oefeninge-met-knope","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/af\/fyn-motoriese-oefeninge-met-knope\/","title":{"rendered":"Fyn motoriese oefeninge met knope"},"content":{"rendered":"<p>Ons almal het daai blikkie vol oorskiet of ekstra knope in die kas. Trek die knope nader en laat die jongspan daai vingertjies en handspiere oefen.<\/p>\n<p>Hier is \u2018n paar idees wat min voorbereiding \u00a0vat en minimale opruiming verg:<\/p>\n<h3>Vir die heel kleintjies<\/h3>\n<ul>\n<li><strong>Hemp se knope<\/strong> &#8211; Vat enige hemp en laat hulle die knope los en vas maak. Probeer om nie in te meng of hulle help nie, dis veronderstel om \u2018n speletjie te wees.<\/li>\n<li><strong>Sorteer kleure<\/strong> &#8211; Meng klomp kleurvolle knope (kies so 3-4 kleure) in \u2018n groot bakkie. Sit paar gekleurde houertjies of gekleurde papiere uit (die kleure moet ooreenstem met die knope se kleure). Laat hulle die regte kleure saam groepeer in die verskillende houertjies.<\/li>\n<li><strong>Pos die knope<\/strong> &#8211; Gebruik \u2018n le\u00eb spaarvarkie of sny in gleufie in \u2018n plastiekhouer se deksel. Laat jou kleinding die knope in die gleuf gooi. Alhoewel dit vreeslik eenvoudig klink is dit baie goeie oefening vir klein handjies.<\/li>\n<\/ul>\n<h3>Vir die res van die jongspan<\/h3>\n<ul>\n<li><strong>Geheue en herkenning<\/strong> &#8211; Kry twee stelle van dieselfde knope (bv. 2 rooi knope, 2 bloues, 2 groenes, 2 wittes). Hou een stel by jou en gee een stel vir jou kind. Pak \u2018n patroon met die knope, laat jou kind daarna kyk en maak dan toe met \u2018n lappie of papier. Nou moet jou kind probeer om die patroon na te boots deur sy knope in dieselfde volgorde te pak. Wanneer hy dit reg het, is dit sy beurt om \u2018n patroon uit te pak en jou beurt om te raai.<\/li>\n<li><strong>Knoop wurms<\/strong> &#8211; Vat enige papier, teken verskillende strepe, kronkelpaaitjies, sirkels en zigzags met \u2018n lekker dik vetkryt. Laat jou kind dan die verskillende knope op die lyne pak of plak (met gom of Prestik).<\/li>\n<li><strong>Ryg van knope &#8211; <\/strong>Plaas klei plat op die tafel om as \u2018n stewige basis te dien en druk paar harde, rou spaghetti stokkies daarin wat regop staan. Ryg die knope deur die spaghetti. Julle kan ook pypskoonmakers of plastieknaalde en wol gebruik (beskikbaar by meeste \u201ccraft\u201d of skryfbehoefte winkels)<br \/>\n<em> *Kinders kan later die klei en knope ook gebruik om torings te bou (\u2018klip torings\u2019). As hulle kreatief voel en die spaghetti, knope en klei in iets anders in wil verander, los hulle om die kreatiwiteit te ontkiem.<\/em> Die pypskoonmakers en knope kan ook gebruik word om juwele soos ringe en armbande te maak na die fyn motoriese aktiwiteit.<\/li>\n<li><strong>Vaswerk van knope &#8211; <\/strong>Mens kry by naaldwerkwinkels plastiek weef velle. Kinders kan dit gebruik saam met plastieknaalde en wol en oefen om knope op die velle vas te werk.<br \/>\n<em>*Hou sommer \u2018n oog oop vir \u2018n tolletjiebrei \u2013 dit sal wonderlike fyn motoriese vaardighede leer vir die ouer kinders.<\/em><\/li>\n<\/ul>\n<p>As al die aktiwiteite klaar gespeel is \u2013 gee vir hulle skoon, wit papier en gom. Laat hulle toe om \u2018n kreatiewe knoop-kunswerk te skep.<\/p>","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Ons almal het daai blikkie vol oorskiet of ekstra knope in die kas. Trek die knope nader en laat die jongspan daai vingertjies en handspiere oefen. Hier is \u2018n paar idees wat min voorbereiding \u00a0vat en minimale opruiming verg: Vir die heel kleintjies Hemp se knope &#8211; Vat enige hemp en laat hulle die knope los en vas maak. Probeer om nie in te meng of hulle help nie, dis veronderstel om \u2018n speletjie te wees. Sorteer kleure &#8211; Meng klomp kleurvolle knope (kies so 3-4 kleure) in \u2018n groot bakkie. Sit paar gekleurde houertjies of gekleurde papiere uit (die kleure moet ooreenstem met die knope se kleure). Laat hulle die regte kleure saam groepeer in die verskillende houertjies. Pos die knope &#8211; Gebruik \u2018n le\u00eb spaarvarkie of sny in gleufie in \u2018n plastiekhouer se deksel. Laat jou kleinding die knope in die gleuf gooi. Alhoewel dit vreeslik eenvoudig klink is dit baie goeie oefening vir klein handjies. Vir die res van die jongspan Geheue en