{"id":17356,"date":"2020-06-01T11:34:59","date_gmt":"2020-06-01T09:34:59","guid":{"rendered":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/?p=17356"},"modified":"2020-11-23T13:10:20","modified_gmt":"2020-11-23T11:10:20","slug":"terug-skool-toe-tydens-covid-19","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/af\/terug-skool-toe-tydens-covid-19\/","title":{"rendered":"Terug skool toe tydens Covid-19"},"content":{"rendered":"<p><strong><em>\u201cBack to school\u2026back to reality!?\u201d<\/em><\/strong><\/p>\n<p>Graad 7 en Graad 12 leerlinge is eersdaags weer terug by die skool \u2013 hopelik is al die skole reg teen 8 Junie. Ons is nog in die donker oor wanneer die ander grade en kleuterskole weer sal open.<\/p>\n<p>Daar is so baie inligting, studies en opinies wat die rondte doen rondom kinders se gesondheid, geestesgesondheid en hulle akademiese vordering.<\/p>\n<p>Sommige studies wys kinders kry nie sommer Covid-19 nie en is ook nie draers daarvan nie, terwyl ander studies wys dat Covid-19 ander nagevolge het. Daar word gestry dat die studies te klein is en dat ons nog te min weet van die siekte af om sulke kanse te waag. Isolasie het \u2018n impak op kinders se geestesgesondheid en hulle verlang na hul maats en die roetine wat skool bied.<\/p>\n<p>Sommige kleuters en voorskoolse leerders is weer dol gelukkig by die huis en geniet die kwaliteit tyd saam met hul ouers, boeties en sussies. Baie floreer met tuisonderrig en die persoonlike aandag. Sommige ouers voel kinders word beskerm deur nie die emosielose maskergesigte en streng maatre\u00ebls in die publiek te sien nie. Ander is ook onseker hoe jong kinders geaffekteer gaan word deur sosiale distansie by die skool, pouses, Juffrou se aanraaking\u2026 en of dit nie \u2018n eens veilige hawe wat die skool was, gaan vernietig vir kinders nie.<\/p>\n<p>Baie huisomstandighede is ook nie ideaal nie \u2013 in sommige huishoudings is daar nie geld vir kos nie, wat nog te s\u00ea van al die materiale en toerusting wat nodig is vir tuisonderrig. Sommige ouers werk van die huis af en dit plaas geweldige druk op hulle om \u2018n gebalanseerde werk-lewe balans te handhaaf.<\/p>\n<p>Sosiale media vererger ook die skuldgevoelens en irrasionele gedagtes. Ouer- en\/of mammagroepe is vol kommentaar en sterk opinies. Onthou, meeste mense deel goed wat sensasie aanhits en wat hulle opinies versterk. Dit plaas onnodige druk op ouers en niemand het nou ekstra druk nodig nie.<\/p>\n<p>Daar was \u2018n plasing op sosiale media gewees wat iets in die lyn van <em>\u201cons mag dalk almal in dieselfde storm wees maar definitief nie in dieselfde bootjie nie\u201d<\/em> s\u00ea. Almal se stories, huise en omstandighede lyk anders. Uithouvermo\u00eb en toleransievlakke verskil, ouer-en-kind verhoudings verskil. Vir sommige ouers is akademie baie belangrik, vir ander is die geborgenheid van hul kinders heel bo, ander het geen keuse nie en moet dood eenvoudig net hul kind skool toe stuur as gevolg van werk en omdat daar geen ondersteunings netwerk is nie\u2026 almal se bootjie is anders. So kom ons ondersteun mekaar in hierdie tydperk van moeilike keuses, skuldgevoelens en bevraagtekening.<\/p>\n<p>Doen wat wat die beste is vir jou, jou kinders en julle \u201cbootjie\u201d. Berus by jou keuse, verduidelik dit aan julle naastes as dit ondersteuning sal bring en verseker jou kinders dat hulle jou eerste prioriteit is.<\/p>","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>\u201cBack to school\u2026back to reality!?\u201d Graad 7 en Graad 12 leerlinge is eersdaags weer terug by die skool \u2013 hopelik is al die skole reg teen 8 Junie. Ons is nog in die donker oor wanneer die ander grade en kleuterskole weer sal open. Daar is so baie inligting, studies en opinies wat die rondte doen rondom kinders se gesondheid, geestesgesondheid en hulle akademiese vordering. Sommige studies wys kinders kry nie sommer Covid-19 nie en is ook nie draers daarvan nie, terwyl ander studies wys dat Covid-19 ander nagevolge het. Daar word gestry dat die studies te klein is en dat ons nog te min weet van die siekte af om sulke kanse te waag. Isolasie het \u2018n impak op kinders se geestesgesondheid en hulle verlang na hul maats en die roetine wat skool bied. Sommige kleuters en voorskoolse leerders is weer dol gelukkig by die huis en geniet die kwaliteit tyd saam met hul ouers, boeties en sussies. Baie floreer met tuisonderrig en die persoonlike aandag. Sommige ouers voel kinders word beskerm deur nie die emosielose maskergesigte en streng maatre\u00ebls in die publiek te sien nie. Ander is ook onseker hoe jong kinders geaffekteer gaan word deur sosiale distansie [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":2884,"featured_media":17357,"comment_status":"closed","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[39],"tags":[],"class_list":["post-17356","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-interesting-articles"],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO plugin v28.5 - https:\/\/yoast.com\/product\/yoast-seo-wordpress\/ -->\n<title>Terug skool toe tydens Covid-19 - Besige Breintjies<\/title>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/af\/terug-skool-toe-tydens-covid-19\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"en_US\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"Terug skool toe tydens Covid-19 - Besige Breintjies\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"\u201cBack to school\u2026back to reality!?\u201d Graad 7 en Graad 12 leerlinge is eersdaags weer terug by die skool \u2013 hopelik is al die skole reg teen 8 Junie. Ons is nog in die donker oor wanneer die ander grade en kleuterskole weer sal open. Daar is so baie inligting, studies en opinies wat die rondte doen rondom kinders se gesondheid, geestesgesondheid en hulle akademiese vordering. Sommige studies wys kinders kry nie sommer Covid-19 nie en is ook nie draers daarvan nie, terwyl ander studies wys dat Covid-19 ander nagevolge het. Daar word gestry dat die studies te klein is en dat ons nog te min weet van die siekte af om sulke kanse te waag. Isolasie het \u2018n impak op kinders se geestesgesondheid en hulle verlang na hul maats en die roetine wat skool bied. Sommige kleuters en voorskoolse leerders is weer dol gelukkig by die huis en geniet die kwaliteit tyd saam met hul ouers, boeties en sussies. Baie floreer met tuisonderrig en die persoonlike aandag. Sommige ouers voel kinders word beskerm deur nie die emosielose maskergesigte en streng maatre\u00ebls in die publiek te sien nie. Ander is ook onseker hoe jong kinders geaffekteer gaan word deur sosiale distansie [&hellip;]\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/af\/terug-skool-toe-tydens-covid-19\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"Besige Breintjies\" \/>\n<meta property=\"article:published_time\" content=\"2020-06-01T09:34:59+00:00\" \/>\n<meta property=\"article:modified_time\" content=\"2020-11-23T11:10:20+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/wp-content\/uploads\/2020\/06\/blog_covid19.png\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"819\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"461\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:type\" content=\"image\/png\" \/>\n<meta name=\"author\" content=\"Michelle Henningse\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:label1\" content=\"Written by\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data1\" content=\"Michelle Henningse\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:label2\" content=\"Est. reading time\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data2\" content=\"2 minute\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\\\/\\\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"Article\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/terug-skool-toe-tydens-covid-19\\\/#article\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/terug-skool-toe-tydens-covid-19\\\/\"},\"author\":{\"name\":\"Michelle Henningse\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/#\\\/schema\\\/person\\\/d24f19941a097bbccc3de64209caa656\"},\"headline\":\"Terug skool toe tydens Covid-19\",\"datePublished\":\"2020-06-01T09:34:59+00:00\",\"dateModified\":\"2020-11-23T11:10:20+00:00\",\"mainEntityOfPage\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/terug-skool-toe-tydens-covid-19\\\/\"},\"wordCount\":471,\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/terug-skool-toe-tydens-covid-19\\\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2020\\\/06\\\/blog_covid19.png\",\"articleSection\":[\"Interesting Articles\"],\"inLanguage\":\"af-ZA\"},{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/terug-skool-toe-tydens-covid-19\\\/\",\"url\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/terug-skool-toe-tydens-covid-19\\\/\",\"name\":\"Terug