herkenning &#8211; Kry twee stelle van dieselfde knope (bv. 2 rooi knope, 2 bloues, 2 groenes, 2 wittes). Hou een stel by jou en gee een stel vir jou kind. Pak \u2018n patroon met [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":2884,"featured_media":20104,"comment_status":"closed","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[45],"tags":[],"class_list":["post-20101","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-fun-activities"],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO plugin v28.3 - https:\/\/yoast.com\/product\/yoast-seo-wordpress\/ -->\n<title>Fyn motoriese oefeninge met knope - Besige Breintjies<\/title>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/af\/fyn-motoriese-oefeninge-met-knope\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"en_US\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"Fyn motoriese oefeninge met knope - Besige Breintjies\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"Ons almal het daai blikkie vol oorskiet of ekstra knope in die kas. Trek die knope nader en laat die jongspan daai vingertjies en handspiere oefen. Hier is \u2018n paar idees wat min voorbereiding \u00a0vat en minimale opruiming verg: Vir die heel kleintjies Hemp se knope &#8211; Vat enige hemp en laat hulle die knope los en vas maak. Probeer om nie in te meng of hulle help nie, dis veronderstel om \u2018n speletjie te wees. Sorteer kleure &#8211; Meng klomp kleurvolle knope (kies so 3-4 kleure) in \u2018n groot bakkie. Sit paar gekleurde houertjies of gekleurde papiere uit (die kleure moet ooreenstem met die knope se kleure). Laat hulle die regte kleure saam groepeer in die verskillende houertjies. Pos die knope &#8211; Gebruik \u2018n le\u00eb spaarvarkie of sny in gleufie in \u2018n plastiekhouer se deksel. Laat jou kleinding die knope in die gleuf gooi. Alhoewel dit vreeslik eenvoudig klink is dit baie goeie oefening vir klein handjies. Vir die res van die jongspan Geheue en herkenning &#8211; Kry twee stelle van dieselfde knope (bv. 2 rooi knope, 2 bloues, 2 groenes, 2 wittes). Hou een stel by jou en gee een stel vir jou kind. Pak \u2018n patroon met [&hellip;]\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/af\/fyn-motoriese-oefeninge-met-knope\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"Besige Breintjies\" \/>\n<meta property=\"article:published_time\" content=\"2020-08-13T08:58:34+00:00\" \/>\n<meta property=\"article:modified_time\" content=\"2020-11-23T11:12:24+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/wp-content\/uploads\/2020\/08\/b_buttons.png\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"819\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"461\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:type\" content=\"image\/png\" \/>\n<meta name=\"author\" content=\"Michelle Henningse\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:label1\" content=\"Written by\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data1\" content=\"Michelle Henningse\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:label2\" content=\"Est. reading time\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data2\" content=\"2 minute\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\\\/\\\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"Article\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/fyn-motoriese-oefeninge-met-knope\\\/#article\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/fyn-motoriese-oefeninge-met-knope\\\/\"},\"author\":{\"name\":\"Michelle Henningse\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/#\\\/schema\\\/person\\\/d24f19941a097bbccc3de64209caa656\"},\"headline\":\"Fyn motoriese oefeninge met knope\",\"datePublished\":\"2020-08-13T08:58:34+00:00\",\"dateModified\":\"2020-11-23T11:12:24+00:00\",\"mainEntityOfPage\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/fyn-motoriese-oefeninge-met-knope\\\/\"},\"wordCount\":474,\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/fyn-motoriese-oefeninge-met-knope\\\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2020\\\/08\\\/b_buttons.png\",\"articleSection\":[\"Fun Activities\"],\"inLanguage\":\"af-ZA\"},{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/fyn-motoriese-oefeninge-met-knope\\\/\",\"url\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/fyn-motoriese-oefeninge-met-knope\\\/\",\"name\":\"Fyn