skool toe tydens Covid-19 - Besige Breintjies\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/#website\"},\"primaryImageOfPage\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/terug-skool-toe-tydens-covid-19\\\/#primaryimage\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/terug-skool-toe-tydens-covid-19\\\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2020\\\/06\\\/blog_covid19.png\",\"datePublished\":\"2020-06-01T09:34:59+00:00\",\"dateModified\":\"2020-11-23T11:10:20+00:00\",\"author\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/#\\\/schema\\\/person\\\/d24f19941a097bbccc3de64209caa656\"},\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/terug-skool-toe-tydens-covid-19\\\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/terug-skool-toe-tydens-covid-19\\\/\"]}]},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/terug-skool-toe-tydens-covid-19\\\/#primaryimage\",\"url\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2020\\\/06\\\/blog_covid19.png\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2020\\\/06\\\/blog_covid19.png\",\"width\":819,\"height\":461},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/terug-skool-toe-tydens-covid-19\\\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Home\",\"item\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"Terug skool toe tydens Covid-19\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/#website\",\"url\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/\",\"name\":\"Besige Breintjies\",\"description\":\"Make learning fun!\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"af-ZA\"},{\"@type\":\"Person\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/#\\\/schema\\\/person\\\/d24f19941a097bbccc3de64209caa656\",\"name\":\"Michelle Henningse\",\"image\":{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/8653d07695f6f0eee4939a974acc65a366c24e8c5fa9c2aae56186609a39e313?s=96&d=mm&r=g\",\"url\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/8653d07695f6f0eee4939a974acc65a366c24e8c5fa9c2aae56186609a39e313?s=96&d=mm&r=g\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/8653d07695f6f0eee4939a974acc65a366c24e8c5fa9c2aae56186609a39e313?s=96&d=mm&r=g\",\"caption\":\"Michelle Henningse\"},\"url\":\"https:\\\/\\\/besigebreintjies.co.za\\\/af\\\/author\\\/michellebesige\\\/\"}]}<\/script>\n<!-- \/ Yoast SEO plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"Terug skool toe tydens Covid-19 - Besige Breintjies","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/af\/terug-skool-toe-tydens-covid-19\/","og_locale":"en_US","og_type":"article","og_title":"Terug skool toe tydens Covid-19 - Besige Breintjies","og_description":"\u201cBack to school\u2026back to reality!?\u201d Graad 7 en Graad 12 leerlinge is eersdaags weer terug by die skool \u2013 hopelik is al die skole reg teen 8 Junie. Ons is nog in die donker oor wanneer die ander grade en kleuterskole weer sal open. Daar is so baie inligting, studies en opinies wat die rondte doen rondom kinders se gesondheid, geestesgesondheid en hulle akademiese vordering. Sommige studies wys kinders kry nie sommer Covid-19 nie en is ook nie draers daarvan nie, terwyl ander studies wys dat Covid-19 ander nagevolge het. Daar word gestry dat die studies te klein is en dat ons nog te min weet van die siekte af om sulke kanse te waag. Isolasie het \u2018n impak op kinders se geestesgesondheid en hulle verlang na hul maats en die roetine wat skool bied. Sommige kleuters en voorskoolse leerders is weer dol gelukkig by die huis en geniet die kwaliteit tyd saam met hul ouers, boeties en sussies. Baie floreer met tuisonderrig en die persoonlike aandag. Sommige ouers voel kinders word beskerm deur nie die emosielose maskergesigte en streng maatre\u00ebls in die publiek te sien nie. Ander is ook onseker hoe jong kinders geaffekteer gaan word deur sosiale distansie [&hellip;]","og_url":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/af\/terug-skool-toe-tydens-covid-19\/","og_site_name":"Besige Breintjies","article_published_time":"2020-06-01T09:34:59+00:00","article_modified_time":"2020-11-23T11:10:20+00:00","og_image":[{"width":819,"height":461,"url":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/wp-content\/uploads\/2020\/06\/blog_covid19.png","type":"image\/png"}],"author":"Michelle Henningse","twitter_card":"summary_large_image","twitter_misc":{"Written by":"Michelle Henningse","Est. reading time":"2 minute"},"schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"Article","@id":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/terug-skool-toe-tydens-covid-19\/#article","isPartOf":{"@id":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/terug-skool-toe-tydens-covid-19\/"},"author":{"name":"Michelle Henningse","@id":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/#\/schema\/person\/d24f19941a097bbccc3de64209caa656"},"headline":"Terug skool toe tydens Covid-19","datePublished":"2020-06-01T09:34:59+00:00","dateModified":"2020-11-23T11:10:20+00:00","mainEntityOfPage":{"@id":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/terug-skool-toe-tydens-covid-19\/"},"wordCount":471,"image":{"@id":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/terug-skool-toe-tydens-covid-19\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/wp-content\/uploads\/2020\/06\/blog_covid19.png","articleSection":["Interesting Articles"],"inLanguage":"af-ZA"},{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/terug-skool-toe-tydens-covid-19\/","url":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/terug-skool-toe-tydens-covid-19\/","name":"Terug skool toe tydens Covid-19 - Besige Breintjies","isPartOf":{"@id":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/#website"},"primaryImageOfPage":{"@id":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/terug-skool-toe-tydens-covid-19\/#primaryimage"},"image":{"@id":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/terug-skool-toe-tydens-covid-19\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/wp-content\/uploads\/2020\/06\/blog_covid19.png","datePublished":"2020-06-01T09:34:59+00:00","dateModified":"2020-11-23T11:10:20+00:00","author":{"@id":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/#\/schema\/person\/d24f19941a097bbccc3de64209caa656"},"breadcrumb":{"@id":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/terug-skool-toe-tydens-covid-19\/#breadcrumb"},"inLanguage":"af-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/besigebreintjies.co.za\/terug-skool-toe-tydens-covid-19\/"]}]},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/terug-skool-toe-tydens-covid-19\/#primaryimage","url":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/wp-content\/uploads\/2020\/06\/blog_covid19.png","contentUrl":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/wp-content\/uploads\/2020\/06\/blog_covid19.png","width":819,"height":461},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/terug-skool-toe-tydens-covid-19\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Home","item":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"Terug skool toe tydens Covid-19"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/#website","url":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/","name":"Besige Breintjies","description":"Make learning fun!","potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"af-ZA"},{"@type":"Person","@id":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/#\/schema\/person\/d24f19941a097bbccc3de64209caa656","name":"Michelle Henningse","image":{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/8653d07695f6f0eee4939a974acc65a366c24e8c5fa9c2aae56186609a39e313?s=96&d=mm&r=g","url":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/8653d07695f6f0eee4939a974acc65a366c24e8c5fa9c2aae56186609a39e313?s=96&d=mm&r=g","contentUrl":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/8653d07695f6f0eee4939a974acc65a366c24e8c5fa9c2aae56186609a39e313?s=96&d=mm&r=g","caption":"Michelle Henningse"},"url":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/af\/author\/michellebesige\/"}]}},"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/17356","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/users\/2884"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=17356"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/17356\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media\/17357"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=17356"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=17356"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/besigebreintjies.co.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=17356"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}