motoriese oefeninge met knope - Besige Breintjies\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/#website\"},\"primaryImageOfPage\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/fyn-motoriese-oefeninge-met-knope\\\/#primaryimage\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/fyn-motoriese-oefeninge-met-knope\\\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2020\\\/08\\\/b_buttons.png\",\"datePublished\":\"2020-08-13T08:58:34+00:00\",\"dateModified\":\"2020-11-23T11:12:24+00:00\",\"author\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/#\\\/schema\\\/person\\\/d24f19941a097bbccc3de64209caa656\"},\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/fyn-motoriese-oefeninge-met-knope\\\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/fyn-motoriese-oefeninge-met-knope\\\/\"]}]},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/fyn-motoriese-oefeninge-met-knope\\\/#primaryimage\",\"url\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2020\\\/08\\\/b_buttons.png\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2020\\\/08\\\/b_buttons.png\",\"width\":819,\"height\":461},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/fyn-motoriese-oefeninge-met-knope\\\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Home\",\"item\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"Fyn motoriese oefeninge met knope\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/#website\",\"url\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/\",\"name\":\"Besige Breintjies\",\"description\":\"Make learning fun!\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"af-ZA\"},{\"@type\":\"Person\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/#\\\/schema\\\/person\\\/d24f19941a097bbccc3de64209caa656\",\"name\":\"Michelle Henningse\",\"image\":{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/8653d07695f6f0eee4939a974acc65a366c24e8c5fa9c2aae56186609a39e313?s=96&d=mm&r=g\",\"url\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/8653d07695f6f0eee4939a974acc65a366c24e8c5fa9c2aae56186609a39e313?s=96&d=mm&r=g\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/8653d07695f6f0eee4939a974acc65a366c24e8c5fa9c2aae56186609a39e313?s=96&d=mm&r=g\",\"caption\":\"Michelle Henningse\"},\"url\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/af\\\/author\\\/michellebesige\\\/\"}]}<\/script>\n<!-- \/ Yoast SEO plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"Fyn motoriese oefeninge met knope - Besige Breintjies","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/af\/fyn-motoriese-oefeninge-met-knope\/","og_locale":"en_US","og_type":"article","og_title":"Fyn motoriese oefeninge met knope - Besige Breintjies","og_description":"Ons almal het daai blikkie vol oorskiet of ekstra knope in die kas. Trek die knope nader en laat die jongspan daai vingertjies en handspiere oefen. Hier is \u2018n paar idees wat min voorbereiding \u00a0vat en minimale opruiming verg: Vir die heel kleintjies Hemp se knope &#8211; Vat enige hemp en laat hulle die knope los en vas maak. Probeer om nie in te meng of hulle help nie, dis veronderstel om \u2018n speletjie te wees. Sorteer kleure &#8211; Meng klomp kleurvolle knope (kies so 3-4 kleure) in \u2018n groot bakkie. Sit paar gekleurde houertjies of gekleurde papiere uit (die kleure moet ooreenstem met die knope se kleure). Laat hulle die regte kleure saam groepeer in die verskillende houertjies. Pos die knope &#8211; Gebruik \u2018n le\u00eb spaarvarkie of sny in gleufie in \u2018n plastiekhouer se deksel. Laat jou kleinding die knope in die gleuf gooi. Alhoewel dit vreeslik eenvoudig klink is dit baie goeie oefening vir klein handjies. Vir die res van die jongspan Geheue en herkenning &#8211; Kry twee stelle van dieselfde knope (bv. 2 rooi knope, 2 bloues, 2 groenes, 2 wittes). Hou een stel by jou en gee een stel vir jou kind. Pak \u2018n patroon met [&hellip;]","og_url":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/af\/fyn-motoriese-oefeninge-met-knope\/","og_site_name":"Besige Breintjies","article_published_time":"2020-08-13T08:58:34+00:00","article_modified_time":"2020-11-23T11:12:24+00:00","og_image":[{"width":819,"height":461,"url":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/wp-content\/uploads\/2020\/08\/b_buttons.png","type":"image\/png"}],"author":"Michelle Henningse","twitter_card":"summary_large_image","twitter_misc":{"Written by":"Michelle Henningse","Est. reading time":"2 minute"},"schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"Article","@id":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/fyn-motoriese-oefeninge-met-knope\/#article","isPartOf":{"@id":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/fyn-motoriese-oefeninge-met-knope\/"},"author":{"name":"Michelle Henningse","@id":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/#\/schema\/person\/d24f19941a097bbccc3de64209caa656"},"headline":"Fyn motoriese oefeninge met knope","datePublished":"2020-08-13T08:58:34+00:00","dateModified":"2020-11-23T11:12:24+00:00","mainEntityOfPage":{"@id":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/fyn-motoriese-oefeninge-met-knope\/"},"wordCount":474,"image":{"@id":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/fyn-motoriese-oefeninge-met-knope\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/wp-content\/uploads\/2020\/08\/b_buttons.png","articleSection":["Fun Activities"],"inLanguage":"af-ZA"},{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/fyn-motoriese-oefeninge-met-knope\/","url":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/fyn-motoriese-oefeninge-met-knope\/","name":"Fyn motoriese oefeninge met knope - Besige Breintjies","isPartOf":{"@id":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/#website"},"primaryImageOfPage":{"@id":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/fyn-motoriese-oefeninge-met-knope\/#primaryimage"},"image":{"@id":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/fyn-motoriese-oefeninge-met-knope\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/wp-content\/uploads\/2020\/08\/b_buttons.png","datePublished":"2020-08-13T08:58:34+00:00","dateModified":"2020-11-23T11:12:24+00:00","author":{"@id":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/#\/schema\/person\/d24f19941a097bbccc3de64209caa656"},"breadcrumb":{"@id":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/fyn-motoriese-oefeninge-met-knope\/#breadcrumb"},"inLanguage":"af-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/besigebreintjies.co.za\/fyn-motoriese-oefeninge-met-knope\/"]}]},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/fyn-motoriese-oefeninge-met-knope\/#primaryimage","url":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/wp-content\/uploads\/2020\/08\/b_buttons.png","contentUrl":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/wp-content\/uploads\/2020\/08\/b_buttons.png","width":819,"height":461},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/fyn-motoriese-oefeninge-met-knope\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Home","item":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"Fyn motoriese oefeninge met knope"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/#website","url":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/","name":"Besige Breintjies","description":"Make learning fun!","potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"af-ZA"},{"@type":"Person","@id":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/#\/schema\/person\/d24f19941a097bbccc3de64209caa656","name":"Michelle Henningse","image":{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/8653d07695f6f0eee4939a974acc65a366c24e8c5fa9c2aae56186609a39e313?s=96&d=mm&r=g","url":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/8653d07695f6f0eee4939a974acc65a366c24e8c5fa9c2aae56186609a39e313?s=96&d=mm&r=g","contentUrl":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/8653d07695f6f0eee4939a974acc65a366c24e8c5fa9c2aae56186609a39e313?s=96&d=mm&r=g","caption":"Michelle Henningse"},"url":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/af\/author\/michellebesige\/"}]}},"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/20101","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/users\/2884"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=20101"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/20101\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media\/20104"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=20101"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=20101"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=20101"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}